Daai kleindorpiegevoel-verhoogproduksie: ontmoet die Fontie-talent

Daai kleindorpiegevoel-verhoogproduksie: ontmoet die Fontie-talent Gepubliseer op: 2 September 2026 By Akademia behels studentwees meer as net lesings, handboeke en eksamen skryf. Dié Afrikaanse studietuiste bied aan studente die geleentheid om lewenslange vriendskappe te smee, vlug te gee aan hul toekomsdrome én boonop in die proses uiting te gee aan hul talente op ʼn eiesoortige […]
Van sang tot skryfkuns: Paarl-Fonties wys hul talent tydens eerste Fontasties

Van sang tot skryfkuns: Paarl-Fonties wys hul talent tydens eerste Fontasties Gepubliseer op: 20 Augustus 2026 Akademia se Paarl-kampus het op 19 Augustus 2026 sy heel eerste Fontasties-talentkompetisie aangebied. Tien verhoogitems – van sang en kitaarbegeleiding tot teaterkuns – is tydens hierdie geleentheid in die Bôrdienghuisteater in Wellington opgevoer. Die program is verder ingekleur met […]
Eerste Fontie-spele in die Boland: ʼn ware studentesportfees!

Eerste Fontie-spele in die Boland: ’n ware studentesportfees! Gepubliseer op: 17 Augustus 2026 ʼn Sonnige wintersdag met die Bolandse berge as agtergrond het die toneel geskets vir Akademia se eerste Fontie-spele in die Paarl. Spanne van vier hoëronderwysinstellings (Akademia, Hugenote Kollege, Eduvos Tygervallei en ETA Kaapstad) en twee professionele sportklubs (Dragons-hokkieklub en Rosendal-rugbyklub) het die […]
Paarl-Fonties skitter op die verhoog tydens eerste Artium-geleentheid

Paarl-Fonties skitter op die verhoog tydens eerste Artium-geleentheid Gepubliseer op: 14 Augustus 2026 Akademia se Paarl-kampus het op Vrydag 7 Augustus 2026 sy eerste Artium-geleentheid met groot welslae aangebied. Twee toneelopvoerings en ʼn sêroptrede is in die Toringkerk se saal opgevoer en het só die grondslag vir die kampus se kuns- en kultuurtradisie neergelê. Artium, […]
Akademia se eie Afrikaanse studentemusiekblyspel eersdaags op die planke

Akademia se eie Afrikaanse studentemusiekblyspel eersdaags op die planke Gepubliseer op: 11 Augustus 2026 Akademia maak vanjaar trots sy buiging op die teaterverhoog met die Afrikaanse studentemusiekblyspel, Daai kleindorpiegevoel. Met hierdie opwindende vooruitsig voeg die instelling nie nét ʼn opwindende nuwe hoofstuk tot sy studentelewebelewenis nie, maar laat hy ook die eertydse musiekblyspeltradisie op hoëronderwysvlak […]
A capella-vermaak uit die boonste rakke tydens tweede As jy sêr-geleentheid in Pretoria

A capella-vermaak uit die boonste rakke tydens tweede As jy sêr-geleentheid in Pretoria Gepubliseer op: 30 Julie 2026 A capella-vermaak uit die boonste rakke was aan die orde van die dag toe Akademia se koshuissêrgroepe in Pretoria die verhoog betree het vir die jaarlikse As jy sêr-kompetisie. Dié kompetisie – ʼn hoogtepunt op die instelling […]
Akademia se eerste tusseninstellingskynhof slyp die regsleiers van môre

Akademia se eerste tusseninstellingskynhof slyp die regsleiers van môre Gepubliseer op: 13 Julie 2026 Die pad na die hofsaal begin vir regslui lank voordat hul eerste saak aangehoor of bepleit word. Gedagtig hieraan het Akademia se Fakulteit Regsgeleerdheid onlangs ʼn suksesvolle tusseninstellingskynhofkompetisie aangebied. Tydens hierdie geleentheid, wat op 2 en 3 Julie op Akademia se […]
Studentelewe pols vir Fonties wat nauurs oor afstand studeer

