*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Spore 2026: Paarl-Fonties se hande- én hartswerk skyn helder in die gemeenskap

Spore 2026: Paarl-Fonties se hande- én hartswerk skyn helder in die gemeenskap Gepubliseer op:  12 Februarie 2026 Met skuurpapier, verf, blikke vol vernis en baie geesdrif het Akademia se Paarl-Fonties vanjaar vir die eerste keer op Saterdag 7 Februarie 2026 aan die instelling se Spore-projek deelgeneem. Die Spore-projek is ʼn praktiese en kreatiewe studentegemeenskapsinisiatief wat […]

Pretoria-Fonties droom en doen selfs groter tydens Spore 2026

Pretoria-Fonties droom en doen selfs groter tydens Spore 2026 Gepubliseer op:  11 Februarie 2026 Drie jaar ná die bekendstelling van Akademia se Spore-projek gaan dié studenteinisiatief van krag tot krag én word daar op ʼn eiesoortige, maar baie impakvolle manier, uiting gegee aan die instelling se vormingsideaal. Akademia se ses koshuise in Pretoria is tydens […]

Akademia-alumni: Só ontwikkel jou alma mater vanuit die bronne met boustene na die toekoms

Akademia-alumni: Só ontwikkel jou alma mater vanuit die bronne met boustene na die toekoms Gepubliseer op:  4 Februarie 2026 Geskryf deur Monica Mynhardt, voorsitter van Akademia se alumnikomitee Akademia het die nuwe jaar op ʼn ongelooflike manier begin. Die konstruksiefase vir die nuwe Akademia-kampus op die Mooiplaats-terrein in die ooste van Pretoria het afgeskop ná […]

Die 2026- akademiese jaar verteenwoordig ʼn opwindende vormingsavontuur – Marthinus Visser

Die 2026- akademiese jaar verteenwoordig ʼn opwindende vormingsavontuur – Marthinus Visser Gepubliseer op:  4 Februarie 2026 Personeel en studente van Akademia se Pretoria-kampus het op Maandag 2 Februarie 2026 die aanvang van die nuwe akademiese jaar by die Voortrekkermonument gevier. Hierdie geleentheid spreek nie nét tot die instelling se roepingstrewe na akademiese uitnemendheid en vorming […]

Paarl-Fonties: ʼn Dawerende ja vir geskiedkundige intree-eerstejaarskamp

Paarl-Fonties: ʼn Dawerende ja vir geskiedkundige intree-eerstejaarskamp Gepubliseer op:  4 Februarie 2026 Akademia se eerstejaarskamp is jaarliks ʼn hoogtepunt; en verteenwoordig ʼn onvergeetlike tyd van kennismaking, vorming en vriendskap. In kort, ʼn tyd waarin die boublokke vir studentwees na behore neergelê word. In 2026 is dié kamptradisie, wat reeds sedert 2020 in Pretoria gedy, vir […]

Akademiese opening in die historiese Toringkerk: ʼn gepaste begin vir die Paarl-kampus

Akademiese opening in die historiese Toringkerk: ʼn gepaste begin vir die Paarl-kampus Gepubliseer op:  3 Februarie 2026 Die geskiedkundige eerste akademiese opening van Akademia se Paarl-kampus het op Dinsdag 3 Februarie 2026 plaasgevind. Dié plegtige geleentheid is in die historiese Toringkerk in die Paarl gehou. Indrukwekkende orrel- en vioolmusiek, ʼn statige akademiese optog en die […]

Sorg en vorming: Só klop Pretoria-koshuisouers se harte warm vir Fonties

Sorg en vorming: Só klop Pretoria-koshuisouers se harte warm vir Fonties Gepubliseer op:  27 Januarie 2026 Die Latynse regsterm, loco parentis, beteken “in die plek van ʼn ouer”, en by Akademia vervul ʼn span dinamiese koshuisouers hierdie belangrike rol. Hierdie koshuisouers dra verskeie hoede wat wissel van toesighouers, tuisteskeppers, raadgewers, gemeenskapsbouers en ondersteuners, maar méér […]

