Dra by tot die Akademia-skenkingsfonds.

Begroting: Vier stappe tot sukses

Begroting: Vier stappe tot sukses “Deur beheer te neem van jou uitgawes skep jy beweegruimte in jou begroting, en begin jy werklik met finansiële beplanning. Dus sal jy meer fondse beskikbaar hê om te begin spaar vir behoeftes soos aftrede.” Deur Jaco Mostert Jaco Mostert is ʼn finansiële [...]

By |2019-07-09T10:46:14+02:00July 9th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Federalisme-studietoer in Europa

Federalisme-studietoer in Europa “Idees oor federalisme in Suid-Afrika het te veel bagasie weens ons apartheidsverlede. Ons gaan nou ʼn toekoms binne waarin ons stelselmatig ʼn nuwe woordeskat van federalisme skep en uitleef.” Alida Kok, programkoördineerder van BSocSci (Politiek, Filosofie en Ekonomie), het van 19 Mei tot 1 Junie [...]

By |2019-07-09T10:46:55+02:00June 25th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia help matrieks vanjaar ook met Wetenskap en Rekeningkunde

Akademia help matrieks vanjaar ook met Wetenskap en Rekeningkunde “Akademia maak gebruik van die beste onderwysers, wat weet wat tydens die eksamen van matrikulante verwag word. Hierdie onderwysers wys al die vangplekke vir leerders uit en wys hulle ook hoe om gestruktureerd te leer.” Goeie matriekresultate lyk nie [...]

By |2019-06-25T10:49:11+02:00June 24th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia-dosent blink uit as televisieaanbieder

Akademia-dosent blink uit as televisieaanbieder   “Ek moet bieg dat my gemaklikheid en liefde om voor die kamera te werk alles te danke is aan Akademia – dit is waar alles eintlik begin het.” Rika Nieuwoudt, programkoördineerder van BCom (Bestuursrekeningkunde), is saans in die klaskamer te sien as [...]

By |2019-06-25T10:52:06+02:00June 21st, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Topstudent én ma inspireer ten spyte van siekte

Topstudent én ma inspireer ten spyte van siekte “As jy werklik wil studeer, glo in jouself en moenie ophou totdat jy die kwalifikasie voltooi het nie.” ʼn 50-jarige ma in Boksburg, Debbie Lombard, vertel van haar studente-ervaring by Akademia. Alhoewel sy elke maand chemoterapie ontvang is Lombard ʼn [...]

By |2019-06-25T10:52:04+02:00June 14th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia bevorder interdissiplinêre navorsing

Akademia bevorder interdissiplinêre navorsing   Rautenbach se lesing het temas rondom klimaatdrywers en klimaatsverandering, Suid-Afrikaanse weerstelsels, kweekhuisgasse, die modellering van die klimaatstelsel, klimaatsveranderingsprojeksies, en aanbevelings oor toekomsbeplanningsmoontlikhede aangespreek. Prof. Hannes Rautenbach, in sy hoedanigheid as dekaan van die Fakulteit Natuur­wetenskappe by Akademia, is deur die Universiteit van Suid-Afrika [...]

By |2019-06-25T10:53:10+02:00June 13th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Dekaan Geesteswetenskappe lewer drieledige akademiese besoek aan Europa

Dekaan Geesteswetenskappe lewer drieledige akademiese besoek aan Europa Deur navorsing terug te ploeg in Akademia en op hoogte te bly van nuwe verwikkelings in die internasionale Geesteswetenskappe dra ons by tot ʼn uitnemende professionele en beroepsgerigte fakulteit wat tot ons opvoedingsideaal spreek. Professor Pieter Duvenage, dekaan van die Fakulteit [...]

By |2019-06-25T10:54:39+02:00June 12th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia vier Wêreldomgewingsdag

Akademia vier Wêreldomgewingsdag  Ter viering van Wêreldomgewingsdag op 5 Junie (vanjaar met die tema #kloplugbesoedeling)  gaan Akademia vier spekbome, Suid-Afrika se beste natuurlike boereraat teen lugbesoedeling, by die Akademia-hoofkantoor plant. Wêreldomgewingsdag word jaarliks op 5 Junie gevier. Vanjaar se tema, #kloplugbesoedeling, maak ʼn wêreldwye oproep tot die bekamping van [...]

By |2019-06-25T10:46:14+02:00June 3rd, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia bevorder bewusmaking van natuurwetenskappe in landbou

Akademia bevorder bewusmaking van natuurwetenskappe in landbou Met Akademia se NAMPO-uitstalling in 2019 is in die besonder gepoog om bewusmaking oor die rol van natuurwetenskappe in die landbou te bevorder, en dan veral teen die agtergrond dat die instelling hard aan die werk is om ʼn uitnemende Fakulteit Natuurwetenskappe op te rig. [...]

By |2019-06-25T10:45:26+02:00May 27th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia en Sakeliga begin reeks boekbesprekings

Akademia en Sakeliga begin reeks boekbesprekings “ʼn Groot deel van die avontuur van menswees hou met boeke verband. Om deur boeke beetgepak en deur hulle meegesleur te word, verryk ons lewens. Sonder boeke sou ons as mense veel armer gewees het.” – Professor Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia. [...]

By |2019-06-25T10:44:42+02:00May 17th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments
Go to Top