Search
Close this search box.

Wil jy jouself verder as vakspesialisonderwyser bekwaam?

Wil jy jouself verder as vakspesialisonderwyser bekwaam? Gepubliseer op: 26 April 2021 Akademia bied op Saterdag 15 Mei ʼn aanlyn inligtingsessie aan wat handel oor een van die instelling se gewildste kwalifikasies, die Nagraadse Onderwyssertifikaat (ook bekend as NGOS) vir Senior Fase- en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys. Hierdie kwalifikasie, wat sedert vanjaar aangebied word, bied […]

Loopbaanontwikkelingsprogram gee studente ʼn voet in die deur

Loopbaanontwikkelingsprogram gee studente ʼn voet in die deur Gepubliseer op: 19 April 2021 Akademia se Loopbaanontwikkelingsprogram – ʼn projek wat akademiese opleiding en praktiese toepassing in die werksplek kombineer – het amptelik aanvang geneem. Die Loopbaanontwikkelingsprogram is ontwikkel vanuit die sukses van ʼn internskapprogram vir BCom (Ondernemingsbestuur)-studente wat verlede jaar plaasgevind het. Na aanleiding van […]

Vind uit oor nauurse studies tydens Akademia-inligtingsessie

Vind uit oor nauurse studies tydens Akademia-inligtingsessie Gepubliseer op: 30 Maart 2021 Ten spyte van onsekerheid wat tans wêreldwyd heers, hoef jy nie onseker oor jou toekoms te voel nie. Akademia bied op Saterdag, 10 April ʼn kort dog kragtige inligtingsessie vanaf 10:00 tot 11:00 aan, wat spesiaal handel oor alles wat ʼn voornemende student […]

Nuwe NGOS-kwalifikasie reeds ʼn gewilde kwalifikasie by Akademia

Nuwe NGOS-kwalifikasie reeds ʼn gewilde kwalifikasie by Akademia Gepubliseer op: 29 Maart 2021 Akademia bied vanaf 2021 vir die eerste keer ʼn nauurse aanbod in Opvoedkunde aan, naamlik die Nagraadse Onderwyssertifikaat (Senior Fase- en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys), in die volksmond bekend as NGOS. Hierdie nuwe kwalifikasie is reeds ʼn reusesukses met meer as dubbeld […]

Akademia-professor dra Wêreldweerkundedag op aan leier in Oseanografie

Akademia-professor dra Wêreldweerkundedag op aan leier in Oseanografie Gepubliseer op: 23 Maart 2021 Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe aan Akademia  “Omdat feitlik al ons reënwater afkomstig is van verdamping vanuit die omringende oseane, het ek reeds van vroeg af as weerkundige verbonde aan die Universiteit van Pretoria ʼn belangstelling in […]

Blitsfeite ter viering van Wêreldwaterdag

Blitsfeite ter viering van Wêreldwaterdag Gepubliseer op: 22 Maart 2021 Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe aan Akademia Wêreldwaterdag word vanjaar weereens op 22 Maart 2021 gevier. Elke jaar word daar ʼn gepaste tema aan die dag toegeken en hierdie jaar is geen uitsondering nie. Vanjaar se  tema is: “Die waarde […]

Word Kunsmatige Intelligensie (KI) stelsels op onetiese maniere aangewend in Suid-Afrika (en die res van die wêreld)? DEEL II

Word Kunsmatige Intelligensie (KI) stelsels op onetiese maniere aangewend in Suid-Afrika (en die res van die wêreld)? DEEL II Gepubliseer op: 16 Maart 2021 Geskryf deur Riana Crafford, dosent in Bedryfsinligtingstelsels aan Akademia. In die vorige artikel het ons gepraat oor etiese aspekte rakende die gebruik van KI-stelsels. Ons het geëindig met die vraag: “Hoeveel […]

