Nuwe dekaan neem leisels oor by Akademia

Nuwe dekaan neem leisels oor by Akademia Gepubliseer op: 18 Januarie 2018 Akademia kondig met opwinding die aanstelling van die nuwe dekaan, dr. Saretha Brüssow, aan. Brüssow, wat ʼn passievolle verbintenis tot studente se akademiese prestasie en sukses in hoër onderwys het, word met die taak toevertrou om die akademiese personeel verder uit te bou […]

Nuwe dosente versterk Akademia se hande

Nuwe dosente versterk Akademia se hande Gepubliseer op: 16 Januarie 2018 Akademia het oor die laaste ses jaar gegroei tot ʼn dinamiese studietuiste, waar Afrikaanse-studente eersteklas hoër opleiding en opvoeding in ʼn veilige ruimte ontvang. Akademia oortref jaar na jaar verwagtinge en vanjaar is geensins anders nie. Akademia het hulle hande versterk met sewe nuwe […]

Goeie nuus: Aansoeke om by Akademia te studeer sluit eers 19 Januarie 2018

Goeie nuus: Aansoeke om by Akademia te studeer sluit eers 19 Januarie 2018 Gepubliseer op: 9 Januarie 2018 Noudat die 2017-matriekresultate bekend is, en meeste tersiêre onderriginstellings se aansoeke reeds gesluit is, bied Akademia ’n laaste kans vir voornemende studente om vir die 2018 akademiese jaar aansoek te doen om sodoende gehalte, tersiêre opleiding in […]

Mentorskapprogram sorg vir gebalanseerde graduandi

Mentorskapprogram sorg vir gebalanseerde graduandi Gepubliseer op: 14 Desember 2017 Akademia het in November 2017 ʼn mentorskapprogram geloods, met die oog daarop dat studente nie slegs akademies nie, maar ook holisties ontwikkel sodat hulle selfstandige, goed-funksionerende volwassenes sal wees wanneer hulle hul tersiêre studies aan Akademia voltooi. Tydens die inwydingsgeleentheid in November het die eerste […]

Matrieks span hul seile saam met Akademia en Finesse op MSC-bootreis

Matrieks span hul seile saam met Akademia en Finesse op MSC-bootreis Gepubliseer op: 11 Desember 2017 Matrieks van 2018 kan ophou wonder waarheen om vir matriekvakansie te gaan – die antwoord is sonder twyfel die #netMATRIEKS-bootreis op ʼn luukse MSC-skip vir ʼn eiland-avontuur! Finesse-tydskrif bied van 2018 af die #netMATRIEKS-bootreis in samewerking met Akademia aan. […]

Akademia stel die ‘Jou loopbaan’-videoreeks bekend

Akademia stel die ‘Jou loopbaan’-videoreeks bekend Gepubliseer op: 5 Desember 2017 BCom Ondernemingsbestuur: ’n student, die programbestuurder en ’n kenner vertel Akademia bied ʼn insiggewende reeks video’s met die titel ‘Jou Loopbaan: Akademia 101’ aan, wat die verskillende kwalifikasies in aanbod in ‘n neutedop aan voornemende studente bekend stel. Die eerste program aan die beurt […]

Verlengde registrasieperiode en opedag vir voornemende studente

Verlengde registrasieperiode en opedag vir voornemende studente Gepubliseer op: 30 November 2017 Voornemende studente wat in 2018 by Akademia wil studeer, het nou tot 19 Januarie 2018 kans om vir ʼn volwaardige graad, hoër sertifikaat of diploma te registreer, sowel as aansoek om rentevrye studielenings te doen. Daar word ook op 13 Januarie 2018 opedag […]

Studenteraad 2018 vuur en vlam vir volgende jaar

Studenteraad 2018 vuur en vlam vir volgende jaar Gepubliseer op: 24 November 2017 Nege van Akademia se studente is vuur en vlam om in 2018 as studenteraadslede hul medestudente by te staan en hul merk te maak. Dié studente, wat by verskillende studiesentrums regoor die land klas draf – van Centurion en Vanderbijlpark tot Somerset-Wes […]

Nuwe personeel versterk Akademia se aanbod

Nuwe personeel versterk Akademia se aanbod Gepubliseer op: 23 November 2017 Akademia het in 2017 groot groei en voorspoed beleef en kon in die laaste vyf maande van die jaar alleen agt nuwe personeellede aanstel. Vyf nuwe dosente is aangestel om Akademia se groeiende studentetal te bedien. Hulle is Astrid Helberg (Rekeningkunde), Chazanne Grobler (Regte), […]

Aansoeke by Namibië-studiesentrum kry momentum

Aansoeke by Namibië-studiesentrum kry momentum Gepubliseer op: 21 November 2017 Die eerste student wat in 2018 by Akademia se nuwe studiesentrum in Windhoek, Namibië, ingeskryf is, is Heidi Vermeulen. Heidi het vir die BCom Bestuursrekeningkunde-graad ingeskryf en is tans ʼn finansiële kontroleur vir G4S Namibië. Sy het aan Hoërskool Tygerberg in die Wes-Kaap gematrikuleer en […]

Studente kry internasionale blootstelling tydens studietoer

Studente kry internasionale blootstelling tydens studietoer Gepubliseer op: 15 November 2017 Vyf BCom Ondernemingsbestuur-derdejaarstudente van Akademia vertrek op 20 November 2017 op ʼn studietoer na België. Dié gelukkige vyftal is Tanya Ras, Bernidene Skinner, Helena Oosthuizen, Rizaan van der Merwe en Charné Schoeman. Volgens die BCom Ondernemingsbestuur-graad se programbestuurder, Elize-Mari Coetzer, gaan die studente die […]

Europese bande open nuwe deure vir Akademia

Europese bande open nuwe deure vir Akademia Gepubliseer op: 7 November 2017 Akademia het in September waardevolle bande in Europa gesmee toe twee van die instelling se akademiese personeel, Elzette le Roux (programbestuurder: BCom Ekonomie en Regte) en Felicia Snyman (vakhoof en dosent: Regte) ʼn juristekongres in Antwerpen bygewoon het en verskeie stede in België […]

Hervorming 500: Die 95 stellinge

Hervorming 500: Die 95 stellinge Gepubliseer op: 31 Oktober 2017 Die FAK stel op 31 Oktober 2017, presies 500 jaar na Luther sy 95 stellinge teen Wittenberg se kerkdeur vasgespyker het, die Afrikaanse vertaling uit die oorspronklike Duits beskikbaar. Uit liefde vir die waarheid en met die begeerte om die waarheid openbaar aan die orde […]

Akademia vier ’n suksesvolle akademiese jaar

Akademia vier ’n suksesvolle akademiese jaar Gepubliseer op: 31 Oktober 2017 Met die eksamen agter die rug, het Akademia se studente en dosente die akademiese jaar op ’n hoë noot afgesluit tydens ’n geselligheid wat op 21 Oktober 2017 in Pretoria aangebied is. Dié semi-formele geleentheid is deur sowat 80 studente en 16 dosente bygewoon. […]

Lesse van Baylor in die VSA

Lesse van Baylor in die VSA Gepubliseer op: 19 Oktober 2017 In die wêreld van universiteite in Akademia nog ʼn baba, ʼn nuweling in ʼn ryk tradisie van honderde jare. Akademia is ʼn privaat Afrikaanse gemeenskapsuniversiteit wat op Christelike beginsels gefundeer is. Kan die konsep van wêreldformaat wees? ʼn Afvaardiging van die Solidariteit Beweging het […]