Die Kaplyn: ʼn Aangrypende verhaal van opoffering, liefde en herinnering

Die Kaplyn: ʼn Aangrypende verhaal van opoffering, liefde en herinnering Geskryf deur Kayla Roets, joernalis by die Fontiepos Die kragtige musiekblyspel, Die Kaplyn, is tans by die AfriForum Teater te sien.. Fontiepos se redaksie het dit bygewoon. Dié verhoogstuk neem gehore op ʼn aangrypende reis deur die lewens van die Joubert-gesin tydens die onstuimige tye […]

ʼn Aand van tradisie en feestelikheid: Fonties se eerste Cantus by Leriba!

ʼn Aand van tradisie en feestelikheid: Fonties se eerste Cantus by Leriba! Geskryf deur Kayla Roets, joernalis by die Fontiepos Op 19 April vanjaar het die Kultuur-en-Erfenis-komitee sy eerste Cantus by Leriba aangebied, en dié geleentheid het nie teleurgestel nie. Fonties, Sol-Tech-studente en lede van AfriForum Jeug kyk terug op ʼn aand van tradisie en […]

Akademia-debatspan: ʼn krag om mee rekening te hou

Akademia-debatspan: ʼn krag om mee rekening te hou Geskryf deur Kayla Roets, joernalis by die Fontiepos Debat dien as ʼn platform waar individue of spanne hul menings kan uitspreek, bewyse kan lewer en logiese redenasies kan aanvoer om hul standpunte te verdedig. Dit is ʼn gestruktureerde gebeurtenis wat kritiese denke, effektiewe kommunikasie en die kuns […]

Akademia-hokkie gaan van krag tot krag

Akademia-hokkie gaan van krag tot krag Geskryf deur Kayla Roets, joernalis by die Fontiepos Vir beide Akademia se mans- en dameshokkiespanne om ʼn bronsmedalje in die onlangse liga te wen, was beslis die hoogtepunt van die seisoen vir die spelers. Die spanne het besonder goed presteer wat beide aanval en verdediging betref, met spelers wat […]

Huis Strelitzia se inblynaweek: Fonties bly om in te bly!

Huis Strelitzia se inblynaweek: Fonties bly om in te bly! Geskryf deur Anien van Niekerk, joernalis by die Fontiepos Inblynaweke bied aan koshuisstudente die geleentheid om mekaar nie net beter te leer ken nie, maar ook om op ʼn prettige wyse Fontiewees uit te lééf. Die dameskoshuis, Huis Strelitzia, het van 5 tot 7 Mei […]

Vyf vinnige feite oor die koshuise vir Akademia-studente

Vyf vinnige feite oor die koshuise vir Akademia-studente Geskryf deur Marisha Hermann, joernalis by die Fontiepos Hiermee vyf vinnige feite oor elk van die drie koshuise vir Akademia-studente. Huis Strelitzia Daar bly tans 79 dames in Huis Strelitzia. Dié koshuis doen omtrent alles in pienk, want Bóchulè, die primaria, hou van pienk. Huis Strelitzia en […]

ʼn Ode aan alle moeders op Moedersdag

ʼn Ode aan alle moeders op Moedersdag Geskryf deur Anien van Niekerk, joernalis by die Fontiepos Wanneer mens jou ouerhuis verlaat, is die moeilikste ding seker om afskeid te neem van jou ma. Letterlik en figuurlik. Letterlik, omdat sy nog vir jou instruksies gee oor hoe om ʼn wasmasjien te gebruik voor jy in die […]

Bemarkings- en kommunikasiekomitee ondergaan opwindende veranderinge

Bemarkings- en kommunikasiekomitee ondergaan opwindende veranderinge Geskryf deur Kayla Roets, joernalis by die Fontiepos Akademia-studente se Bemarkings- en Kommunikasiekomitee skud sy vere reg vir ʼn tydperk van verandering in die lig van die uittrede van Cornel Rautenbach. Rautenbach was die studenteraadslid vir Bemarking en Kommunikasie. Hy vertrek om ʼn opwindende nuwe werksgeleentheid aan te pak […]

Werkersmaand – Só werk en studeer Akademia-studente

Werkersmaand – Só werk en studeer Akademia-studente Geskryf deur Megan Ferreira, joernalis en fotograaf by die Fontiepos Meimaand is Werkersmaand en daarom wil ons graag studente vier wat werk en studies kombineer! Die nauurse afstandsmodel by Akademia is ideaal vir hierdie studente wat bedags werk maar ook studies aanpak. Hierdie model bied aan studente ʼn […]

Fonties se Top-10- Afrikaanse musiekspeellys

Fonties se Top-10- Afrikaanse musiekspeellys Gepubliseer op: 10 Februarie 2023 Geskryf deur Anien van Niekerk, joernalis by die Fontiepos Die winter is sterk op pad en die beste manier om die koue te oorkom is om te sing en te dans! Fonties het hierdie maand weereens die geleentheid gehad om ʼn Afrikaanse speellys saam te […]

32-jarige LLB-student bewys jy is nooit te oud om te droom nie

32-jarige LLB-student bewys jy is nooit te oud om te droom nie Geskryf deur Marisha Hermann, joernalis by die Fontiepos Op 32-jarige ouderdom is Sabine Engelke dalk ouer as die meeste eerstejaarstudente op kampus, maar vir dié LLB-student is ouderdom glad nie ʼn uitdaging nie.Sy het as jong dogtertjie reeds vir almal gesê sy gaan […]

Tien sleutelstrategieë vir ʼn suksesvolle semester

Tien sleutelstrategieë vir ʼn suksesvolle semester Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis Ná afloop van ʼn besige eerste semester, voel jy dalk daar is baie dinge wat jy beter sou wou doen. Gelukkig bied die tweede semester nóg ʼn geleentheid vir persoonlike groei en prestasie in beide die akademie en op die sportveld. Volg dié stappe […]

Beurtkrag: Moenie in die donker gelaat word nie

Beurtkrag: Moenie in die donker gelaat word nie Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis Verbeel jou jy is in die middel van ʼn aanlyn toets en jy het nog net ʼn paar vrae om te voltooi. Jy sien al die spreekwoordelike lig aan die einde van die toetstonnel. Kaplaks! Ewe skielik is dit pikdonker en […]

Só balanseer ʼn Fontie sy studies en entrepreneurskap

Só balanseer ʼn Fontie sy studies en entrepreneurskap Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis Om terselfdertyd ʼn student en ʼn besigheidseienaar te wees, kan ʼn uitdagende maar lonende ervaring wees. Willem Albertyn is ʼn 20-jarige Akademia-student wat BCom (Ondernemingsbestuur) studeer terwyl hy terselfdertyd as entrepreneur aan die stuur van sy eie besigheid staan. Albertyn se entrepreneursreis […]

Vyf vinnige feite oor Akademia-personeel

Vyf vinnige feite oor Akademia-personeel Gepubliseer op: 27 Julie 2022 Geskryf deur Marisha Hermann, Fontiepos-joernalis In hierdie uitgawe vind ons meer uit oor ’n paar van ons nauurse Nagraadse Onderwyssertifikaat-dosente: Daleen Botha, Jhani Pottas en Esmé Leus. Daleen Botha, dosent: Opvoedkundige sielkunde Hoekom het jy hierdie beroep gekies? In die tweede semester van my studies […]