Amerikaanse studente besoek Akademia
Amerikaanse studente besoek Akademia Gepubliseer op: 12 Januarie 2017 ’n Groep studente van die Carthage College in Wisconsin, VSA, het Akademia op 11 Januarie 2017 as deel van ’n studiereis na Suid-Afrika besoek. Die studente het lesings bygewoon oor Suid-Afrika se grondwet en politieke stelsel, asook private en vrywillig georganiseerde burgerlike instellings se reaksie op […]
Akademia laat-registrasie en klerkskappe – ʼn uitkoms vir menige studente
Akademia laat-registrasie en klerkskappe – ʼn uitkoms vir menige studente Gepubliseer op: 1 Desember 2016 Akademia bied vanweë die groot aanvraag ’n verlengde registrasieperiode vir studente wat steeds in 2017wil studeer. Voornemende studente wat belangstel om hulself in een van die volgende rigtings te kwalifiseer, het dus nog tot 15 Januarie 2017 om hul droom […]
Spesiale geleentheid vir studente om na Akademia te skuif
Spesiale geleentheid vir studente om na Akademia te skuif Gepubliseer op: 14 Oktober 2016 Studente aan openbare universiteite word met onmiddellike effek ‘n spesiale geleentheid gegun om hul studies vir 2017 na Akademia oor te dra. Tot 100% van krediete vir vakke reeds geslaag sal vir oordrag na Akademia oorweeg word. Studente word boonop kwytgeskeld […]
Akademia reageer op skerp toename in navrae
Akademia reageer op skerp toename in navrae Gepubliseer op: 8 Oktober 2016 Akademia neem kennis dat die voltooiing van die 2016 akademiese jaar by verskeie voorste openbare universiteite in die gedrang is. In die lig van ‘n groot aantal navrae wil Akademia die openbare versekering gee dat dit onverpoosd werk aan die daarstel van ‘n […]
Akademia in 2017 so te sê landswyd met nuwe studiesentrums
Akademia in 2017 so te sê landswyd met nuwe studiesentrums Gepubliseer op: 20 September 2016 Met nuwe studiesentrums in die Paarl, Bloemfontein en George is Akademia se eersteklas hoëronderwys in 2017 nou so goed as landswyd beskikbaar. Dié uitbreidings kom naas bestaande sentrums naby Kaapstad en toevoegings in Gauteng. Piet le Roux, akademiese hoof van […]
Afrikaans nou in die hande van die gemeenskap
Afrikaans nou in die hande van die gemeenskap Gepubliseer op: 23 Junie 2016 “Die afskaling en afskaffing van Afrikaans by staatsuniversiteite beteken dat Afrikaans nou terug is in die hande van die gemeenskap. Afrikaanse hoër onderwys het daarom ‘n blink toekoms,” sê Piet le Roux, Akademia se akademiese hoof. Le Roux se standpunt kom te […]
Op kykNET: BCom Ekonomie en Regte
Op kykNET: BCom Ekonomie en Regte Gepubliseer op: 2 Junie 2016 Elzette le Roux, programbestuurder van die BCom (Ekonomie en Regte) was onlangs ‘n gas op kykNET se Die GROOT Ontbyt, om meer te vertel oor dié nuwe program by Akademia.https://youtu.be/8yUScRM14Ek
Akademia ontvang Daniel Hugo-literêre versameling
Akademia ontvang Daniel Hugo-literêre versameling Gepubliseer op: 2 Junie 2016 By ‘n spesiale dinee gisteraand het Akademia die persoonlike versameling literêre dokumente van digter, vertaler, letterkundige en radioman Dr. Daniel Hugo ontvang. Hugo het gesê hy betuig met dié skenking sy vertroue in Akademia as Afrikaanse hoëronderriginstelling: “Ek bemaak dit aan Akademia omdat hulle glo […]
Eerste studente vir BCom (Ekonomie en Regte)
Eerste studente vir BCom (Ekonomie en Regte) Gepubliseer op: 2 Junie 2016 Akademia kondig met trots aan dat die eerste studente vir sy jongste kwalifikasie, BCom (Ekonomie en Regte), in April aanvaar is. Hierdie graad word vanaf 2017 aangebied en verdere aansoeke word ingewag. Die BCom (Ekonomie en Regte) is Akademia se derde graadprogram. Dit […]
Akademia Sakeplankompetisie: Waarom die entrepreneur in entrepreneurskap so belangrik is.
Akademia Sakeplankompetisie: Waarom die entrepreneur in entrepreneurskap so belangrik is. Gepubliseer op: 19 April 2016 In die wêreld van entrepreneurskap word daar baie gepraat van ’n omvattende sakeplan wat die idee of besigheid tot in die fynste besonderhede bespreek. Die entrepreneur se kennis van die markomgewing, die industrie, die bemarkingsboodskap en, die belangrikste aspek, hoe […]
Ontbyt met Whitey Basson
Ontbyt met Whitey Basson Gepubliseer op: 8 Maart 2016 Met gasspreker Whitey Basson stel Akademia op 18 Maart sy Sakeplankompetisie 2016 op Guardian Peak buite Stellenbosch bekend. Dié kompetisie, wat Akademia reeds vir die derde maal aanbied, spog met pryse ter waarde van meer as R1,5 miljoen en verskeie suksesverhale. Sakeontbyt met Whitey Basson Die […]
Versnelde ontwikkelingsplan vir Akademia
Versnelde ontwikkelingsplan vir Akademia Gepubliseer op: 7 Maart 2016 Akademia betree in 2016 sy vyfde akademiese jaar. Ons doen dit op ‘n nuwe perseel, met toegewyde personeel en reeds meer as 400 studente in etlike graad- en ander programme. Wat lê voor? ‘n Versnelde ontwikkelingsplan. Vir Akademia om sy plek in die internasionale akademie vol […]
Akademia nou op optiese vesel!
Akademia nou op optiese vesel! Gepubliseer op: 7 Maart 2016 Sedert Donderdag 25 Februarie draf studente van Akademia vinniger en beter via optiese vesel klas. Die oorskakeling vanaf ADSL-tegnologie na die nuwe optiesevesellyne lig die gehalte van beeld en klank in en uit Akademia se sewe klaslokale landswyd. Waldemar Blanché, hoof van opvoedkundige tegnologie by […]
Akademia open nuwe kampus, versnellingsplan
Akademia open nuwe kampus, versnellingsplan Gepubliseer op: 2 Maart 2016 “Ons Afrikaanse gemeenskap kan bou, ons het dit al vantevore gedoen en ons kan dit weer doen.” In vrolike samesyn en te midde van groot mediabelangstelling is Akademia se nuwe kampus in Centurion onlangs ingewy en ‘n versnelde ontwikkelingsplan bekendgemaak. Onder die 130 gaste wat op […]
Akademia brei uit met top kwalifikasie in Projekbestuur
Akademia brei uit met top kwalifikasie in Projekbestuur Gepubliseer op: 9 Februarie 2016 In Maart brei Akademia sy snelgroeiende akademiese portefeulje uit met ’n gevorderde diploma in projekbestuur. Teen ’n bekostigbare prys en met klasse na-uurs, plaas dit ’n skaars vaardigheid binne bereik van Afrikaanse bedryfslui. “Projekbestuur gaan daaroor om projekte – van die kleinste […]