Wiskunde as moeder van Rekenaarwetenskap
Wiskunde as moeder van Rekenaarwetenskap Gepubliseer op: 10 Maart 2021 Geskryf deur dr. Corné de Ridder, dosent in rekenaarwetenskap aan Akademia In die jaar 1900 het David Hilbert ʼn konferensie toegespreek waarin hy voorspel het watter wiskundige probleme die belangrikste vir die volgende eeu sou wees. Hilbert was in die kol met die 23 areas […]
Akademia verwelkom eerstejaars
Akademia verwelkom eerstejaars Gepubliseer op: 10 Maart 2021 Vanjaar skop Akademia se voltydse studie-aanbod op die Centurion-kampus af, en is hierdie pionierstudente op ʼn unieke wyse verwelkom met ʼn kampusdeurry wat op Saterdag 6 Maart plaasgevind het. Akademia wou graag studente en hulle ouers in persoon ontmoet, maar weens Covid-19-regulasies moes die instelling aanpasbaar wees […]
Groot gees by Akademia-eerstejaarskamp
Groot gees by Akademia-eerstejaarskamp Gepubliseer op: 9 Maart 2021 Akademia het van 2-4 Maart vir 94 eerstejaars ʼn eerstejaarskamp by Zwartkloof Privaat Natuurreservaat aangebied. Studente van regoor die land het hierdie studentegeleentheid bygewoon. Die kamp is daarop gerig om studente te help om bande te bou met medestudente, asook die Studenteraad en Akademia-ambassadeurs. Hulle is […]
Word kunsmatige intelligensie-stelsels (KI) op onetiese maniere aangewend? DEEL I
Word kunsmatige intelligensie-stelsels (KI) op onetiese maniere aangewend? DEEL I Gepubliseer op: 9 Maart 2021 Geskryf deur Riana Crafford, dosent in Bedryfsinligtingstelsels aan Akademia. Het jy al die nare gedagte gekry dat inligtingstelsels op die ou end gebruik gaan word om die mensdom te manipuleer en te terroriseer? Veral nou dat die moontlikheid al sterker […]
Akademia en Maroela Media begin nuwe skryfskool
Akademia en Maroela Media begin nuwe skryfskool Gepubliseer op: 9 Maart 2021 Akademia, in samewerking met Maroela Media, het ʼn splinternuwe inisiatief genaamd Skryfnet bekendgestel. Skryfnet is ʼn skryfskool waar voornemende skrywers, professionele persone en skoolleerders toegerus word om hul skryfvaardighede op te skerp. Dit is vir Akademia belangrik om mense toe te rus met […]
Grendelmaatreëls en die staatskas
Grendelmaatreëls en die staatskas Gepubliseer op: 7 Maart 2021 Deur dr. Sandra Adendorff, dosent in Ekonomie en Internasionale Bestuur by Akademia. Suid-Afrika is ʼn interessante land. Daar gebeur altyd iets wat almal aan die praat het. Selfs die pandemie word in Suid-Afrika uniek bestuur. As uitvloeisel van President Cyril Ramaphosa se staatsrede, is die nasionale […]
Wêreldwye afstandsonderrig by Akademia se aansoeke verleng
Wêreldwye afstandsonderrig by Akademia se aansoeke verleng Gepubliseer op: 3 Maart 2021 Die Afrikaanse privaat hoëronderwysinstelling Akademia het op Woensdag 3 Maart aangekondig dat aansoeke vir nauurse afstandsonderrig in Afrikaans nog tot 12 Maart om 12:00 moontlik is. Aansoeke vir nauurse studies by dié instelling sou reeds 2 Maart sluit, maar weens die navrae wat […]
Akademia open deure van nuut-ingerigte voltydse kampus
Akademia open deure van nuut-ingerigte voltydse kampus Gepubliseer op: 26 Februarie 2021 Die Afrikaanse privaat hoëronderwysinstelling Akademia het op Vrydag 26 Februarie haar splinternuwe kampusaanbod aanlyn bekendgestel. Studente sal bedags voltyds op ʼn veilige en vriendelike kampus in Centurion kan klas draf, terwyl hulle aan ʼn verrykende studentelewe deelneem. Hierdie eerste studente gaan baanbrekers wees […]
