*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Nóg kursusse op die horison vir Maroela Media en Akademia se skryfskool

Nóg kursusse op die horison vir Maroela Media en Akademia se skryfskool Gepubliseer op:  27 Maart 2023 Skryfnet – ’n gesamentlike projek van Akademia en Maroela Media – bied vanjaar reeds vir die derde jaar aan voornemende skrywers, professionele persone en skoolleerders die geleentheid om hul skryftalent te ontwikkel met ’n wye verskeidenheid pasmaakkursusse. Van […]

Die toekoms van weer, klimaat en water oor geslagte heen

Die toekoms van weer, klimaat en water oor geslagte heen Gepubliseer op:  23 Maart 2023 Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe Op 23 Maart 2023 word Wêreldmeteorologiedag, oftewel Weerkundedag, gevier. Hierdie dag is ingestel om die ontstaan van die Wêreld- Weerkundige Organisasie (WWO) wat op 23 Maart 1950 gestig is te […]

Akademia stel navorsingsuitslae van #Studentelewe-veldtog bekend

Die toekoms van weer, klimaat en water oor geslagte heen Gepubliseer op: 3 April 2023 Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe Akademia het op Donderdag 23 Maart die navorsingsuitslae van die #Studentelewe-veldtog aanlyn bekendgemaak. Die bekendstelling het gepaardgegaan met ʼn paneelgesprek en die deelnemers was Marthinus Visser, besturende direkteur, Douard d’Assonville, […]

Gryp die geleentheid aan om jou kennis te verdiep

Gryp die geleentheid aan om jou kennis te verdiep Gepubliseer op:  20 Maart 2023 Geskryf deur Michelle van Niekerk, studenteondersteuningskoördineerder by Akademia Toetse en eksamens kan baie stresvol wees, veral as dit voel of mens nie genoeg voorberei het vir die toets nie. Stres is egter nie altyd ʼn slegte ding nie, soms help die […]

Akademia-mediasentrum – van 2021 tot nou

Akademia-mediasentrum – van 2021 tot nou Gepubliseer op:  20 Maart 2023 Ter viering van Nasionale Biblioteekweek wat op 20 Maart afskop, word daar teruggekyk op die reis van die Akademia-mediasentrum wat op die Centurion-kampus geleë is. Die Akademia-mediasentrum het op 4 Januarie 2021 onder leiding van Lianda Coetzer, bibliotekaris, sy deure oopgemaak op die Centurion-kampus […]

Vyf interessante feite oor Wiskunde

Vyf interessante feite oor Wiskunde Gepubliseer op:  14 Maart 2023 Geskryf deur Delene van Wyk de Ridder, dosent in Statistiek by Akademia Wiskunde is een van die hoekstene in die wêreld van Natuurwetenskappe. Om Internasionale Wiskundedag, oftewel Pi-dag, op 14 Maart te vier, is ʼn klompie interessante feite oor Wiskunde en wiskundige elemente ingesamel. Wiskundige […]

Die betekenis agter Sowel As

Die betekenis agter Sowel As Gepubliseer op:  26 April 2023 Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia Ek wil graag oor die naam van Akademia se koffiekroeg op Leriba besin. Soos julle weet, is die naam “Sowel As”. Maar waarom? Is dit ʼn blote naam, of sê dit iets van ons wese? Ons […]

Akademia belê verder in moedertaalonderrig met Afrikaanse handboekvertaling

Akademia belê verder in moedertaalonderrig met Afrikaanse handboekvertaling Gepubliseer op:  28 Februarie 2023 Die eerste Afrikaanse uitgawe van die boek, Help! Ek is ʼn studente-onderwyser, is op Maandag 27 Februarie by ʼn oggendfunksie by Leriba in Centurion bekendgestel. Akademia het saam met Van Schaik Uitgewers die projek aangepak om Afrikaanse opvoedkundestudente selfs beter toe te […]

Akademia-paneelgesprek reflekteer oor begrotingsrede

Akademia-paneelgesprek reflekteer oor begrotingsrede Gepubliseer op:  24 Februarie 2023 Die begrotingsrede is op Woensdag 22 Februarie deur die minister van finansies, Enoch Godongwana, gelewer. In refleksie op hierdie begrotingsrede het Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe ʼn paneelgesprek op Donderdag 23 Februarie by Leriba in Centurion aangebied om die implikasies daarvan te bespreek. Die paneelgesprek […]

ʼn Liefde vir taal word deur die gemeenskap blootgelê

ʼn Liefde vir taal word deur die gemeenskap blootgelê Gepubliseer op:  21 Februarie 2023 Geskryf deur dr. Annelise de Vries, dosent in Opvoedkunde by Akademia en voorsitter van die Afrikaanse Taalraad Ek is van kindsbeen af blootgestel aan die rykheid wat taal bied. My ma, wat al vir meer as veertig jaar ʼn kleuterskooljuffrou is, […]

Akademia vier die belangrikheid van moedertaalonderrig op Internasionale Moedertaaldag

Akademia vier die belangrikheid van moedertaalonderrig op Internasionale Moedertaaldag Gepubliseer op:  21 Februarie 2023 Akademia vier vanjaar op 21 Februarie Internasionale Moedertaaldag saam met die veelheid van taalgemeenskappe dwarsoor die wêreld. Die instelling vereenselwig homself met die beginsel van moedertaalonderrig. Volgens navorsing deur vooraanstaande navorsers wêreldwyd is moedertaalonderrig noodsaaklik vir goeie onderwys op alle vlakke. […]

Akademia stel ereleerstoel in onderwysleierskap bekend

Akademia stel ereleerstoel in onderwysleierskap bekend Gepubliseer op:  17 Februarie 2023 Die eerste bekleër van Akademia se ereleerstoel in onderwysleierskap is op Donderdag 16 Februarie by ʼn besonderse geleentheid in Centurion bekendgestel. Dr. Pierre Edwards, voormalige skoolhoof van die Afrikaanse Hoër Seunskool, het tydens hierdie funksie sy eerste toespraak gelewer. Die besluit om ereleerstoele by […]

Akademia-toppresteerder klim die leer tot sukses

Akademia-toppresteerder klim die leer tot sukses Gepubliseer op: 15 Februarie 2023 John-Fred de Koker, ʼn 33-jarige rekenmeester van Pretoria, het sy BCom (Bestuursrekeningkunde)-kwalifikasie by Akademia voltooi en is by 2022 se kwalifikasieplegtigheid aangewys as die toppresteerder van sy groep. Hy deel die suksesverhaal van sy studies en sy loopbaan tot dusver. De Koker het ná […]

Akademia-dekaan verkies tot Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum-beoordelingspaneel

Akademia-dekaan verkies tot Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum-beoordelingspaneel Gepubliseer op:  16 Februarie 2023 Die dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe, prof. Hannes Rautenbach, is onlangs aangewys as die hoofverteenwoordiger van die Groen Ekonomie-kategoriebeoordeling vir die 2023- Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NSTF)-toekennings. Rautenbach is deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) genomineer en sal dan ook […]

Ou Griekse wysgere praat Afrikaans

Ou Griekse wysgere praat Afrikaans Gepubliseer op: 8 Februarie 2023 Plato se dialoogtrilogie uit die laaste dae van Sokrates het onlangs by Akademia Uitgewery verskyn. Dié Afrikaanse vertaling deur die emerituspredikant, dr. Piet Boshoff, bied aan die Afrikaanse leser toegang tot ʼn skatkis van filosofiese kennis. Karien Brits van die Akademia Uitgewery het met Boshoff […]