*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Akademia stel ereleerstoel in veiligheidstudies bekend

Akademia stel ereleerstoel in veiligheidstudies bekend Gepubliseer op: 3 April 2023 Dr. Heinrich Matthee, bekende politieke en veiligheidsake-ontleder, is op Dinsdag 28 Maart bekendgestel as die eerste bekleër van die ereleerstoel in veiligheidstudies vir die Fakulteit Geesteswetenskappe by Akademia. Matthee het tydens ʼn bekendstellingsfunksie by Leriba in Centurion ook sy eerste toespraak met die titel […]

Akademia-koor warm stemme op vir 2023

Akademia-koor warm stemme op vir 2023 Gepubliseer op:  27 Maart 2023 Die Akademia-koor het in 2021 begin met ʼn klein groepie van twaalf lede. Vandag staan die koor trots met meer as 50 koorsangers. “Elke jaar groei die koor teen ʼn ongelooflike pas en ek sien baie uit na wat die toekoms inhou,” vertel Franco […]

Akademia-dekaan aangestel as hoofredakteur van Natuurwetenskappe-vaktydskrif

Akademia-dekaan aangestel as hoofredakteur van Natuurwetenskappe-vaktydskrif Gepubliseer op:  29 Maart 2023 Prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia, is met ingang Maart 2023 aangestel as die hoofredakteur van die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie (SATNT). Hierdie invloedryke vaktydskrif, wat reeds internasionale blootstelling geniet, word deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en […]

Nóg kursusse op die horison vir Maroela Media en Akademia se skryfskool

Nóg kursusse op die horison vir Maroela Media en Akademia se skryfskool Gepubliseer op:  27 Maart 2023 Skryfnet – ’n gesamentlike projek van Akademia en Maroela Media – bied vanjaar reeds vir die derde jaar aan voornemende skrywers, professionele persone en skoolleerders die geleentheid om hul skryftalent te ontwikkel met ’n wye verskeidenheid pasmaakkursusse. Van […]

Die toekoms van weer, klimaat en water oor geslagte heen

Die toekoms van weer, klimaat en water oor geslagte heen Gepubliseer op:  23 Maart 2023 Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe Op 23 Maart 2023 word Wêreldmeteorologiedag, oftewel Weerkundedag, gevier. Hierdie dag is ingestel om die ontstaan van die Wêreld- Weerkundige Organisasie (WWO) wat op 23 Maart 1950 gestig is te […]

Akademia announces research results of #Studentlife campaign

Akademia announces research results of #Studentlife campaign Published on:  3 March 2023 Akademia released the research results of the #Studentelife campaign online on Thursday 23 March. The announcement was accompanied by a panel discussion with Marthinus Visser, managing director, Douard d’Assonville, manager: student life and residences, as  well as Rika Nieuwoudt, head of departement and […]

Akademia stel navorsingsuitslae van #Studentelewe-veldtog bekend

Die toekoms van weer, klimaat en water oor geslagte heen Gepubliseer op: 3 April 2023 Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe Akademia het op Donderdag 23 Maart die navorsingsuitslae van die #Studentelewe-veldtog aanlyn bekendgemaak. Die bekendstelling het gepaardgegaan met ʼn paneelgesprek en die deelnemers was Marthinus Visser, besturende direkteur, Douard d’Assonville, […]

Gryp die geleentheid aan om jou kennis te verdiep

Gryp die geleentheid aan om jou kennis te verdiep Gepubliseer op:  20 Maart 2023 Geskryf deur Michelle van Niekerk, studenteondersteuningskoördineerder by Akademia Toetse en eksamens kan baie stresvol wees, veral as dit voel of mens nie genoeg voorberei het vir die toets nie. Stres is egter nie altyd ʼn slegte ding nie, soms help die […]

Akademia-mediasentrum – van 2021 tot nou

Akademia-mediasentrum – van 2021 tot nou Gepubliseer op:  20 Maart 2023 Ter viering van Nasionale Biblioteekweek wat op 20 Maart afskop, word daar teruggekyk op die reis van die Akademia-mediasentrum wat op die Centurion-kampus geleë is. Die Akademia-mediasentrum het op 4 Januarie 2021 onder leiding van Lianda Coetzer, bibliotekaris, sy deure oopgemaak op die Centurion-kampus […]

Akademia lecturer wins CIMA award a second time

Akademia lecturer wins CIMA award a second time Published on: 27 January 2023 Michelle Coetzee, a passionate lecturer at Akademia, received the Award of Excellence for Teaching (honourable mention) of CIMA (Chartered Institute of Management Accountants) in 2021 and again in 2022. Coetzee teaches Accounting, Tax and Auditing at Akademia. Coetzee was nominated by her […]

Vyf interessante feite oor Wiskunde

Vyf interessante feite oor Wiskunde Gepubliseer op:  14 Maart 2023 Geskryf deur Delene van Wyk de Ridder, dosent in Statistiek by Akademia Wiskunde is een van die hoekstene in die wêreld van Natuurwetenskappe. Om Internasionale Wiskundedag, oftewel Pi-dag, op 14 Maart te vier, is ʼn klompie interessante feite oor Wiskunde en wiskundige elemente ingesamel. Wiskundige […]

Die betekenis agter Sowel As

Die betekenis agter Sowel As Gepubliseer op:  26 April 2023 Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia Ek wil graag oor die naam van Akademia se koffiekroeg op Leriba besin. Soos julle weet, is die naam “Sowel As”. Maar waarom? Is dit ʼn blote naam, of sê dit iets van ons wese? Ons […]

Akademia belê verder in moedertaalonderrig met Afrikaanse handboekvertaling

Akademia belê verder in moedertaalonderrig met Afrikaanse handboekvertaling Gepubliseer op:  28 Februarie 2023 Die eerste Afrikaanse uitgawe van die boek, Help! Ek is ʼn studente-onderwyser, is op Maandag 27 Februarie by ʼn oggendfunksie by Leriba in Centurion bekendgestel. Akademia het saam met Van Schaik Uitgewers die projek aangepak om Afrikaanse opvoedkundestudente selfs beter toe te […]

Akademia-paneelgesprek reflekteer oor begrotingsrede

Akademia-paneelgesprek reflekteer oor begrotingsrede Gepubliseer op:  24 Februarie 2023 Die begrotingsrede is op Woensdag 22 Februarie deur die minister van finansies, Enoch Godongwana, gelewer. In refleksie op hierdie begrotingsrede het Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe ʼn paneelgesprek op Donderdag 23 Februarie by Leriba in Centurion aangebied om die implikasies daarvan te bespreek. Die paneelgesprek […]

ʼn Liefde vir taal word deur die gemeenskap blootgelê

ʼn Liefde vir taal word deur die gemeenskap blootgelê Gepubliseer op:  21 Februarie 2023 Geskryf deur dr. Annelise de Vries, dosent in Opvoedkunde by Akademia en voorsitter van die Afrikaanse Taalraad Ek is van kindsbeen af blootgestel aan die rykheid wat taal bied. My ma, wat al vir meer as veertig jaar ʼn kleuterskooljuffrou is, […]