Ons vier die geboorte van die Westerse natuurwetenskappe

Ons vier die geboorte van die Westerse natuurwetenskappe Gepubliseer op: 15 Februarie 2022 Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe Die maand Februarie is ʼn feestelike maand vir die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia omdat die twee pioniers wat verantwoordelik was vir die geboorte van die Westerse natuurwetenskappe albei in Februarie gebore is. […]

Geloof, hoop en liefde

Geloof, hoop en liefde Gepubliseer op: 14 Februarie 2022 Geskryf deur dr. Rachel Maritz, dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe by Akademia. Die afgelope paar maande is daar gereeld mense wat my kontak vir boekdonasies wat hul wil maak aan die honger Akademia-biblioteek. Ek gaan haal boeke by ʼn oudminister met ʼn rykdom van […]

Akademia is die trotse eienaars van die woord “alumni”

Akademia is die trotse eienaars van die woord “alumni” Gepubliseer op: 14 Februarie 2022 Akademia het onlangs die woord “alumni” in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) aangekoop. Met die aankoop hiervan word daar opnuut klem gelê op die belangrikheid van die Akademia-alumni vir die instelling. “Alumni” is die vyfde woord wat die instelling […]

Akademia vier Hardopleesdag – Waarom is dit belangrik?

Akademia vier Hardopleesdag – Waarom is dit belangrik? Gepubliseer op: 2 Februarie 2022 Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris by Akademia Wêreldhardlopleesdag word elke jaar op die eerste Woensdag in Februarie gevier. Vanjaar word dit op 2 Februarie gevier. LitWorld het die veldtog in 2010 begin om voorspraak te maak vir toegang tot geletterdheid en diverse […]

Hoe kan jy jou digitale veiligheid opskerp in 2022?

Hoe kan jy jou digitale veiligheid opskerp in 2022? Gepubliseer op: 31 Januarie 2022 Geskryf deur Jaco-Louis Kruger, stelselontwikkelaar en deeltydse dosent by Akademia Daar is elke dag miljoene digitale aanvalle op stelsels en individue waar kwaadwillige persone en stelsels poog om toegang te kry tot data of fondse wat nie aan hulle behoort nie. […]

Akademia-alumnus vertel oor haar reis van Fontie tot werknemer

Akademia-alumnus vertel oor haar reis van Fontie tot werknemer Gepubliseer op: 31 Januarie 2022 Geskryf deur Jolinda Bezuidenhout, Akademia-alumnus in BCom (Ondernemingsbestuur) Om ʼn hoëronderwysinstelling te kies om jou studies by te begin is geen maklik taak nie. Daar is so baie verskillende instellings, en soveel meer kwalifikasies om van te kies, maar Akademia het […]

Klaar studeer, wat nou?

Klaar studeer, wat nou? Gepubliseer op: 28 Januarie 2022 Geskryf deur Mari Ferreira, projekkoördineerder: Werkende mark Met jou studies agter die rug en jou toekoms wat blink, is dit belangrik om vir ʼn oomblik stil te staan en na te dink oor jou toekoms. Die pad vorentoe mag dalk vir jou onbekend lyk, maar met […]

Nuwe jaar, nuwe jy: Hou ons daarby?

Nuwe jaar, nuwe jy: Hou ons daarby? Gepubliseer op: 24 Januarie 2022 Geskryf deur Jannet Davel, bestuurder: Personeel en Ontwikkeling by Akademia Die navorsing is in: minder as 8% van die “nuwe jaar, nuwe jy”-doelwitte wat in Januarie neergepen is, word bereik. Is dit dan dat mens net lui raak as die bladsy omslaan Februarie […]

Matrieks van 2021, jy het nog kans om vir studie aansoek te doen!

Matrieks van 2021, jy het nog kans om vir studie aansoek te doen! Gepubliseer op: 21 Januarie 2022 Met die matriekuitslae wat pas bekendgemaak is, is daar baie matrieks wat uiteindelik hul skoolloopbaan kan afsluit en met hul loopbaanreis begin. Die meeste hoëronderwysinstellings se aansoeke vir studies in 2022 is reeds gesluit, maar Akademia bied […]

ʼn Metamorfose: Hoe het Covid-19 die onderwys oor ʼn ander boeg gegooi?

ʼn Metamorfose: Hoe het Covid-19 die onderwys oor ʼn ander boeg gegooi? Gepubliseer op: 21 Januarie 2022 Geskryf deur dr. Annelie Wassenaar, dr. Maretha Steyn en dr. Annelise de Vries van Akademia se Fakulteit Opvoedkunde Unesco het 24 Januarie as Internasionale Onderwysdag verklaar wat jaarliks gevier word, met die hooftema vir 2022 as Koersverandering in […]

Akademia-alumnus spog met eerste enkelsnit en musiekvideo

Akademia-alumnus spog met eerste enkelsnit en musiekvideo Gepubliseer op: 20 Januarie 2022 Carlissa Kuun, ʼn Akademia-alumnus in BCom (Bestuursrekeningkunde) en die Nagraadse Onderwyssertifikaat (Senior Fase- en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys), het onlangs haar onderwysloopbaan by Punt Hoërskool afgeskop terwyl sy ook ʼn opwindende sangloopbaan nastreef. In 2019 het Kuun ʼn oudisie gedoen vir Sing Aanlyn!, […]

Die skatkamers van woorde

Die skatkamers van woorde Gepubliseer op: 18 Januarie 2022 Geskryf deur Karien Brits, Akademia se taalpraktisyn Aanhangers van die Friends-reeks sal dalk onthou van die een episode waarin Joey die tesourus in Word met amper rampspoedige gevolge gebruik het. Tesourusse word deesdae miskien (verkeerdelik) net as ʼn hulpmiddel in ʼn woordverwerkingsprogram beskou, maar daar is […]

Wysheid en nuttige kennis

Wysheid en nuttige kennis Gepubliseer op: 17 Januarie 2022 Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof van Akademia Reeds vir eeue word oor die aard van teoretiese kennis en in die besonder oor wysheid nagedink. Vanaf ten minste die ou Griekse filosowe uit die Klassieke tydperk word gevra: Wat is die aard van wysheid? Waar […]

Akademia-alumnus vertel oor haar studentereis

Akademia-alumnus vertel oor haar studentereis Gepubliseer op: 11 Januarie 2022 Geskryf deur Daniélle Kleyn, Akademia-alumnus in BCom (Ekonomie en Regte) Ek het my studiereis in 2017 by die Akademia-studiesentrum in Somerset-Wes begin, waarna ek na die Lynnwood-sentrum in Pretoria oorgeskuif het. My drie groot passies was nog altyd die reg, besigheid en skryf. Die BCom […]

Akademia-dosent ontvang CIMA-Uitnemendheidstoekenning

Akademia-dosent ontvang CIMA-Uitnemendheidstoekenning Gepubliseer op: 14 Desember 2021 Akademia het vandag aangekondig dat die instelling ʼn CIMA-Uitnemendheidstoekenning vir Onderrig (eervolle vermelding) ontvang het op 10 Desember 2021 by die tweede CIMA-Uitnemendheidstoekenningsgeleentheid wat virtueel plaasgevind het. Hierdie toekenning gee erkenning aan ʼn dosent wat uitstekende betrokkenheid by studente toon en op doeltreffende wyse die studente se […]