PERSONEEL
Akademia het uitnemende en roepinggedrewe personeel wat bydra tot ’n leerervaring van wêreldgehalte.
KANTOOR VAN DIE HOOF: STUDENTESAKE
Dr. Heleen Coetzee
DPsych (Kindersielkunde)
Hoof:
Studentesake
Heleen Coetzee is die hoof: Studentesake by Akademia. Coetzee verwerf ʼn DPsych in Kinder- en Adolessente Patologie en Terapie aan die Universiteit van die Vrystaat (UV). Sy het ook ʼn MA-graad in Kliniese Sielkunde (cum laude) asook ʼn MA-graad in Kommunikasiekunde en ʼn Nagraadse Onderwyssertifikaat (cum laude) aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) verwerf. Coetzee se navorsingsfokus is op die bindingsteorie asook die psigologiese welstand van ma’s.
Sy was vir dertien jaar ʼn senior dosent in Sielkunde by die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) waar sy Ontwikkelingsielkunde op voorgraadse, honneurs- asook meestersvlak doseer het. Sy was vir tien jaar die koördineerder van die meestersprogram in Kliniese Sielkunde en ook vir tien jaar koshuismoeder van Vergeet-my-nie dameskoshuis. Sy praktiseer as kliniese sielkundige en spesialiseer in kinder- en adolessente patologie en terapie. Sy begin haar loopbaan in 2002 as studentewerwer by die Noordwes-Universiteit. Later dien sy ook as adjunkdirekteur van bemarking en kliëntediens in die Bemarking en Kommunikasie Departement aan die voormalige PU vir CHO. Sy het vir drie termyne op die raad van die Noordwes-Universiteit dien en is tans ʼn lid van AfriForum se direksie.
Dr. Annelize van Antwerp
Bestuurder:
Studenteondersteuning
Corrie Boshoff
Bestuurder:
Studentelewe
Douard d’Assonville
Bestuurder:
Studentesake
STUDENTEONDERSTEUNING
Dr. Mandie Dubery
Maatskaplike werker
Elana Kriel
Opvoedkundige sielkundige
Dr. Sharon Kruger
Opvoedkundige sielkundige
Karla Badenhorst
Voorligtingsielkundige
Michelle van Niekerk
Beampte: Studentewelstandsondersteuning
Megan Meyer
Organiseerder:
Loopbaankantoor
STUDENTELEWE EN KOSHUISE
Joanie Venter
Beampte:
Studentelewe
Odette Kemp
Beampte:
Studentesake (Hulpbronne en Administrasie)
Bianca le Roux
Beampte:
Studentesake
Marichen Laubscher
Mariska Bolleurs
Beampte:
Studentesake
Bóchulè Swanepoel
Koördineerder: Studentewelstandsondersteuning
Stefan Coertzen
Leier: Sport
Marcelle de Jager
Beampte:
Sport
Kobie Krause
Beampte:
Sport
Herman van der Merwe
Beampte:
Koshuislewe
Linda van der Walt
Beampte:
Kultuur
Miné Noëth
Koördineerder:
Kultuur
Hendré Human
Intern:
Studentesake
Claudia Heystek
Intern:
Studentesake
Marlezé Hoffman
Intern:
Studentelewe
Hano van der Walt
Koordirigent
NAUURSE STUDENTELEWE
Elcke Katzke
Leier:
Nauurse studentelewe
Elrike Viljoen
Beampte:
Nauurse studentelewe
Otto van der Westhuizen
Beampte:
Nauurse studentelewe
KOSHUISOUERS
Caitlyn Dreyer
Huis Waterlelie
Dr. Daniel Maritz
Huis Karoo
Joanie Venter
Huis Suikerbos
Karien Brits
Huis Strelitzia
Kobie Krause
Huis Bergsig
Liana van Rooy
Huis Dahlia
Louis Dekker
Huis Hennops
Morné Venter
Huis Seder
Stephen Nel
Huis Magalies
Susan O’Reilly
Huis Daglelie
REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE
