*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Namakwaland se blomme in die tuin van die Skepper

Namakwaland se blomme in die tuin van die Skepper Gepubliseer op: 15 April 2020 Geskryf deur professor Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia Elke jaar gedurende die lentemaande ontwaak die sluimerende westelike dorsland van Suid-Afrika in ʼn dankbare skouspel van golwende kleure. Selfs onder die plaaslike gemeenskappe bestaan die legende wat lui […]

Kan Covid-19 ons laat herbesin oor die waarde van ons leefruimtes?

Kan Covid-19 ons laat herbesin oor die waarde van ons leefruimtes? Gepubliseer op: 14 April 2020 Geskryf deur professor Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia. Die aarde bied aan ons ʼn lewensruimte waarbinne ekosisteme kan oorleef. ʼn Ekosisteem bestaan uit gemeenskappe van lewende organismes wat interaktief saamleef binne ʼn bepaalde gebied. Die […]

Akademia en die Christelike universiteitswese

Akademia en die Christelike universiteitswese (In die tyd van die koronavirus) Gepubliseer op: 9 April 2020 Geskryf deur professor Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia Kwalik enige historikus sal met die stelling verskil dat die wortels van die moderne universiteitswese diep in die Christelike geloof en denke lê. Die universiteite soos wat ons dit ken […]

Akademia bied eerste nagraadse kwalifikasies en eerste in opvoedkunde

Akademia bied eerste nagraadse kwalifikasies en eerste in opvoedkunde Gepubliseer op: 8 April 2020 Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia het op Woensdag 8 April 2020 opwindende nuwe kwalifikasies vir 2021 bekendgemaak. Hierdie kwalifikasies sluit onder andere die instelling se eerste nagraadse kwalifikasies in, en ʼn eerste programaanbod vanuit die Fakulteit Opvoedkunde. Hierdie studierigtings word op die […]

Akademia ondersteun Helpmekaardag

Akademia ondersteun Helpmekaardag Gepubliseer op: 6 April 2020 Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia. Akademia, wat vanuit die gemeenskap se klein bydraes gebore is, vier Helpmekaardag op 7 April saam met haar susterinstellings van die Solidariteit Beweging. Dié dag rus op die gedagte dat ʼn klein bydrae ʼn groot verskil kan maak. […]

Covid-19 en skuldverpligtinge

Covid-19 en skuldverpligtinge Gepubliseer op: 5 April 2020 Geskryf deur Anton Schutte, dosent in Finansiële Beplanning aan Akademia Ons is tans te midde van die inperkingsfase as gevolg van die koronavirus. Ons weet dat dit vir nou tot 16 April 2020 gaan duur, maar ons weet nie of dié aanvanklike tydperk verleng gaan word nie. […]

Paniekaankope affekteer voorsieningskettings regoor die wêreld: Wat van Suid-Afrika?

Paniekaankope affekteer voorsieningskettings regoor die wêreld: Wat van Suid-Afrika? Gepubliseer op: 2 April 2020 Geskryf deur Carla Schutte en Salomien Boshoff, dosente in Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Talle Suid-Afrikaners het winkels gestormloop in ’n poging om huishoudelike benodighede aan te koop. Hierdie paniekaankope het gevolg nadat President Cyril Ramaphosa die nasie op 15 […]

Belastingverligtingsmaatreëls teen Covid-19

Belastingverligtingsmaatreëls teen Covid-19 Gepubliseer op: 29 Maart 2020 Geskryf deur Michelle Coetzee, dosent in Ouditkunde en Belasting by Akademia Die koronavirus (Covid-19) is ʼn hoogs aansteeklike virus en blyk deel te vorm van ʼn virus­familie wat ʼn reeks siektes veroorsaak vanaf infeksie van die boonste lugweg tot ernstige akute respiratoriese sindroom. Die virus het gedurende […]

Akademia vier Waterdag en Weerdag

Akademia vier Waterdag en Weerdag Gepubliseer op: 20 Maart 2020 Akademia vier op 22 en 23 Maart onderskeidelik Wêreldwaterdag en Wêreldweerdag. Hierdie spesiale dae in die Natuurwetenskappe word jaarliks gevier om bewustheid te skep rakende die belangrike rol wat water en die klimaat in ons lewens speel. Die temas van beide Wêreldwaterdag en Wêreldweerdag fokus […]

Hoe word die brandstofprys bereken en wat moet jy daaromtrent weet?

Hoe word die brandstofprys bereken en wat moet jy daaromtrent weet? Gepubliseer op: 28 Februarie 2020 Geskryf deur Rika Nieuwoudt, programkoördineerder van BCom (Bestuursrekeningkunde) by Akademia Meeste Suid-Afrikaners bevind hulself op ʼn gereelde basis by ʼn vulstasie om brandstof in hulle motors te gooi. Dit is ʼn gewoonte waarin mens maklik verval, maar wat kos […]

Blootstellingsprogram skep waardevolle ervaring vir studente

Blootstellingsprogram skep waardevolle ervaring vir studente Gepubliseer op: 27 Februarie 2020 Akademia loods vanjaar ʼn Blootstellingsprogam – ʼn projek wat akademiese opvoeding en praktiese toepassing in die werksplek kombineer. Dié program vorm deel van Akademia se opvoedingsideaal om afgeronde studente aan Afrikaanse gemeenskappe te lewer. Hierdie program het ten doel om studente gereed te kry […]

21-jarige dame vlieg met haar drome

21-jarige dame vlieg met haar drome Gepubliseer op: 24 Februarie 2020 Nadine Slump, ʼn Akademia-graduandus wat al van jongs af ʼn liefde vir vlieg het, het groot drome om haar privaatvlieënierslisensie op die Sling II, ʼn Suid-Afrikaanse ligte vliegtuig, te verwerf. Nadat sy hierdie lisensie voltooi het beoog sy om ʼn lisensie-oorskakeling te doen om […]

Internasionale Moedertaaldag “Ons doen dit in Afrikaans”

Internasionale Moedertaaldag “Ons doen dit in Afrikaans” Internasionale Moedertaaldag, ʼn inisiatief deur die Verenigde Nasies, word jaarliks wêreldwyd op 21 Februarie gevier. Klem word veral gelê op die belangrike rol wat veeltaligheid in volhoubare ontwikkeling speel. Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia vier hierdie dag om bewusmaking te skep dat taaldiversiteit grootliks bevorder kan word deur die […]

Match in Africa, Kaapstad 2020 Vertoonvenster van ons tegnologiese uitnemendheid

Match in Africa, Kaapstad 2020 Vertoonvenster van ons tegnologiese uitnemendheid Gepubliseer op: 20 Februarie 2020 Geskryf deur Riana Crafford, ʼn dosent in Bedryfsinligtingstelsels aan Akademia Een van die opmerkings wat ek gedurig by my Bedryfsinligtingstelsel-studente hoor is “Suid-Afrika is mos agter op die tegnologiese gebied”. Alhoewel ek dit my missie gemaak het om studente te […]

Jan Taks gaan GRÓÓT

Jan Taks gaan GRÓÓT Gepubliseer op: 7 Februarie 2020 Geskryf deur Riana Crafford, ʼn dosent in Bedryfsinligtingstelsels aan Akademia Ek lees op BusinessTech* van 3 Februarie dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) aangekondig het dat hulle nuwe tegnologie wil implementeer om Suid-Afrikaanse belastingontduikers vas te vat. Hulle gaan blykbaar hulle inligtingtegnologie grootliks opskerp deur te fokus […]