Studentelewe pols vir Fonties wat nauurs oor afstand studeer Gepubliseer op: 26 Junie 2026 Vir Fonties* wat hul studie via Akademia se voltydse kampusmodel in die Paarl óf in Pretoria aanpak, begin hul daaglikse belewenis van die instelling se bruisende studentelewe reeds met die eerste hanekraai. Jy misgis jouself egter as jy dink dat studente […]
Akademia verkry grond in die Boschenmeer-omgewing vir toekomstige Paarl-kampusontwikkeling

Akademia verkry grond in die Boschenmeer-omgewing vir toekomstige Paarl-kampusontwikkeling Gepubliseer op: 29 Mei 2026 Akademia het op 28 Mei 2026 aangekondig dat hy 105 hektaar grond in die Boschenmeer-omgewing in die Paarl bekom het met die oog op die ontwikkeling van ʼn volwaardige kampus in die Wes-Kaap. Hierdie terrein, bekend as Vêrgesig, is bestem vir […]
ʼn Pad van betekenis: Rosestad-alumni in diens van die reg

ʼn Pad van betekenis: Rosestad-alumni in diens van die reg Gepubliseer op: 22 Mei 2026 In Bloemfontein staan ʼn trio van Akademia-alumni daagliks hul plek vol, nie nét as trotse ambassadeurs van hul alma mater nie, maar as roepingsbewuste regslui in diens van die gemeenskap. Dawid Welman (34), Michelle van der Walt (29) en Wikus […]
Kwalifikasieplegtigheidsviering 2026: ʼn bergpiekervaring wat spreek tot nuwe perspektief en toekomssukses

Kwalifikasieplegtigheidsviering 2026: ʼn bergpiekervaring wat spreek tot nuwe perspektief en toekomssukses Gepubliseer op: 13 Mei 2026 Geskryf deur prof. Johnnie Hay, dekaan: Fakulteit Opvoedkunde aan Akademia. Terugskouend ná Akademia se jaarlikse kwalifikasieplegtigheid, wat op 7 Mei 2026 in Pretoria plaasgevind het, kom vier gedagtes by my op. Afgestudeerde studente koester hul talente Die gelykenis van […]
Top- presterende Fonties met eerste Solidariteit Praestantia-toekenning vereer

Top- presterende Fonties met eerste Solidariteit Praestantia-toekenning vereer Gepubliseer op: 11 Mei 2026 Geskiedenis is gemaak tydens Akademia se jaarlikse prestigefunksie op 6 Mei 2026 toe die heel eerste Solidariteit Praestantia-toekenning* aan agttien top- presterende Fonties oorhandig is. Praestantia, wat “uitnemendheid” beteken, verteenwoordig ʼn gesogte merieteprogram wat akademiese prestasie en leierskap onder studente erken en […]
Jaarlikse skakeltoer voer Fontie-leiers weg op ʼn reis van selfontwikkeling

Jaarlikse skakeltoer voer Fontie-leiers weg op ʼn reis van selfontwikkeling Gepubliseer op: 8 Mei 2026 ʼn Afvaardiging van Akademia se studenteleiers van die Pretoria-kampus, bestaande uit lede van die studenteraad (SR) en koshuishoofleiers, het vanaf 29 April tot en met 5 Mei 2026 aan ʼn landswye skakeltoer deelgeneem. Hierdie toer, die tweede van sy soort […]
Akademia-prestigefunksie: Só lê Fonties die boustene van uitnemendheid neer

Akademia-prestigefunksie: Só lê Fonties die boustene van uitnemendheid neer Gepubliseer op: 7 Mei 2026 Akademia het op Woensdag 6 Mei 2026 sy kenmerkende skemerblou tapyt uitgerol ter viering van die instelling se sewende akademiese prestigefunksie. Dié geleentheid is by die Fairtree Atterbury Teater in Pretoria aangebied en ouers, Fonties, personeel en alumni het van heinde […]
Alumni-uitblinkerstoekenning: ʼn Trotse viering van vorming, toewyding en impak

Alumni-uitblinkerstoekenning: ʼn Trotse viering van vorming, toewyding en impak Gepubliseer op: 9 April 2026 Akademia se alumni-gemeenskap verteenwoordig méér as net ʼn dinamiese groep afgestudeerde Fonties*. As goed opgeleide beroepslui, gemeenskapsbouers en draers van hoop lewer hulle daagliks ʼn kragtige getuienis dat hul alma mater se vormingsimpak nie by die blote verwerwing van ʼn kwalifikasie […]