Gesoute akademikus in strategiese bestuur neem leisels as Akademia-dekaan
Gesoute akademikus in strategiese bestuur neem leisels as Akademia-dekaan Gepubliseer op: 25 Februarie 2021 Akademia kondig met trots aan dat die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe versterk het met die aanstelling van dr. Rachel Maritz. Maritz – met ʼn besondere passie vir strategiese bestuur, sowel as onderrig en leer – word getaak om in die hoedanigheid […]
Buitelandse student vertel van studiereis by Akademia
Buitelandse student vertel van studiereis by Akademia Gepubliseer op: 23 Februarie 2021 Sean Blignaut is ʼn Afrikaanse student wat na Nieu-Seeland verhuis het, maar wat steeds in sy moedertaal wou studeer. Akademia het vir hom die oplossing gebied, en hy is tans besig om sy BCom (Bestuursrekeningkunde)-kwalifikasie deur middel van e-leer by Akademia te voltooi. […]
Matriek, jou loopbaanreis begin hier
Matriek, jou loopbaanreis begin hier Gepubliseer op: 23 Februarie 2021 Met groot verligting kan matrieks uiteindelik hulle skoolloopbaan afsluit nadat hulle die wenstreep bereik het. Matriekuitslae is pas bekendgemaak en duisende matrieks wonder waarskynlik “Wat nou?”. Terwyl talle hoëronderwysinstellings se aansoeke vir studies reeds gesluit het, bied Akademia steeds die geleentheid aan skoolverlaters om nog […]
Só lyk Akademia se nuut-ingerigte Centurion-kampus
Só lyk Akademia se nuut-ingerigte Centurion-kampus Gepubliseer op: 22 Februarie 2021 Akademia het verlede jaar die opwindende nuus aangekondig dat die instelling, bykomend tot die bestaande nauurse aanbod by landwye studiesentrums, ʼn kampus in Centurion gaan inrig. Hier sal studente vanaf 2021 voltyds kan klas draf en aan ʼn aktiewe studentelewe deelneem. Die instelling het […]
Gedagtes in aanloop tot die begrotingsrede
Gedagtes in aanloop tot die begrotingsrede Gepubliseer op: 22 Februarie 2021 Geskryf deur Michelle Coetzee, dosent in Belasting en Ouditkunde by Akademia Op Woensdag 24 Februarie 2021 sal die minister van finansies, Tito Mboweni, die begrotingsrede vir 2021 lewer. Benewens die COVID-19-pandemie se humanitêre ontwrigting, het dit ook ekonomiese onstuimigheid teweeggebring. Na afloop van die […]
Akademia vier Internasionale Moedertaaldag
Akademia vier Internasionale Moedertaaldag Gepubliseer op: 21 Februarie 2021 Die 21ste Februarie word wêreldwyd as Internasionale Moedertaaldag gevier. Hierdie inisiatief is gestig met die doel om veeltaligheid te bevorder en die diverse ontwikkeling van tale te beklemtoon. Vandag vier Akademia met trots Afrikaans as onderrigtaal, en bedank elke Afrikaanssprekende vir hul rol om dié taal […]
Ontmoet Akademia se nuwe studentesakebestuurder
Ontmoet Akademia se nuwe studentesakebestuurder Gepubliseer op: 18 Februarie 2021 Akademia se studente-ondersteuning is onlangs selfs verder uitgebou deur die aanstelling van dr. Desiree Muller, studentesakebestuurder, by Akademia. Sy is getaak met die onderhou en verdere verfyning van die instelling se studentelewe en studenteaangeleenthede. Sy sal ook haar plek as voltydse koshuisouer by die private […]