KI-kishoue kleur Wimbledon-aksie in
KI-kishoue kleur Wimbledon-aksie in Gepubliseer op: 30 Junie 2021 Geskryf deur Riana Crafford, dosent in bedryfsinligtingstelsels aan Akademia Vir al die Suid-Afrikaners wat deur Covid-19 (of die ekonomiese knelling as gevolg daarvan) gedwing word om met Jan Tuisbly se karretjie te ry, is daar goeie nuus. Die Wimbledon-organiseerders is al hoe meer op die positiewe […]
Wysheid as universitêre ideaal
Wysheid as universitêre ideaal Gepubliseer op: 30 Junie 2021 Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof van Akademia. Wat is wysheid? Wat onderskei wysheid van kennis? En watter rol speel die strewe na wysheid binne ʼn universitêre konteks? Is wysheid ʼn ideaal wat deur universiteite nagejaag behoort te word? Hierdie vrae het vandag ʼn nuwe […]
Sosialemedia-vlinder met 50 000 volgers studeer voltyds aan Akademia
Sosialemedia-vlinder met 50 000 volgers studeer voltyds aan Akademia Gepubliseer op: 28 Junie 2021 Megan Starbuck, ʼn eerstejaar BCom (Ondernemingsbestuur)-student, spog met byna 50 000 volgers op Instagram. Sy is een van die eerste pionierstudente wat voltyds vanaf die begin van die jaar by Akademia se splinternuwe Centurion-kampus studeer. Starbuck noem dat sy op hoërskool […]
Aftreefondse as waarborg vir lenings
Aftreefondse as waarborg vir lenings Gepubliseer op: 28 Junie 2021 Geskryf deur Michelle Coetzee, dosent in belasting en ouditkunde by Akademia Covid-19 is die genesis van ‘n globale gesondheids- en humanitêre krisis. Benewens die pandemie se sosio-ekonomiese ontwrigting, het die Suid-Afrikaanse werkloosheidskoers in die eerste kwartaal van 2021 gestyg tot ʼn verbysterende 32,6%. Ondanks die […]
Hier is topwenke vir die eksamen wat voorlê
Hier is topwenke vir die eksamen wat voorlê Gepubliseer op: 24 Junie 2021 Geskryf deur dr. Desiree Muller, studentesakebestuurder by Akademia Studentwees in Covid-19-styl Studentwees is ʼn heerlike tyd in jou lewe, maar kan ook terselfdertyd een van die mees oorweldigende tye wees. Indien jy ʼn voltydse student is, kan jou dae en nagte baie […]
Akademia-program bied stewige fondasie in sake- én regswêreld
Akademia-program bied stewige fondasie in sake- én regswêreld Gepubliseer op: 24 Junie 2021 Geskryf deur prof. Hermie Coetzee, departementshoof van regsgeleerdheid aan Akademia. Die Baccalaureusgraad in Ekonomie en Regte word as voltydse kontakprogram op Akademia se Centurion-kampus aangebied, as nauurse program by studiesentrums, asook via die e-leeropsie. Die program se fokus op ekonomie én regte […]
Marnus Potgieter leef sy rugbydroom uit terwyl hy nauurs aan Akademia studeer
Marnus Potgieter leef sy rugbydroom uit terwyl hy nauurs aan Akademia studeer Gepubliseer op: 24 Junie 2021 Om ʼn mens se drome na te jaag, neem dikwels baie moed, uithouvermoë en harde werk. Marnus Potgieter, ʼn ambisieuse student, werk voluit om ʼn professionele rugbyloopbaan na te streef – dít terwyl hy ʼn BCom-kwalifikasie aan die […]
Akademia-mediasentrum ontvang waardevolle Suid-Afrikaanse hofverslae
Akademia-mediasentrum ontvang waardevolle Suid-Afrikaanse hofverslae Gepubliseer op: 24 Junie 2021 Akademia het onlangs ʼn stel Suid-Afrikaanse hofverslae ontvang. Hierdie hofverslae, wat vanaf 1947 tot 2008 strek, is deur Johan Olivier, vennoot by Webber Wentzel prokureursfirma, geskenk en het ʼn waardige tuiste in ons regsbiblioteek binne die Akademia-mediasentrum gevind. Akademia, en in besonder die Departement Regsgeleerdheid, […]
Sien die wintersonstilstand in jou skaduwee
Sien die wintersonstilstand in jou skaduwee Gepubliseer op: 18 Junie 2021 Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van natuurwetenskappe by Akademia Deur die eeue heen het mense opgemerk dat die skaduwees van voorwerpe, soos byvoorbeeld mense en bome, in jaarsiklusse geleidelik langer en dan weer korter word. Hier in Suid-Afrika is die skaduwees tans op […]
Die invloed van kragonderbrekings op die ekonomie
Die invloed van kragonderbrekings op die ekonomie Gepubliseer op: 17 Junie 2021 Deur dr. Sandra Adendorff, dosent in ekonomie en internasionale bestuur aan Akademia As daar iets is wat almal in die land soms moedeloos maak, is dit kragonderbrekings; veral die onbeplande kragonderbrekings wat aan die toeneem is. Dit het nie slegs negatiewe gevolge vir […]
Akademia vier Wêreldomgewingsmaand met nuwe herwinningsprojek op kampus
Akademia vier Wêreldomgewingsmaand met nuwe herwinningsprojek op kampus Gepubliseer op: 8 Junie 2021 Vandag word ʼn kraakvars herwinningsprojek deur Akademia – in samewerking met AfriForum – geloods. Hierdie projek sal op Akademia se Centurion-kampus plaasvind waar herwinningsdromme vir die gebruik van Akademia-studente sowel as personeel gehuisves sal word. Op 5 Junie 2021 is Omgewingsdag wêreldwyd […]
Serebraal gestremde student vertel sy storie van hoop
Serebraal gestremde student vertel sy storie van hoop Gepubliseer op: 2 Junie 2021 Om klas te draf, en ʼn graadkwalifikasie suksesvol te voltooi – dit alles terwyl jy nog nooit kon loop of skryf nie – is beslis ʼn bewys van ambisie en dryfkrag om drome te verwesenlik. Rico Welthagen is gebore met serebrale gestremdheid, […]
So bou ons aan die skeppingslegkaart in ons strewe na ʼn betekenisvolle toekoms
So bou ons aan die skeppingslegkaart in ons strewe na ʼn betekenisvolle toekoms Gepubliseer op: 1 Junie 2021 Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe Die module Fisika word as deel van Akademia se eerste graad uit die Fakulteit Natuurwetenskappe, die BSc (Wiskundige Wetenskappe)-kwalifikasie, in die eerste studiejaar aangebied. Die woord “fisika”, […]
Akademia se jong leiers amptelik ingehuldig
Akademia se jong leiers amptelik ingehuldig Gepubliseer op: 25 Mei 2021 Akademia het op 11 Mei haar studenteraad (SR), asook die private studenteverblyf se huiskomitee (HK), ingehuldig tydens ʼn seremonie wat op die Centurion-kampus plaasgevind het. Akademiese bestuur sowel as die leiers se ouers of geliefdes het hierdie spesiale aand saam met die SR en […]
Om ʼn Fontie te wees
Om ʼn Fontie te wees Gepubliseer op: 25 Mei 2021 Geskryf deur Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia Die studentekorps aan universiteite het in meeste gevalle ʼn kollektiewe eienaam. Plaaslik word byvoorbeeld studente wat aan die Universiteit Stellenbosch studeer Maties genoem. Dan is daar (of was daar) Pukke, Kovsies, Tukkies en nog meer. Dieselfde gebruik […]