Akademia ken 226 kwalifikasies toe

Akademia ken 226 kwalifikasies toe Gepubliseer op: 12 Maart 2021 Die Afrikaanse privaat hoëronderwysinstelling Akademia ken op Vrydag 12 Maart 226 welverdiende kwalifikasies in absentia toe. Hierdie kwalifikasietoekennings is die meeste wat Akademia nog toegeken het, en ʼn reusetoename vanaf die instelling se eerste plegtigheid in 2013, waar tien kwalifikasies oorhandig is. In totaal word […]

Wiskunde as moeder van Rekenaarwetenskap

Wiskunde as moeder van Rekenaarwetenskap Gepubliseer op: 10 Maart 2021 Geskryf deur dr. Corné de Ridder, dosent in rekenaarwetenskap aan Akademia In die jaar 1900 het David Hilbert ʼn konferensie toegespreek waarin hy voorspel het watter wiskundige probleme die belangrikste vir die volgende eeu sou wees. Hilbert was in die kol met die 23 areas […]

Akademia verwelkom eerstejaars

Akademia verwelkom eerstejaars Gepubliseer op: 10 Maart 2021 Vanjaar skop Akademia se voltydse studie-aanbod op die Centurion-kampus af, en is hierdie pionierstudente op ʼn unieke wyse verwelkom met ʼn kampusdeurry wat op Saterdag 6 Maart plaasgevind het. Akademia wou graag studente en hulle ouers in persoon ontmoet, maar weens Covid-19-regulasies moes die instelling aanpasbaar wees […]

Groot gees by Akademia-eerstejaarskamp

Groot gees by Akademia-eerstejaarskamp Gepubliseer op: 9 Maart 2021 Akademia het van 2-4 Maart vir 94 eerstejaars ʼn eerstejaarskamp by Zwartkloof Privaat Natuurreservaat aangebied. Studente van regoor die land het hierdie studentegeleentheid bygewoon. Die kamp is daarop gerig om studente te help om bande te bou met medestudente, asook die Studenteraad en Akademia-ambassadeurs. Hulle is […]

Word kunsmatige intelligensie-stelsels (KI) op onetiese maniere aangewend? DEEL I

Word kunsmatige intelligensie-stelsels (KI) op onetiese maniere aangewend? DEEL I Gepubliseer op: 9 Maart 2021 Geskryf deur Riana Crafford, dosent in Bedryfsinligtingstelsels aan Akademia. Het jy al die nare gedagte gekry dat inligtingstelsels op die ou end gebruik gaan word om die mensdom te manipuleer en te terroriseer? Veral nou dat die moontlikheid al sterker […]

Akademia en Maroela Media begin nuwe skryfskool

Akademia en Maroela Media begin nuwe skryfskool Gepubliseer op: 9 Maart 2021 Akademia, in samewerking met Maroela Media, het ʼn splinternuwe inisiatief genaamd Skryfnet bekendgestel. Skryfnet is ʼn skryfskool waar voornemende skrywers, professionele persone en skoolleerders toegerus word om hul skryfvaardighede op te skerp. Dit is vir Akademia belangrik om mense toe te rus met […]

Grendelmaatreëls en die staatskas

Grendelmaatreëls en die staatskas Gepubliseer op: 7 Maart 2021 Deur dr. Sandra Adendorff, dosent in Ekonomie en Internasionale Bestuur by Akademia. Suid-Afrika is ʼn interessante land. Daar gebeur altyd iets wat almal aan die praat het. Selfs die pandemie word in Suid-Afrika uniek bestuur. As uitvloeisel van President Cyril Ramaphosa se staatsrede, is die nasionale […]

Wêreldwye afstandsonderrig by Akademia se aansoeke verleng

Wêreldwye afstandsonderrig by Akademia se aansoeke verleng Gepubliseer op: 3 Maart 2021 Die Afrikaanse privaat hoëronderwysinstelling Akademia het op Woensdag 3 Maart aangekondig dat aansoeke vir nauurse afstandsonderrig in Afrikaans nog tot 12 Maart om 12:00 moontlik is. Aansoeke vir nauurse studies by dié instelling sou reeds 2 Maart sluit, maar weens die navrae wat […]