Search
Close this search box.

Akademia-koorfees 2023

Akademia-koorfees 2023 LAAI DIE ALBUM AF REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE REGISTREER

Joernalistieksimposium 2023

Joernalistieksimposium 2023 LAAI DIE ALBUM AF REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE REGISTREER

Akademiese prestigefunksie 2023

Akademiese prestigefunksie 2023 LAAI DIE ALBUM AF REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE REGISTREER

Kwalifikasieplegtigheid 2023

Kwalifikasieplegtigheid 2023 LAAI DIE ALBUM AF REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE REGISTREER

Kampusopedag 2023

Kampusopedag 2023 LAAI DIE ALBUM AF REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE REGISTREER

Finalejaarsfunksie 2023

Finalejaarsfunksie 2023 LAAI DIE ALBUM AF REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE REGISTREER

NP van Wyk louw- bekendstelling

NP van Wyk louw- bekendstelling LAAI DIE ALBUM AF REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE REGISTREER

Internasionale Moedertaaldag “Ons doen dit in Afrikaans”

Internasionale Moedertaaldag “Ons doen dit in Afrikaans” Internasionale Moedertaaldag, ʼn inisiatief deur die Verenigde Nasies, word jaarliks wêreldwyd op 21 Februarie gevier. Klem word veral gelê op die belangrike rol wat veeltaligheid in volhoubare ontwikkeling speel. Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia vier hierdie dag om bewusmaking te skep dat taaldiversiteit grootliks bevorder kan word deur die […]

Match in Africa, Kaapstad 2020 Vertoonvenster van ons tegnologiese uitnemendheid

Match in Africa, Kaapstad 2020 Vertoonvenster van ons tegnologiese uitnemendheid Gepubliseer op: 20 Februarie 2020 Geskryf deur Riana Crafford, ʼn dosent in Bedryfsinligtingstelsels aan Akademia Een van die opmerkings wat ek gedurig by my Bedryfsinligtingstelsel-studente hoor is “Suid-Afrika is mos agter op die tegnologiese gebied”. Alhoewel ek dit my missie gemaak het om studente te […]

Jan Taks gaan GRÓÓT

Jan Taks gaan GRÓÓT Gepubliseer op: 7 Februarie 2020 Geskryf deur Riana Crafford, ʼn dosent in Bedryfsinligtingstelsels aan Akademia Ek lees op BusinessTech* van 3 Februarie dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) aangekondig het dat hulle nuwe tegnologie wil implementeer om Suid-Afrikaanse belastingontduikers vas te vat. Hulle gaan blykbaar hulle inligtingtegnologie grootliks opskerp deur te fokus […]

Akademia hou suksesvolle eerste eerstejaarkamp

Akademia hou suksesvolle eerste eerstejaarkamp Gepubliseer op: 28 Januarie 2020 Een en veertig eerstejaarstudente het vanaf 24-26 Januarie van heinde en verre gekom om Akademia se heel eerste eerstejaarkamp by te woon wat by Camp Discovery, buite Pretoria, gehou is. Die doel van die kamp was sodat eerstejaars bymekaar kon kom sodat hulle mede­studente kon […]

Studenteverteenwoordigers vir 2020 so reg soos ’n roer

Studenteverteenwoordigers vir 2020 so reg soos ’n roer Gepubliseer op: 27 Januarie 2020 Akademia se studenteverteenwoordigers, die studenteraad (SR) en sentrumkomitee (SK) vir die akademiese jaar is pas aangewys. Dié groep studente is vuur en vlam met planne en idees om hierdie jaar se studentesake en sentrumaangeleenthede tot selfs hoër hoogtes te neem. Eerstejaarstudente sal […]

Statutêre voldoening in Suid-Afrikaanse hoër onderwys

Statutêre voldoening in Suid-Afrikaanse hoër onderwys Gepubliseer op: 22 Januarie 2020 Geskryf deur prof. Gawie du Toit, dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde Daar word onderskei tussen ʼn kwalifikasie en ʼn program. ʼn Kwalifikasie is ʼn beplande kombinasie van leeruitkomste met ʼn definitiewe doelstelling, wat aan kwalifiserende studente toegepaste bevoegdhede verskaf wat as basis dien vir […]

Weerdiens betrek Akademia by klimaatnavorsing

Weerdiens betrek Akademia by klimaatnavorsing Gepubliseer op: 21 Januarie 2020 Akademia is nie net trots daarop om onderrig van die hoogste gehalte in Afrikaans aan te bied nie, maar streef ook daarna om haar posisie as ʼn navorsingsinstansie binne die groter Suid-Afrikaanse konteks te versterk. Die doel hiermee is om ʼn wesenlike bydra te lewer […]

2020 die jaar van sonsvernuwing

2020 die jaar van sonsvernuwing Gepubliseer op: 19 Januarie 2020 Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, Dekaan: Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia Die jaar 2020 word nie net gekenmerk deur die aanbreek van ʼn nuwe jaar, of selfs die aanbreek van ʼn nuwe dekade nie, maar ook deur die aanbreek van ʼn nuwe periode in sonsaktiwiteite. Die […]