Search
Close this search box.

Akademia-studente begin opvoedkundige speelruimte by Filadelfia Ark

Akademia-studente begin opvoedkundige speelruimte by Filadelfia Ark Gepubliseer op: 9 September 2019 Vyf Ondernemingsbestuurstudente in hulle finale jaar by Akademia het op Vrydag 6 September die rooi lint geknip tydens die amptelike opening van die nuutopgerigte Speelgrot by ʼn sorgsentrum in die weste van Pretoria. Hierdie sentrum, genaamd Filadelfia Ark, verskaf skuiling en voedsel aan […]

Akademia hou eerste gróót opedag

Akademia hou eerste gróót opedag Gepubliseer op: 5 September 2019 Met die eindeksamen vir matrieks wat al hoe nader kruip raak die realiteit groter oor wat hulle gaan doen na afloop van Graad 12. Sommige werkendes wonder weer wat hulle kan doen om hulle loopbaanmoontlikhede te verbreed. Akademia bied steeds geleenthede vir voornemende studente om […]

Wenke ter viering van Sekretaressedag

Wenke ter viering van Sekretaressedag Gepubliseer op: 4 September 2019 Akademia vier vandag, 4 September 2019, Sekretaressedag ter erkenning van elke administrateur, persoonlike assistent en kantoorpraktisyn vir die belangrike taak wat hulle vervul om die kantoorsake bymekaar te hou en die kantoor se las te verlig. “ʼn Kantoorpraktisyn is dikwels die spil wat verseker dat […]

Weervooruitsigte vir vanjaar se lente- en somerseisoen

Weervooruitsigte vir vanjaar se lente- en somerseisoen Gepubliseer op: 4 September 2019 Geskryf deur Prof. Hannes Rautenbach, dekaan: Fakulteit Natuurwetenskappe, Akademia. Rautenbach is ʼn weerkundige. Die begin van September word alom beskou as die aanbreek van lente. Dit is ʼn tyd waar almal opgewonde is oor die vooruitsig van vernuwing en groei, wat in die […]

Akademia se leermodel help vrouens om drome te verwesenlik

Akademia se leermodel help vrouens om drome te verwesenlik Gepubliseer op: 27 Augustus 2019 Akademia vier hierdie Vrouemaand vrouwees ter erkenning van sterk dames wat hulle ambisies nastreef en ʼn positiewe bydrae tot hulle gesinne en die werksplek maak. By Akademia strek die profiel van damesstudente oor ʼn wye spektrum – van jong dames wat […]

Akademia-student inspireer as entrepreneur

Akademia-student inspireer as entrepreneur Gepubliseer op: 21 Augustus 2019 Entrepreneurs is persone wat met innoverende besigheidsidees vorendag kom, weldeurdagte risiko’s neem, glo in die behoeftes wat deur hulle besigheidsidees bevredig kan word, en sakeondernemings met volharding op die been bring. Jaarliks word Wêreldentrepreneursdag op 21 Augustus gevier om bewustheid van entrepreneurskap, innovasie en leierskap te […]

Akademici besoek vyf lande in Julie

Akademici besoek vyf lande in Julie Gepubliseer op: 30 Julie 2019 Akademici van Akademia het onlangs bande in die buiteland gaan smee tydens akademiese besoeke aan Duitsland, Griekeland, Italië, Switserland en Taiwan. Tydens hierdie besoeke is konferensies bygewoon, werkswinkels aangebied, referate gelewer en ʼn rondetafelbespreking gefasiliteer. “Ten grondslag van hierdie internasionale besoeke lê die ideaal […]

Akademia stig Alumnivereniging

Akademia stig Alumnivereniging Gepubliseer op: 26 Julie 2019 Die Akademia Alumnivereniging (AAV) is onlangs gestig. Die oogmerk van die AAV is om in samewerking met Akademia bande tussen oud en nuwe Akademia-studente te bevorder. Sodoende poog die AAV om die belange van Akademia, insluitende haar beeld, reputasie en vooruitgang op die hart te dra en […]

Akademia-dosent ondervoorsitter van Rekeningkundige Vereniging

Akademia-dosent ondervoorsitter van Rekeningkundige Vereniging Gepubliseer op: 16 Julie 2019 Akademia kondig met trots aan dat Michelle van Rooyen, dosent in Belasting en Ouditkunde, onlangs verkies is tot ondervoorsitter van die Suider-Afrikaanse Rekeningkundige Vereniging (Southern African Accounting Association – SAAA) se Noord-Gauteng-streek. Die verkiesing het plaasgevind tydens die tweejaarlikse Internasionale SAAA-konferensie wat vanaf 26 tot […]

Vyf wenke vir finansiële vryheid

Vyf wenke vir finansiële vryheid Gepubliseer op: 9 Julie 2019 “Finansiële vryheid beteken dat jy oor die nodige bates, beleggings, beleggingseiendomme, aandele en oor ʼn lae-insetbesigheid beskik wat genoegsame inkomste vir jou genereer sodat jy kan kies of jy aktief wil werk of nie.” Deur Nicolene Steenkamp Nicolene Steenkamp is die programkoördineerder van BCom (Finansiële […]

Hoe finansiële beplanning jou help om vir noodgevalle te spaar

Hoe finansiële beplanning jou help om vir noodgevalle te spaar Gepubliseer op: 9 Julie 2019 “Deur beheer te neem van jou uitgawes skep jy beweegruimte in jou begroting, en begin jy werklik met finansiële beplanning. Dus sal jy meer fondse beskikbaar hê om te begin spaar vir behoeftes soos aftrede.” Deur Alicia Kamfer Alicia Kamfer […]

Begroting: Vier stappe tot sukses

Begroting: Vier stappe tot sukses Gepubliseer op: 9 Julie 2019 “Deur beheer te neem van jou uitgawes skep jy beweegruimte in jou begroting, en begin jy werklik met finansiële beplanning. Dus sal jy meer fondse beskikbaar hê om te begin spaar vir behoeftes soos aftrede.” Deur Jaco Mostert Jaco Mostert is ʼn finansiële adviseur en […]

Federalisme-studietoer in Europa

Federalisme-studietoer in Europa Gepubliseer op: 25 Junie 2019 “Idees oor federalisme in Suid-Afrika het te veel bagasie weens ons apartheidsverlede. Ons gaan nou ʼn toekoms binne waarin ons stelselmatig ʼn nuwe woordeskat van federalisme skep en uitleef.” Alida Kok, programkoördineerder van BSocSci (Politiek, Filosofie en Ekonomie), het van 19 Mei tot 1 Junie ʼn federalisme-studietoer […]

Akademia help matrieks vanjaar ook met Wetenskap en Rekeningkunde

Akademia help matrieks vanjaar ook met Wetenskap en Rekeningkunde Gepubliseer op: 24 Junie 2019 “Akademia maak gebruik van die beste onderwysers, wat weet wat tydens die eksamen van matrikulante verwag word. Hierdie onderwysers wys al die vangplekke vir leerders uit en wys hulle ook hoe om gestruktureerd te leer.” Goeie matriekresultate lyk nie net goed […]

Akademia-dosent blink uit as televisieaanbieder

Akademia-dosent blink uit as televisieaanbieder Gepubliseer op: 21 Junie 2019 “Ek moet bieg dat my gemaklikheid en liefde om voor die kamera te werk alles te danke is aan Akademia – dit is waar alles eintlik begin het.” Rika Nieuwoudt, programkoördineerder van BCom (Bestuursrekeningkunde), is saans in die klaskamer te sien as Finansiële Bestuur-dosent, terwyl […]