Administratiewe druk en buitensporige verwagtinge: só word dienende skoolleierskap uit die oog verloor

Administratiewe druk en buitensporige verwagtinge: só word dienende skoolleierskap uit die oog verloor Gepubliseer op: 22 Julie 2026 Geskryf deur Susan O’Reilly, departementshoof: Opvoedkundestudies, en dr. Anton Pretorius, dosent: Opvoedkundestudies, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde Dit is reeds 21:00. Die skoolterrein is donker en stil en die leerders is lank reeds tuis. In die skoolhoof […]
Akademia-sakeplankompetisie: van sakeplan tot besigheidsukses

Akademia-sakeplankompetisie: van sakeplan tot besigheidsukses Gepubliseer op: 22 Julie 2026 Die volgende onderneming wat werk skep, ʼn gemeenskap versterk, ʼn nisbedryf aanvuur óf selfs ʼn besigheidsektor in geheel verander, het dalk vanjaar sy ontstaan te danke aan die Akademia-sakeplankompetisie*. Hierdie kompetisie, ʼn inisiatief vanuit die BCom (Ondernemingsbestuur)-program, bied vanaf 2018 aan entrepreneurs die geleentheid om […]
Akademia-kuberkraakwerkswinkel laat leerders anders na die digitale wêreld kyk

Akademia-kuberkraakwerkswinkel laat leerders anders na die digitale wêreld kyk Gepubliseer op: 21 Julie 2026 Kubermisdaad is lank nie meer net ʼn gonswoord van ons tyd nie, maar eerder ʼn realiteit wat almal raak. Het jy jouself al egter afgevra hoe jy kuberaanval sal ondersoek? Hoe volg jy digitale leidrade op? En meer nog, hoe beskerm […]
Van die wolke na die sterre: orbitale datasentrums neem wolkverwerking na nuwe hoogtes

Van die wolke na die sterre: orbitale datasentrums neem wolkverwerking na nuwe hoogtes Gepubliseer op: 16 Julie 2026 Geskryf deur Eugene Steyn, junior dosent: Rekenaarwetenskappe aan Akademia se Fakulteit Natuurwetenskappe Dataverwerking is ʼn gonswoord van ons tyd, veral gegewe die snelle pas waarteen tegnologie ontwikkel en verbeter. In ʼn vorige meningstuk het ons die soeklig […]
Ode aan De Vrijburger: Akademia lig die glas op ʼn nuwe hoofstuk

Ode aan De Vrijburger: Akademia lig die glas op ʼn nuwe hoofstuk Gepubliseer op: 13 Julie 2026 Lede van die Akademia-gemeenskap het op 2 Julie 2026 feestelik ʼn glas geklink op die bekendstelling van die instelling se tweede wyn, Ode aan De Vrijburger. Hierdie Shiraz Mourvèdre Grenache (SMG)-versnit is spesiaal vir Akademia deur die bekroonde […]
Hoogleraarintreerede: twee dekades in diens van waarheid en geregtigheid

Hoogleraarintreerede: twee dekades in diens van waarheid en geregtigheid Gepubliseer op: 13 Julie 2026 By Akademia is uitnemendheid en akademiese diepgang ʼn volgehoue ingesteldheid met beduidende ewigheidswaarde. Dit verteenwoordig ʼn bewuste keuse asook ʼn passievolle verbintenis om te vorm, diensbaar na vore te tree en met oortuiging gestalte te gee aan die dag van môre. […]
Akademia se eerste tusseninstellingskynhof slyp die regsleiers van môre

Akademia se eerste tusseninstellingskynhof slyp die regsleiers van môre Gepubliseer op: 13 Julie 2026 Die pad na die hofsaal begin vir regslui lank voordat hul eerste saak aangehoor of bepleit word. Gedagtig hieraan het Akademia se Fakulteit Regsgeleerdheid onlangs ʼn suksesvolle tusseninstellingskynhofkompetisie aangebied. Tydens hierdie geleentheid, wat op 2 en 3 Julie op Akademia se […]
Woordmeesters 2026: topdeelnemers bult hul taalspiere

Woordmeesters 2026: topdeelnemers bult hul taalspiere Gepubliseer op: 10 Julie 2026 Die finale ronde van Akademia se jaarlikse Woordmeesters-taalkompetisie, in samewerking met die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) en Die Papier as mediavennoot, wink. Ná die aanlyn taaltoetse afgehandel is en die deelnemers se puntestand bereken is, word die hoed gelig vir die topdriefinaliste in […]
Akademia se Alumni-uitblinker dien deur denke, hart én hande

Akademia se Alumni-uitblinker dien deur denke, hart én hande Gepubliseer op: 7 Julie 2026 Baie mense beskou die verwerwing van ʼn naskoolse kwalifikasie as ʼn vanselfsprekende volgende stap in ʼn tradisioneel voorspelbare lewenspad. Vir Letitia Franck was dit egter iets heel anders: ʼn moedige weer begin, gebou op deursettingsvermoë, selfontdekking en die vaste oortuiging dat […]
WhatsApp-werksgroepe: ʼn gerieflike hulpmiddel of ʼn potensiële tameletjie?

WhatsApp-werksgroepe: ʼn gerieflike hulpmiddel of ʼn potensiële tameletjie? Gepubliseer op: 2 Julie 2026 WhatsApp-groepe is een van die mees gebruikte kommunikasiehulpmiddels in die werksplek. Hoewel hierdie groepe met goeie voorneme geskep word – naamlik om effektiwiteit en produktiwiteit te verhoog – verg die bestuur en gebruik daarvan deeglike oorweging. Laasgenoemde verwys veral na die toenemende […]
Voortgesette leer: ʼn Hoeksteen vir alumni se volhoubare professionele groei

Voortgesette leer: ʼn Hoeksteen vir alumni se volhoubare professionele groei Gepubliseer op: 2 Julie 2026 In ʼn snelveranderende werkswêreld verteenwoordig ʼn naskoolse kwalifikasie nie meer die eindpunt van leer nie, maar eerder ʼn grondslag waarop daar doelgerig voortgebou moet word. Nuwe tegnologieë, veranderende markbehoeftes en toenemende spesialisering vereis van professionele persone om voortdurend hul kennis […]
ʼn Nalatenskap in klei: Kunsskenking gee vorm aan Akademia se toekoms

ʼn Nalatenskap in klei: Kunsskenking gee vorm aan Akademia se toekoms Gepubliseer op: 2 Julie 2026 Wanneer kuns nie nét geskep word om waardeer te word nie, maar óók om te dien, word dit ʼn nalatenskap met ewigheidswaarde. Só is dit dan ook die geval met die onlangse kunsskenking deur die keramiekkunstenaar, Daniel Brand, aan […]
(Linked)In of uit? Wat jy as jong werkende moet weet

(Linked)In of uit? Wat jy as jong werkende moet weet Gepubliseer op: 2 Julie 2026 Geskryf deur Chané Jonker, beampte: Sosiale media by Akademia. Op 30 Junie is Wêreldsosialemediadag oor verskeie grense en op verskeie platforms gevier. Het jy jouself al ooit, as ʼn aktiewe sosialemediagebruiker, vergewis van die voor- en nadele wat aan sosiale […]
Sáám sterker en toekomsgereed: Só ontsluit Akademia se alumni-gemeenskap verbondswaarde

Sáám sterker en toekomsgereed: Só ontsluit Akademia se alumni-gemeenskap verbondswaarde Gepubliseer op: 1 Julie 2026 Geskryf deur Monica Mynhardt, voorsitter (2024-2026-termyn) van Akademia se alumni-komitee In die moderne wêreld word die ideaal van verbondenheid dikwels as ʼn versperring vir vryheid geskets. Kettings van verbondenheid wat absolute vryheid van en verkenning deur die individu inperk. Binne […]
Erepenning van SAOU bevestig Akademia se verbintenis tot uitnemende onderwyseropleiding

Erepenning van SAOU bevestig Akademia se verbintenis tot uitnemende onderwyseropleiding Gepubliseer op: 29 Junie 2026 Akademia se volgehoue belegging in die opleiding van gehalteonderwysers is op Woensdag 24 Junie 2026 op ʼn betekenisvolle wyse bekroon toe die instelling die Erepenning vir die Bevordering van Uitnemende Onderwysersopleiding vanaf die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) ontvang het. Hierdie toekenning […]