Ma van twee en voltydse SAIPA-klerk sit haar studiereis voort met Akademia se Nagraadse Diploma in Belasting
Ma van twee en voltydse SAIPA-klerk sit haar studiereis voort met Akademia se Nagraadse Diploma in Belasting Gepubliseer op: 21 April 2022 Chantelle van der Meulen, ʼn student wat besig is met haar Nagraadse Diploma in Belasting by Akademia, het in 2020 by dié hoëronderwysinstelling op die ouderdom van 35 aangesluit. Sy het aanvanklik vir […]
Groot broer en klein boetie: Ons drink alweer aan die agterste speen
Groot broer en klein boetie: Ons drink alweer aan die agterste speen Gepubliseer op: 21 April 2022 Akademia vier saam met die wêreld op 26 April Wêrelddag vir Intellektuele Goedere en daarom is dit goed om na die vrae oor hierdie saak te kyk. Wanneer kan daar op ʼn ander se intellektuele kapitaal inbreuk gemaak […]
Akademia vier die krag van boeke tydens Wêreldboeke- en Kopieregdag
Akademia vier die krag van boeke tydens Wêreldboeke- en Kopieregdag Gepubliseer op: 21 April 2022 Wêreldboekedag, ook bekend as Wêreldboeke- en Kopieregdag of die Internasionale Dag van die Boek, is ʼn jaarlikse geleentheid wat deur Unesco gereël word om lees, die uitgewersbedryf en kopiereg te bevorder. Die eerste Wêreldboekedag is op 23 April 1995 gevier. […]
Ontdek jou nauurse studieopsies vir 2023 tydens Akademia-inligtingsessie
Ontdek jou nauurse studieopsies vir 2023 tydens Akademia-inligtingsessie Gepubliseer op: 19 April 2022 Akademia, die privaat hoëronderwysinstelling, bied aan jou die geleentheid om gehalte onderrig in jou moedertaal te ontvang, terwyl jy werk. Die nauurse onderrigleermodel en die verskeie studieopsies wat nauurs aangebied word, word in diepte by ʼn inligtingsessie bespreek wat op 23 April […]
Wêrelderfenisdag: Die mens as erfgenaam
Wêrelderfenisdag: Die mens as erfgenaam Gepubliseer op: 14 April 2022 Een van die kenmerke van ons hipertegnologiese era is dat bykans alles (vanaf ons godsdiens tot en met ons tradisies, tale, kulture en selfs ons gesinne) as blote konstrukte, ontwerpe of skeppinge van die mens self ervaar word. Soos wat ons boodskappe op die sosiale […]
Akademia se regsimposium vind oplossings vir kurrikulumkwessies
Akademia se regsimposium vind oplossings vir kurrikulumkwessies Gepubliseer op: 14 April 2022 Akademia se Departement Regsgeleerdheid het, in samewerking met die Solidariteit Regsnetwerk, op Vrydag 8 April 2022 ʼn regssimposium aangaande regsvaardighede in die LLB-kurrikulum gehou. Belangrike gesprekke is gevoer oor die status quo en die toekoms van die regssisteem, prosesse en gevolglik die kurrikulum. […]
Die publiek is in die duister oor die ramptoestand
Die publiek is in die duister oor die ramptoestand Gepubliseer op: 12 April 2022 President Cyril Ramaphosa het uiteindelik op Maandag 4 April 2022 die amptelike ramptoestand beëindig wat sedert 27 Maart 2020 weens die Covid-pandemie geheers het. Die beëindiging van die ramptoestand beteken dat die Wet op Rampbestuur 57 van 2002 en die regulasies […]
Akademia-koor skop 2022 op ʼn hoë noot af
Akademia-koor skop 2022 op ʼn hoë noot af Gepubliseer op: 7 April 2022 Die jaar 2022 het vir die Akademia-koor op ʼn hoë noot afgeskop met gereelde kooroefening, bykomende nuwe stemme wat tydens oudisies gekies is, en ʼn prettige kroegkoorgeleentheid (oftewel “bar choir”) wat saam met die Vox Chamber Choir aangepak is. Die Akademia-koor se […]
ʼn Brief aan my alma mater
ʼn Brief aan my alma mater Gepubliseer op: 7 April 2022 Om te studeer is ʼn reis. Jy staan douvoordag op, laai die bagasie, maak seker daar is genoeg brandstof in die tenk en is kinderlik opgewonde oor die avontuur wat voorlê. Wanneer die brandstof min en die wiele pap raak, is ʼn halfwegstop en […]
Die waarde van nuwe tale
Die waarde van nuwe tale Gepubliseer op: 6 April 2022 Geskryf deur Karien Brits, taalpraktisyn by Akademia Ek is te oud om ʼn nuwe taal aan te leer. Dit is dikwels die verskoning wat aangevoer word hoekom mense skrikkerig is om ʼn nuwe taal aan te pak. Dan het ek vandag vir jou goeie nuus […]
Die impak van inflasie op lewenskoste
Die impak van inflasie op lewenskoste Gepubliseer op: 4 April 2022 Die oorlog wat Rusland in Oekraïne geïnisieer het, raak ons almal; veral op ekonomiese gebied. Asof ons nie alreeds voos geslaan is deur die ekonomie nie, wil dit voorkom asof inflasie weghol. Inflasie, oftewel die kontinue toename in pryse, is ʼn bekommernis vir almal. […]
“Pionierswerk” vind ʼn tuiste by Akademia
“Pionierswerk” vind ʼn tuiste by Akademia Gepubliseer op: 18 Maart 2022 Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling, Akademia, vier vanjaar ʼn dekade van pionierswerk. Ter viering van hierdie groot mylpaal het die instelling die woord “pionierswerk” in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) aangekoop. Die instelling besit nou tans vyf woorde in die WAT, naamlik pionierswerk, alumni, […]
Kom ervaar studentwees by Akademia tydens opedag
Kom ervaar studentwees by Akademia tydens opedag Gepubliseer op: 16 Maart 2022 Akademia, die privaat hoëronderwysinstelling, vier vanjaar ʼn dekade van pionierswerk en nooi jou uit om te kom kyk wat in hierdie tien jaar verrig is. Die kampusopedag word op 8 en 9 April by die Centurion-kampus aangebied. Hier kan jy verwag om verskeie […]
Student vertel oor groot gees by eerste koshuisinblynaweek
Student vertel oor groot gees by eerste koshuisinblynaweek Gepubliseer op: 16 Maart 2022 Geskryf deur Elisma van der Watt, primaria van Huis Valorem Die twee koshuise by koshuis@Leriba, Huis Strelitzia en Huis Hennops, asook die daghuis, Huis Valorem, het op 25 tot 27 Februarie hul eerste inblynaweek gehou. Hierdie naweek het ʼn uitstekende geleentheid vir […]
Wêreldpoësiedag: ʼn Maatskaplike noodsaaklikheid
Wêreldpoësiedag: ʼn Maatskaplike noodsaaklikheid Gepubliseer op: 16 Maart 2022 Geskryf deur Karien Brits, taalpraktisyn by Akademia Dit is dalk toevallig dat Wêreldpoësiedag en Menseregtedag op dieselfde dag gevier word, maar daar is tog ʼn besonderse simboliek daaraan dat ons dit saam op 21 Maart in Suid-Afrika kan vier. Letterkunde, en poësie in die besonder, is […]