Die taal van skaak

Die taal van skaak Gepubliseer op: 14 Julie 2022 Geskryf deur Karien Brits, taalpraktisyn by Akademia Daar is iets bevredigends daaraan om vir iemand “skaakmat” te sê – dit is die beloning vir die inspanning van jou strategiese denke. Vandag (20 Julie) vier ons Wêreldskaakdag en al is jy nie noodwendig die wêreld se volgende […]
Wat is die verskil tussen rekenaarwetenskappe en inligtingstegnologie?

Wat is die verskil tussen rekenaarwetenskappe en inligtingstegnologie? Gepubliseer op: 13 Julie 2022 Geskryf deur Jaco Viljoen, stelselontwikkelaar by Akademia. Akademia het onlangs die nuus bekendgestel dat ʼn voltydse BSc-kwalifikasie in Rekenaarwetenskappe op die Centurion-kampus vanaf 2023 aanbied gaan word. Dit bring gereeld die vraag oor wat die verskil tussen rekenaarwetenskappe (RKW) en inligtingstegnologie (IT) […]
Akademia stel met trots heel eerste sêrgroep bekend

Akademia stel met trots heel eerste sêrgroep bekend Gepubliseer op: 13 Julie 2022 Akademia kondig met groot opwinding sy heel eerste sêrgroep aan wat uit vyftien dames bestaan. Daar word beoog om in die volgende paar maande ook ʼn mansêrgroep op die been te bring. Volgens MJ Nel, die nuutgestigte sêrgroep se afrigter, is die […]
Moet nie dat jou ‘vir nou’ ʼn ‘vir altyd’ probleem raak nie

Moet nie dat jou ‘vir nou’ ʼn ‘vir altyd’ probleem raak nie Gepubliseer op: 12 Julie 2022 Geskryf deur Monique Brasler, deeltydse dosent in BCom (Finansiële Beplanning) by Akademia In beleggings sê ons altyd dat saamgestelde rente jou grootste vriend is wanneer jy belê. In die geval van skuld is dit een van jou enkele […]
Oorwegings vir wanneer jy ʼn huis wil koop

Oorwegings vir wanneer jy ʼn huis wil koop Gepubliseer op: 12 Julie 2022 Geskryf deur Monique Brasler, deeltydse dosent in Finansiële Beplanning by Akademia. Mens kom op die punt dat jy moeg is vir huur en jou eie huis wil koop. Wanneer rentekoerse laag is, is mens in die versoeking om dalk ʼn plek te […]
2021-toppresteerder in finansiële beplanning vertel oor Akademia-studiereis

2021-toppresteerder in finansiële beplanning vertel oor Akademia-studiereis Gepubliseer op: 12 Julie 2022 Akademia se 2021-toppresteerder in die BCom (Finansiële Beplanning)-kwalifikasie, Natasja Jansen, gesels oor haar ondervinding as nauurse student by dié instelling. Jansen, oorspronklik van Bloemfontein af, is van jongs af blootgestel aan die finansiële bedryf aangesien haar pa ʼn finansiële adviseur is. “Ek was […]
2021 top achiever in BCom Financial Planning talks about her study journey at Akademia

2021 top achiever in BCom Financial Planning talks about her study journey at Akademia Akademia’s 2021 top achiever in the BCom (Financial Planning) qualification, Natasja Jansen, talks about her experience as a part-time student at this institution. Jansen, originally from Bloemfontein, was exposed to the financial industry from a very young age, seeing that her […]
Eensaamheid, totalitarisme en gemeenskap

Eensaamheid, totalitarisme en gemeenskap Gepubliseer op: 4 Julie 2022 Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof van Akademia Hannah Arendt skryf in ʼn steeds belangrike werk oor die totalitarisme dat eensaamheid ʼn belangrike oorsaak van die totalitêre mentaliteit is. Arendt skryf: Wat die mens vir totalitêre oorheersing in die nietotalitêre wêreld voorberei, is die feit […]
Hoe om steeds te spaar terwyl lewenskostes bly toeneem

Hoe om steeds te spaar terwyl lewenskostes bly toeneem Gepubliseer op: 4 Julie 2022 Geskryf deur dr. Sandra Adendorff, dosent in ekonomie en internasionale handel aan Akademia Studente van vandag staar unieke uitdagings in die gesig. Die oorlog tussen Rusland en Oekraïene met die gepaardgaande logistieke probleme, beurtkrag, vloede en pandemie het getoon dat ons […]
Akademia launched Faculty of Natural Sciences and announced its new qualification

Akademia launched Faculty of Natural Sciences and announced its new qualification Akademia officially launched its Faculty of Natural Sciences at a prestigious event at the CSIR in Pretoria on Thursday 30 June. At the launch of the faculty, the institution also announced the news of a brand-new qualification, BSc (Computer Sciences), that will be offered […]
Akademia stel Fakulteit Natuurwetenskappe saam met nuwe kwalifikasie bekend

Akademia stel Fakulteit Natuurwetenskappe saam met nuwe kwalifikasie bekend Gepubliseer op: 30 Junie 2022 Akademia het op Donderdag 30 Junie amptelik die instelling se Fakulteit Natuurwetenskappe tydens ʼn spoggeleentheid by die WNNR in Pretoria bekendgestel. Die instelling het tesame met die bekendstelling van die fakulteit die nuus aangekondig dat daar ʼn splinternuwe kwalifikasie, BSc (Rekenaarwetenskappe), […]
Fontie studeer vanaf Thailand aan Nagraadse Onderwyssertifikaat

Fontie studeer vanaf Thailand aan Nagraadse Onderwyssertifikaat Gepubliseer op: 28 Junie 2022 Willem van As is tans vanaf Thailand besig met sy Nagraadse Onderwyssertifikaat (Senior Fase- en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys), ook bekend as NGOS, by Akademia. Hy studeer via die nauurse onderrigleermodel se e-leeropsie wat pasgemaak is vir studente wat reeds werk of ander […]
Fontie studies for his Postgraduate Certificate in Education from Thailand

Fontie studies for his Postgraduate Certificate in Education from Thailand Willem van As is currently working on his Postgraduate Certificate in Education from Thailand (Senior Phase- and Further Education, and Training-education), also knowns as PGCE, at Akademia. He studies via the after-hour study model’s e-learning option, which was recently created for students who are already […]
Nasionale Jeugdag: Wat maak Suid-Afrika se jeug besonders?

Nasionale Jeugdag: Wat maak Suid-Afrika se jeug besonders? Gepubliseer op: 14 Junie 2022 Geskryf deur Douard d’Assonville, studentesakekoördineerder by Akademia Suid-Afrika se jeug is bekend weens verskillende redes. Wanneer ʼn mens in so ʼn besondere land soos Suid-Afrika grootword, kan jy eintlik nie anders as om vaardighede en eienskappe te ontwikkel, wat baie min ander […]
Oudtoppresteerder gesels oor sy ervaring van NGOS-kwalifikasie by Akademia

Oudtoppresteerder gesels oor sy ervaring van NGOS-kwalifikasie by Akademia Gepubliseer op: 13 Junie 2022 Jaco Conradie, topstudent van sy klasgroep in 2021 by Akademia, vertel dat sy Nagraadse Onderwyssertifikaat (Senior Fase- en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys) (NGOS)-jaar ʼn storie van toeval en definitief ook ingryping van Bo was. Hy volg nou sy droom as Afrikaansonderwyser […]