Studieaansoeke vir 2025 is reeds oop

Search
Close this search box.

Fonties se Top-10- Afrikaanse musiekspeellys

Gepubliseer op: 10 Februarie 2023

Geskryf deur Anien van Niekerk, joernalis by die Fontiepos

Die winter is sterk op pad en die beste manier om die koue te oorkom is om te sing en te dans! Fonties het hierdie maand weereens die geleentheid gehad om ʼn Afrikaanse speellys saam te stel deur vir hul gunsteling- Afrikaanse liedjies te stem. Hier is die resultate:

  1. Lyfie – Bernice West
  2. Hey Sonneblom – Droomsindroom
  3. H20ë – Barto
  4. Ek Ly Aan – Droomsindroom
  5. Nora Vlok – Appel en Die Heuwels Fantasties
  6. Johnnie Blou – Eloff
  7. Sysoen – Wilma van Heerden
  8. Sêra Sê Ja! – Prop
  9. Impulsief – Barto
  10. Ons Twee Genoeg – Barto

Hou gerus Akademia se WhatsApp-groepe dop om te stem vir die top-10-treffers in ons Junie-uitgawe, en maak seker jy laai hierdie maand se treffers af.

Alle Fontiepos-artikels is deur studente vir studente geskryf en weerspieël nie noodwendig Akademia se mening of standpunt nie.