Dra by tot die Akademia-skenkingsfonds.

Weervooruitsigte vir vanjaar se lente- en somerseisoen

Weervooruitsigte vir vanjaar se lente- en somerseisoen Geskryf deur Prof. Hannes Rautenbach, dekaan: Fakulteit Natuurwetenskappe, Akademia. Rautenbach is ʼn weerkundige. Die begin van September word alom beskou as die aanbreek van lente. Dit is ʼn tyd waar almal opgewonde is oor die vooruitsig van vernuwing en groei, wat [...]

By |2019-09-04T06:27:52+02:00September 4th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia se leermodel help vrouens om drome te verwesenlik

Akademia se leermodel help vrouens om drome te verwesenlik Akademia vier hierdie Vrouemaand vrouwees ter erkenning van sterk dames wat hulle ambisies nastreef en ʼn positiewe bydrae tot hulle gesinne en die werksplek maak. By Akademia strek die profiel van damesstudente oor ʼn wye spektrum – van jong dames wat skool voltooi het [...]

By |2019-08-27T08:23:51+02:00August 27th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia-student inspireer as entrepreneur

Akademia-student inspireer as entrepreneur Entrepreneurs is persone wat met innoverende besigheidsidees vorendag kom, weldeurdagte risiko’s neem, glo in die behoeftes wat deur hulle besigheidsidees bevredig kan word, en sakeondernemings met volharding op die been bring. Jaarliks word Wêreldentrepreneursdag op 21 Augustus gevier om bewustheid van entrepreneurskap, innovasie en leierskap te bevorder. [...]

By |2019-08-21T13:23:34+02:00August 21st, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademici besoek vyf lande in Julie

Akademici besoek vyf lande in Julie Akademici van Akademia het onlangs bande in die buiteland gaan smee tydens akademiese besoeke aan Duitsland, Griekeland, Italië, Switserland en Taiwan. Tydens hierdie besoeke is konferensies bygewoon, werkswinkels aangebied, referate gelewer en ʼn rondetafelbespreking gefasiliteer. “Ten grondslag van hierdie internasionale besoeke lê die [...]

By |2019-08-01T08:33:47+02:00July 30th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia stig Alumnivereniging

Akademia stig Alumnivereniging Die Akademia Alumnivereniging (AAV) is onlangs gestig. Die oogmerk van die AAV is om in samewerking met Akademia bande tussen oud en nuwe Akademia-studente te bevorder. Sodoende poog die AAV om die belange van Akademia, insluitende haar beeld, reputasie en vooruitgang op die hart te dra [...]

By |2019-07-26T10:14:41+02:00July 26th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia-dosent ondervoorsitter van Rekeningkundige Vereniging

Akademia-dosent ondervoorsitter van Rekeningkundige Vereniging Akademia kondig met trots aan dat Michelle van Rooyen, dosent in Belasting en Ouditkunde, onlangs verkies is tot ondervoorsitter van die Suider-Afrikaanse Rekeningkundige Vereniging (Southern African Accounting Association – SAAA) se Noord-Gauteng-streek. Die verkiesing het plaasgevind tydens die tweejaarlikse Internasionale SAAA-konferensie wat vanaf 26 tot 28 Junie gehou [...]

By |2019-08-21T13:25:06+02:00July 16th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Vyf wenke vir finansiële vryheid

Vyf wenke vir finansiële vryheid “Finansiële vryheid beteken dat jy oor die nodige bates, beleggings, beleggingseiendomme, aandele en oor ʼn lae-insetbesigheid beskik wat genoegsame inkomste vir jou genereer sodat jy kan kies of jy aktief wil werk of nie.” Deur Nicolene Steenkamp Nicolene Steenkamp is die programkoördineerder van [...]

By |2019-07-09T11:02:17+02:00July 9th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Hoe finansiële beplanning jou help om vir noodgevalle te spaar

Hoe finansiële beplanning jou help om vir noodgevalle te spaar “Deur beheer te neem van jou uitgawes skep jy beweegruimte in jou begroting, en begin jy werklik met finansiële beplanning. Dus sal jy meer fondse beskikbaar hê om te begin spaar vir behoeftes soos aftrede.” Deur Alicia Kamfer [...]

By |2019-07-09T11:01:28+02:00July 9th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Begroting: Vier stappe tot sukses

Begroting: Vier stappe tot sukses “Deur beheer te neem van jou uitgawes skep jy beweegruimte in jou begroting, en begin jy werklik met finansiële beplanning. Dus sal jy meer fondse beskikbaar hê om te begin spaar vir behoeftes soos aftrede.” Deur Jaco Mostert Jaco Mostert is ʼn finansiële [...]

By |2019-07-09T10:46:14+02:00July 9th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Federalisme-studietoer in Europa

Federalisme-studietoer in Europa “Idees oor federalisme in Suid-Afrika het te veel bagasie weens ons apartheidsverlede. Ons gaan nou ʼn toekoms binne waarin ons stelselmatig ʼn nuwe woordeskat van federalisme skep en uitleef.” Alida Kok, programkoördineerder van BSocSci (Politiek, Filosofie en Ekonomie), het van 19 Mei tot 1 Junie [...]

By |2019-07-09T10:46:55+02:00June 25th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments
Go to Top