Akademia help entrepreneurskap onder skoolleerders kweek

Akademia help entrepreneurskap onder skoolleerders kweek Akademia vat vanjaar weer hande met AfriForum Sakenetwerk om ʼn platform vir jong entrepreneurs te skep waar hulle ʼn sakeplan kan opstel en hul entrepreneurskapsvaardighede kan kweek. Die Besigheidsbytjies-kompetisie word sedert 2019 aangebied waar deelnemers ʼn besigheidsplan vir ʼn idee van ʼn besigheid of vir ʼn bestaande besigheid kan […]
Akademia-simposium bou aan die laerskoolonderwys-legkaart vir die toekoms

Akademia-simposium bou aan die laerskoolonderwys-legkaart vir die toekoms Akademia se Fakulteit Opvoedkunde het op 17 Mei ʼn simposium met die tema “Die laerskoolonderwys-legkaart: Bou die toekoms saam” by Leriba in Centurion aangebied. By hierdie geleentheid het skoolhoofde en ander kenners hulle kennis en ervaring met laerskoolonderwysers en -onderwysleiers gedeel. Die dag is op ʼn hoë […]
Akademia-student jaag op 61 haar studiedrome na

Akademia-student jaag op 61 haar studiedrome na Terwyl die gedagte om ouer te word vir baie mense dalk vreesaanjaend mag wees, meen Akademia-student, Eurita van der Merwe, dat dié lewensfase geensins ʼn verskoning is om nie uitdrukking aan jou drome te gee nie. Op 65 jaar is Van der Merwe nie net vanjaar die instelling […]
Akademia Uitgewery stel pret-aktiwiteitsboek vir kinders bekend

Akademia Uitgewery stel pret-aktiwiteitsboek vir kinders bekend Die Akademia Uitgewery het op 17 Mei die pret-aktiwiteitsboek vir kinders, Fontieland, bekendgestel. Hierdie boek, wat ideaal is vir leerders in graad 4 tot 7, is tydens die Fakulteit Opvoedkunde se leierskapsimposium by Leriba bekendgestel. As ʼn toekomsgerigte gemeenskapsinstelling strewe Akademia daarna om ʼn bekende studietuiste te skep […]
Persvryheid – ook vir dié nuus waarvan jy dalk nie hou nie

Persvryheid – ook vir dié nuus waarvan jy dalk nie hou nie Geskryf deur Yolandi GroenewaldAndré Gouws en Landi Slatter – dosente in Joernalistiek en Kommunikasie by Akademia. Meimaand staan bekend as Wêreldpersvryheidsmaand en vanjaar se tema is: Persvryheid as die drywer van alle menseregte. ʼn Eenvoudige definisie vir persvryheid is as die media en […]
Kenners staan reg met raad by Akademia-vakkeuseaand vir graad 9’s

Kenners staan reg met raad by Akademia-vakkeuseaand vir graad 9’s Indien jy of jou kind tans in graad 9 is, is julle moontlik tans besig om die groot besluit van vakkeuses te neem. Akademia bied weer vanjaar ʼn aanlyn vakkeuseaand op Donderdag 25 Mei vanaf 18:30-20:30 aan. Volgens Juanmarie Pretorius, projekkoördineerder van die skolemark by […]
Die waarde van die tradisionele skoolbiblioteek in die 21ste eeu

Die waarde van die tradisionele skoolbiblioteek in die 21ste eeu Geskryf deur dr. Nic de Jager, dosent: Opvoedkunde by Akademia Daar is baie te sê oor die gevoel van ʼn boek in ʼn mens se hande. Vergeet van die clichés, dit is die gevoel van die papier, die reuk van die ink, die aksie van […]
Net een letter kan ʼn groot verskil maak

Net een letter kan ʼn groot verskil maak Geskryf deur Karien Brits, Akademia se taalpraktisyn Sosiale media gons oor die Suid-Afrikaanse Reserwebank wat daarvan beskuldig is dat hulle ʼn “spelfout” op die R100-banknoot gemaak het. Die Tsonga vir Reserwebank het van Banginkulu na Bangikulu (sonder die n) verander en nou is daar van die sprekers […]
Die impak van kunsmatige intelligensie op die onderwys

Die impak van kunsmatige intelligensie op die onderwys Geskryf deur DJ Cloete, dosent: Afrikaans, Afrikaansonderwys en Afrikaans as Taal van Onderrig en Leer by Akademia Kunsmatige intelligensie (KI) het reeds ʼn groot verskeidenheid industrieë getransformeer en die onderwys is geen uitsondering nie. Met die vermoë om groot hoeveelhede data te ontleed en leerervarings meer persoonlik […]
Eerste openbare lesing vanuit die NP van Wyk Louw-sentrum ʼn sukses

Eerste openbare lesing vanuit die NP van Wyk Louw-sentrum ʼn sukses Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum by Akademia Ek het vir professor Reitze Rodseth saam met sy vrou, Miranda, en twee seuns, Joshua en Nathan in 2017 in Pietermaritzburg ontmoet toe ek en twee vriende vir so paar […]
Tuisskoolleerders vind aanklank by Akademia se nauurse afstandsmodel

Tuisskoolleerders vind aanklank by Akademia se nauurse afstandsmodel Bianca Pretorius is ʼn eerstejaarstudent by Akademia wat besig is om haar LLB-kwalifikasie op die nauurse afstandsmodel te voltooi. Sy werk ook bedags voltyds as ʼn persoonlike assistent en ontvangsdame by ʼn gevestigde regsfirma in Centurion. Pretorius was vanaf graad 10 ʼn tuisskoolleerder en sy noem dat […]
Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling

Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling Afrikaans is op 8 Mei 1925 as amptelike taal van Suid-Afrika erken en dit word sedertdien jaarliks as Afrikaansdag gevier. Vandag, 98 jaar later, staan hierdie taal steeds volwaardig sy plek binne die hutspot van ampstale vol. Akademia, as ʼn trotse privaat hoëronderwysinstelling vanuit en vir die Afrikaanse […]
Geldwassery en die gryslys – Implikasies vir Suid-Afrika

Geldwassery en die gryslys – Implikasies vir Suid-Afrika Geskryf deur dr. Sandra Adendorff, dosent in Ekonomie en Internasionale Handel by Akademia Suid-Afrika het ʼn gesofistikeerde finansiële stelsel – van die beste ter wêreld. Ten spyte daarvan dat die Reserwebank finansiële instellings onder streng toesighouding plaas, loop instellings steeds die gevaar om deur geldwasserybedrywighede misbruik te […]
Akademia-boekrakke kreun onder ryke literêre skenking

Akademia-boekrakke kreun onder ryke literêre skenking Die opbou en uitbreiding van Akademia se mediasentrum – en meer nog die sentrum se Africana-versameling – het onlangs ʼn groot hupstoot gekry ná ʼn uitsonderlike skenking deur die bekende Afrikaanstaalkenner en -liefhebber, dr. Natie van Vuuren. Dié skenking, wat uit meer as 2 000 Afrikaanse literêre werke bestaan, […]
Boeiende boek oor Afrikaanse media verskyn by Akademia Uitgewery

Boeiende boek oor Afrikaanse media verskyn by Akademia Uitgewery Die boek van die akademikus, prof. Johannes D. Froneman, Ter wille van oorlewing, ideologie en geld: Perspektiewe op die geskiedenis van die Afrikaanse media het onlangs by Akademia Uitgewery verskyn. Volgens Karien Brits van die Akademia Uitgewery is dit nie net nóg ʼn gewone geskiedenishandboek waarin […]