PERSONEEL
Akademia het uitnemende en roepinggedrewe personeel wat bydra tot ’n leerervaring van wêreldgehalte.
HOOF
Zydèlia Venter
MCom (Kommunikasiebestuur)
Hoof: Bemarking en Kommunikasie
Zydèlia Venter is die hoof: Bemarking en Kommunikasie by Akademia en het ʼn honneursgraad (cum laude) en meestersgraad in Kommunikasiebestuur aan die Universiteit van Pretoria (UP) verwerf. Sy is tans besig met ʼn doktorale proefskrif in strategiese kommunikasie aan dieselfde universiteit. Sy het haar loopbaan by UP as assistentdosent afgeskop en daarna navorsingsprojekte aangepak. Sy het vir ʼn deel van haar loopbaan by ʼn reputasiebestuuragentskap aangesluit waar haar take onder andere die meting van korporatiewe reputasies deur gebruik te maak van ʼn unieke Suid-Afrikaanse metingsinstrument, en die opstel en implementering van kommunikasiestrategieë en -planne. Sy is sedert 2017 werksaam by Akademia, waar sy verskeie rolle, onder andere as kommunikasiebeampte, kommunikasiebestuurder en senior kommunikasiebestuurder, beklee het.
BEMARKING
Lizán Maree
Bestuurder: Bemarking
Jeanmarie van Niekerk
Leier: Bemarkingsadviseurs
Wendy Bartlett
Leier: Studenteburo
Adrienne Krause
Koördineerder: Bemarkingsprojekte
Almé Barnard
Administrateur: Bemarking
Anri Boshoff
Adviseur: Bemarking
Carmen Pienaar
Junior adviseur: Bemarking
Chrisna O’Kennedy
Adviseur: Bemarking
Hendrina Basson
Junior adviseur: Bemarking
Johan Lubbe
Adviseur: Bemarking
Jorese Prinsloo
Administrateur: Bemarking
Pieter Jordaan
Adviseur: Bemarking
Myrtle Endley
Junior adviseur: Bemarking
Therese d'Assonville
Junior adviseur: Bemarking
INSTITUSIONELE PROJEKTE EN ONDERNEMINGS
Mareli Swanepoel
Bestuurder: Institusionele projekte en ondernemings
Catherine-May Trollip
Assistent: Sowel As
Leah van Heerden
Koördineerder: Institusionele projekte en ondernemings
Nikkie Nel
Koördineerder: Institusionele projekte en ondernemings
KOMMUNIKASIE
Desmond Stols
Leier: Produksiehuis
Elzet Bester
Leier: Media en inhoud
Annette Willemse
Spesialis:
Mediaskakeling en inhoud
Chané Jonker
Junior beampte:
Sosiale media
Daniela Hinze
Grafiese ontwerper
Karien Brits
Senior taalpraktisyn
Konrad de Lange
Videograaf en -redigeerder
Minette d'Assonville
Beampte:
Digitale kommunikasie
Sarita Blignaut
Taalpraktisyn
REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE