Doen aansoek vir studies

Covid-19 belemmer Akademia nie

Covid-19 belemmer Akademia nie Ten spyte van die ontwrigtende tyd waarin die wêreld tans verkeer is Akademia reeds goed op dreef om hierdie akademiese jaar op ʼn hoë noot af te skop. Terwyl daar wêreldwyd onsekerheid by talle studente heers oor wanneer hulle akademiese jaar afskop, sal Akademia-studente ongesteurd [...]

By |2021-01-20T19:39:00+02:00January 20th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Sosiale media: Kan jy aanspreeklik gehou word?

Sosiale media: Kan jy aanspreeklik gehou word? Geskryf deur Lichel Helmchen, dosent in Regsgeleerdheid by Akademia. Die uitbraak van die Covid-19-koronavirus het ʼn beduidende toename in aanlyn aktiwiteite veroorsaak. Nie alleen werk meer mense aanlyn nie, maar wend ook meer mense hulle ook tot digitale vermaak en [...]

By |2021-01-20T13:16:27+02:00January 5th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

ʼn Waardevolle lugdruk skenking aan Akademia

ʼn Waardevolle lugdruk-skenking aan Akademia ʼn Groot eer het Akademia te beurt geval toe Elsa de Jager op 24 November 2020 besluit het om twee oorspronklike kwikbarometers aan die instansie te skenk. Elsa het onlangs afgetree uit ʼn lewensloopbaan by die Suid-Afrikaanse Weerdiens, waar sy diep spore getrap [...]

By |2021-01-05T08:46:32+02:00December 15th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Energie en kragvolhoubaarheid vir ons toekoms

Energie en kragvolhoubaarheid vir ons toekoms Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan: Fakulteit Natuurwetenskappe Die konsep van energie is ʼn integrale deel van ons daaglikse lewe. Buiten dat ons liggaamlike energie nodig het om te werk en speel, dien geestelike energie ook as inspirasie vir toekomsbeplanning. Ons [...]

By |2020-12-15T14:11:51+02:00November 26th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia lei nuwe generasie mediapraktisyns met jongste kwalifikasie op

Akademia lei nuwe generasie mediapraktisyns met jongste kwalifikasie op Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia het op 25 November ʼn opwindende nuwe kwalifikasie, naamlik BA (Kommunikasie en Joernalistiek), tydens ʼn spoggeleentheid bekendgestel. Hierdie kwalifikasie sal vanaf 2021 voltyds in Afrikaans by die nuutingerigte kampus in Centurion aangebied word, en aansoeke [...]

By |2020-11-26T11:36:09+02:00November 26th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Só vestig ons ʼn vernuwe Afrikaanse universiteitwese

Só vestig ons ʼn vernuwe Afrikaanse universiteitwese Suksesvolle kultuurgemeenskappe benodig gesonde, stabiele en florerende onderwys en beroepsopleiding. Daarom het Solidariteit destyds vanaf 2010 begin dink, droom en bou aan die idee van Akademia – om ʼn onafhanklike akademiese tuiste vir Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe daar te stel. Na [...]

By |2020-11-26T07:07:15+02:00November 25th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia-planne goed op dreef vir gesonde studente-ervaring

Akademia-planne goed op dreef vir gesonde studente-ervaring Dink maar net terug na die dae toe jy op universiteit was – middagetes by die kafeteria, die opwindende studentelewe waaraan jy kon deelneem en die onvergeetlike studentegees wat op kampus geheers het. Daar was dae waar jy in die biblioteek [...]

By |2020-11-26T06:48:28+02:00November 25th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Studeer in 2021 nauurs in Afrikaans

Studeer in 2021 nauurs in Afrikaans Is jy onseker oor wat jy wil studeer? Werk jy voltyds, maar oorweeg nauurse studies? Wil jy graag in jou moedertaal studeer? Kom vind dan meer uit oor studiemoontlikhede by Akademia tydens die inligtingsessie wat op Saterdag 5 Desember vanaf 10:00 tot [...]

By |2020-11-25T07:14:13+02:00November 25th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Suid-Afrikaners vat hande in 4NR-styl om honger te bekamp

Suid-Afrikaners vat hande in 4NR-styl om honger te bekamp Geskryf deur Riana Crafford, dosent in Bedryfsinligtingstelsels aan Akademia.  In ʼn vorige artikel het ek tot dié slotsom gekom: Suid-Afrikaners is vindingryk en kom met interessante nuwe idees vorendag. Ek het toe gefokus op “katoeters”, maar het intussen [...]

By |2020-11-25T07:05:57+02:00November 22nd, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Filosofiedag – Waaroor gaan die filosofie?

Filosofiedag – Waaroor gaan die filosofie? Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia  Akademia vier vandag, op 19 November, Filosofiedag saam met die wêreld. Maar waaroor gaan die filosofie? Waarmee hou filosowe hulself besig? Watter vrae vra filosowe? En watter antwoorde gee hulle daarop (of [...]

By |2020-11-22T15:58:40+02:00November 19th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments
Go to Top