Eerstejaarskamp 2026: Pretoria-Fonties bou aan lewenslange vriendskappe

Eerstejaarskamp 2026: Pretoria-Fonties bou aan lewenslange vriendskappe Gepubliseer op:  23 Januarie 2026 ʼn Rekordgetal van byna 500 blinkoog eerstejaars het op Dinsdag 20 Januarie met groot opwinding op Akademia se jaarlikse eerstejaarskamp vertrek. Dié kamp word vanjaar vir die sesde opeenvolgende jaar vir voltydse Pretoria-kampusstudente, sowel as nauurse afstandstudente aangebied. Volgens dr. Heleen Coetzee, hoof: […]

Fonties presteer ligvoets op die ritme van hul dansdrome

Fonties presteer ligvoets op die ritme van hul dansdrome Gepubliseer op:  12 Desember 2025 In minder as ʼn jaar se tyd het lede van die Akademia-dansklub nie nét daarin geslaag om dans as ʼn gewilde studenteaktiwiteit op die instelling se Pretoria-kampus te vestig nie, maar óók om hulself op nasionale vlak te onderskei. Dié groep […]

Deur die lens van ʼn hedendaagse verbeeldingsraamwerk: Só word Fonties as opvoedkundige denkleiers gevorm

Deur die lens van ʼn hedendaagse verbeeldingsraamwerk: Só word Fonties as opvoedkundige denkleiers gevorm Gepubliseer op:  10 November 2025 Geskryf deur Julia Correia, dosent: Opvoedkundestudies, asook Anneré Koen en Jewell Pelser, beide derdejaarstudente in die BEd (Grondslagfase-onderwys)-program, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Kan jy jou indink hoe dit sou wees as groot denkers binne die […]

Wanneer poppe praat, luister kinders: Fonties bemeester die kuns van poppespel

Wanneer poppe praat, luister kinders: Fonties bemeester die kuns van poppespel Gepubliseer op:  4 November 2025 Die energie in die klaskamer vol jong maatjies is amper tasbaar. En toe die musiek begin speel en die fluweelgordyne oopskuif, blink hulle ogies van verwondering en almal raak stil. Dit was tyd vir die poppe om te praat […]

Hennops-manne gee met oorgawe en bou só voort op karakter, kameraadskap en Fontie-wees

Hennops-manne gee met oorgawe en bou só voort op karakter, kameraadskap en Fontie-wees Gepubliseer op:  21 Oktober 2025 Akademia se bruisende koshuislewe verteenwoordig soveel meer as net gesonde studentepret. Binne hierdie eiesoortige milieu en by wyse van aktiewe deelname, wedersydse meelewing en studente-eie tradisies word Fonties* gevorm ten einde ʼn roepingsgedrewe toekomsvisie en ʼn sin […]

Leiers van die toekoms lyk soos Akademia-alumni

Leiers van die toekoms lyk soos Akademia-alumni Gepubliseer op:  7 Oktober 2025 Geskryf deur dr. Rachel Maritz, dekaan: Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Daar is ʼn belangrike waarheid wat vasgelê moet word alvorens daar met Akademia se alumni-gemeenskap oor leierskap en meer nog, leierskap vir die toekoms, gepraat word. Dít is dat die instelling se afgestudeerde […]

Alumnus-Chantelle en besigheidsvennoot, Iewan, gestrik (en gedas) vir sukses

Alumnus-Chantelle en besigheidsvennoot, Iewan, gestrik (en gedas) vir sukses Gepubliseer op: 25 September 2025 Onthou die beginonderneming, Dassie, as jy weer jou beste stylvoetjie moet voorsit vir ʼn geleentheid. Dié onderneming is die geesteskind van Chantelle Pieterse en Iewan Struwig, onderskeidelik ʼn trotse Akademia-alumnus en huidige tweedejaar-Fontie. Die Dassie-duo het onlangs skoonskip gemaak in die […]

Akademia-sentrumopedae: Steek die drempel na jou toekoms oor

Akademia-sentrumopedae: Steek die drempel na jou toekoms oor Gepubliseer op: 8 September 2025 Daar is ʼn ou gesegde wat lui dat jy nie ʼn huis moet koop alvorens jy nie eers self oor die voordeur se drempel gestap het nie. Hierdie brokkie advies is ook van pas as dit kom by die keuse van ʼn […]