Terug na die toekoms met onderwysleierskap by Akademia-simposium

Terug na die toekoms met onderwysleierskap by Akademia-simposium Gepubliseer op: 25 April 2022 Die Fakulteit Opvoedkunde het op 13 April 2022 by koshuis@Leriba ʼn onderwysleierskapsimposium aangebied met die tema “Terug na die toekoms”. Kenners op die gebied het die lesse wat hulle uit die verlede geleer het met ander onderwysleiers gedeel. Marthinus Visser, die besturende […]

Back to the future with educational leadership at Akademia symposium

Back to the future with educational leadership at Akademia symposium On 13 April 2022, the Faculty of Education presented a symposium on educational leadership at koshuis@Leriba with ‘back to the future’ as theme. Experts in the field shared the lessons they have learned from the past with other education leaders. Marthinus Visser, the managing director […]

Goeie Wiskunde- en Natuurwetenskappe-onderrig maak ʼn wennernasie

Goeie Wiskunde- en Natuurwetenskappe-onderrig maak ʼn wennernasie Gepubliseer op: 25 April 2022 Prof. Hannes Rautenbach het in sy hoedanigheid as dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia op Donderdag 7 April 2022 saam met ʼn afvaardiging van die Govan Mbeki Wiskunde-ontwikkelingsentrum, ʼn besoek gebring aan die Thabo Mbeki Stigting in Johannesburg. Die Govan Mbeki Wiskunde-ontwikkelingsentrum […]

Akademia stel koshuishandelsmerke bekend en koop die woord “koshuis”

Akademia stel koshuishandelsmerke bekend en koop die woord “koshuis” Gepubliseer op: 25 April 2022 Die woord “koshuis” lê Akademia na aan die hart. Ter viering van drie koshuisname wat bekend gemaak is, het Akademia die woord “koshuis” by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, oftewel WAT, gekoop. Hierdie drie koshuise staan bekend as Huis Valorem, […]

Akademia ken die meeste kwalifikasies nog toe

Akademia ken die meeste kwalifikasies nog toe Gepubliseer op: 21 April 2022 Akademia ken die meeste kwalifikasies nog toe tydens die jaarlikse kwalifikasieplegtigheid wat op 21 en 22 April gehou is. ʼn Totaal van 339 kwalifikasies is in persoon by die Atterbury Teater in Pretoria oorhandig. In totaal word 146 grade, 16 gevorderde diplomas, 14 […]

Om ʼn fontie by Akademia te wees

Om ʼn fontie by Akademia te wees Gepubliseer op: 21 April 2022 Deur Tinus Dodds, toesighouerkoördineerder Akademie is seker die eerste grootste rede hoekom julle almal besluit het om te kom studeer by Akademia. Ons respekteer dit en moet so wees maar onthou ʼn gebalanseerde student is ook ʼn gelukkige student. Ons het al baie […]

Akademia vier ’n dekade van pionierswerk

Akademia vier ’n dekade van pionierswerk Gepubliseer op: 2 Maart 2022 Deur: Leani Smith Op 3 Maart 2022 het Akademia tien jaar van pionierswerk gevier by koshuis@Leriba. Dit was ʼn besonderse hoogtepunt vir die instelling en het groot opwinding onder alle Fonties veroorsaak. Tien jaar gelede op 3 Maart 2012 het Akademia 42 studente verwelkom […]

Meningstuk: Die Kultuurgesprek

Meningstuk: Die Kultuurgesprek Gepubliseer op: 21 April 2022 Deur: Daniel Langner Waar lê die oorsprong van kultuur? Wat is kultuur? Watter invloed het kultuur op ʼn samelewing? Hoe kan kultuur bewaar word? Dit is van die belangrikste vrae wat gevra moet word as die samelewing as sosiologiese sisteem verstaan wil word. Kultuur is die kern […]

Bly breinfiks tydens eksamenvoorbereiding

Bly breinfiks tydens eksamenvoorbereiding Gepubliseer op: 21 April 2022 Deur Elisma van der Watt Studentwees kan baie oorweldigend wees met alles wat jy in een jaar gedoen moet kry. Soos jy teen die tyd bewus is, is studentelewe nie net oor klasse bywoon nie, maar is daar ook koshuisbyeenkomste, studenteaktiwiteite, sportprogramme en natuurlik jou sosiale […]

Akademia-studenteraad skenk skildery aan direksie as gebaar van waardering

Akademia-studenteraad skenk skildery aan direksie as gebaar van waardering Gepubliseer op: 21 April 2022 Akademia se studenteraad (SR) het op 3 Maart 2022 ʼn skildery geskenk aan Akademia se direksie. Die geskenk dien as dankbaarheid vir wat die direksie doen vir al die studente. “Ons geniet dit om saam met die direksie te werk en […]

Groot broer en klein boetie: Ons drink alweer aan die agterste speen

Groot broer en klein boetie: Ons drink alweer aan die agterste speen Gepubliseer op: 21 April 2022 Akademia vier saam met die wêreld op 26 April Wêrelddag vir Intellektuele Goedere en daarom is dit goed om na die vrae oor hierdie saak te kyk. Wanneer kan daar op ʼn ander se intellektuele kapitaal inbreuk gemaak […]

Akademia vier die krag van boeke tydens Wêreldboeke- en Kopieregdag

Akademia vier die krag van boeke tydens Wêreldboeke- en Kopieregdag Gepubliseer op: 21 April 2022 Wêreldboekedag, ook bekend as Wêreldboeke- en Kopieregdag of die Internasionale Dag van die Boek, is ʼn jaarlikse geleentheid wat deur Unesco gereël word om lees, die uitgewersbedryf en kopiereg te bevorder. Die eerste Wêreldboekedag is op 23 April 1995 gevier. […]

Ontdek jou nauurse studieopsies vir 2023 tydens Akademia-inligtingsessie

Ontdek jou nauurse studieopsies vir 2023 tydens Akademia-inligtingsessie Gepubliseer op: 19 April 2022 Akademia, die privaat hoëronderwysinstelling, bied aan jou die geleentheid om gehalte onderrig in jou moedertaal te ontvang, terwyl jy werk. Die nauurse onderrigleermodel en die verskeie studieopsies wat nauurs aangebied word, word in diepte by ʼn inligtingsessie bespreek wat op 23 April […]