*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Akademia trotse eienaars van die woord “dekaan”

Akademia trotse eienaars van die woord “dekaan” Gepubliseer op: 18 Maart 2019 Akademia is die eksklusiewe eienaars van die woord “dekaan” nadat die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) dit permanent aan die instelling toegeken het. Die instelling het besluit om die woord “dekaan” te koop ter viering van die onlangse dekaanaanstellings en as simbool […]

Oor Akademia, ons eie Afrikaanse hoëronderwysinstelling

Oor Akademia, ons eie Afrikaanse hoëronderwysinstelling Gepubliseer op: 18 Maart 2019 Geskryf deur: Professor Danie Goosen Een van die belangrikste kenmerke van hedendaagse universiteite is die negatiewe wyse waarop die Westerse kultuurerfenis hanteer word. In plaas daarvan dat universiteite soos in die verlede hulself as verantwoordelik beskou om dié erfenis op ʼn kritiese wyse aan […]

Akademia woon kollokwium oor veranderende hoëronderwysomgewing by

Akademia woon kollokwium oor veranderende hoëronderwysomgewing by Gepubliseer op: 18 Maart 2019 Vier van Akademia se akademici, Mareli van der Merwe, Sunel Combrinck, dr. Saretha Brüssow en Elzette le Roux, het op 12 Maart 2019 ʼn kollokwium getiteld “Veranderinge in Patrone van Studentebestuur” bygewoon. Hierdie kollokwium is deur die Raad op Hoër Onderwys aangebied. Die […]

Wil jy ’n student se leerervaring met jou kundigheid verryk?

Wil jy ’n student se leerervaring met jou kundigheid verryk? Gepubliseer op: 14 Maart 2019 “Elke uitstekende presteerder is beïnvloed deur ’n uitstekende mentor.”– Lailah Gifty Akita Akademia bied vanjaar weer aan voornemende mentors die geleentheid om ʼn pad saam met ʼn student te stap. Sedert 2017 bied Akademia ʼn mentorskapprogram aan en is reeds […]

Akademia woon Raad op Hoër Onderwys se Kwaliteitsbevorderingskongres by

Akademia woon Raad op Hoër Onderwys se Kwaliteitsbevorderingskongres by Gepubliseer op: 1 Maart 2019 Dr. Saretha Brüssow, dekaan: Onderrig en leer, en Liana Venter, registrateur van Akademia, het die Raad op Hoër Onderwys se Kwaliteitsbevorderingskongres, wat vanaf 26 tot 28 Februarie gehou is, bygewoon. Die kongres se tema was “Die bevordering van akademiese integriteit in […]

Akademia vier Internasionale Moedertaaldag saam met die wêreld

Akademia vier Internasionale Moedertaaldag saam met die wêreld Gepubliseer op: 20 Februarie 2019 Internasionale Moedertaaldag word sedert 2000 regoor die wêreld jaarliks op 21 Februarie gevier. Hierdie gedenkdag het ten doel om groter bewustheid te skep oor die belangrikheid van die behoud en ontwikkeling van alle tale. Een van die uitstaande kenmerke van die mensdom […]

Minister nomineer student vir beurstoekenning

Minister nomineer student vir beurstoekenning Gepubliseer op: 20 Februarie 2019 Trazeen Mbidlana, ʼn eerstejaar BCom (Ondernemingsbestuur)-student by Akademia, is deur die Minister van Onderwys in die Wes-Kaap, Debbie Schäfer, vir ʼn beurstoekenning genomineer. Community Chest, ʼn niewinsgewende organisasie wat gefokus is op gemeenskapontwikkeling in die Wes-Kaap, het aangebied om die student te borg. Die beurs, […]

Studente begin opvoedkundige speelgrot by Filadelfia Ark

Studente begin opvoedkundige speelgrot by Filadelfia Ark Gepubliseer op: 20 Februarie 2019 Vyf Ondernemingsbestuurstudente, wat deel vorm van die Elitebeursprogram by Akademia, begin vanjaar ʼn speelgrot by die Filadelfia Ark niewinsgewende sorgsentrum, wat skuiling en voedsel vir hawelose en behoeftige mense bied. Die speelgrot het ten doel om vir kinders tussen die ouderdomme van vyf […]

Wenke om vir jou kind se toekoms te spaar

Wenke om vir jou kind se toekoms te spaar Gepubliseer op: 4 Februarie 2019 Ouers het dikwels baie vrae oor hoe om te begin met finansiële beplanning vir ʼn kind se toekoms. Nicolene Steenkamp, programkoördineerder van BCom (Finansiële Beplanning) deel ʼn paar wenke. Vandag bepaal jou inkomste ʼn groot deel van jou lewe, selfs iets […]

Goosen se visie vir Akademia

Goosen se visie vir Akademia Gepubliseer op: 30 Januarie 2019 Professor Danie Goosen neem vanaf Februarie sy plek as akademiese hoof by Akademia in. Goosen vertel meer oor sy visie vir die instelling. 1. Jy was al selfs voor jou aanstelling as akademiese hoof betrokke by Akademia. Vertel ons meer hieroor. Vanweë my betrokkenheid by […]

Studenteraad 2019 opgewonde vir die jaar

Studenteraad 2019 opgewonde vir die jaar Gepubliseer op: 15 Januarie 2019 Akademia se nuutste studenteraad (SR) is vuur en vlam vir 2019. Vanjaar se SR is aan die einde van 2018 verkies en het sedertdien beplanning gedoen om studentelewe en -kommunikasie te bevorder en te vergemaklik. Die SR-groep is opgewonde om vanjaar aan te pak […]

Akademia se hande versterk met vooraanstaande professors

Akademia se hande versterk met vooraanstaande professors Gepubliseer op: 14 Januarie 2019 Met die onlangse aanstelling van ʼn akademiese hoof en drie dekane skep Akademia – in ʼn onstuimige hoëronderwysomgewing – nuwe moontlikhede vir voornemende studente wat gehalte onderrig in Afrikaans wil ontvang. Ondanks die taalbeleide van talle openbare universiteite wat moedertaalonderrig onmoontlik maak, bou […]

Aansoeke vir studies in 2019 nog oop

Aansoeke vir studies in 2019 nog oop Gepubliseer op: 8 Januarie 2019 Die Afrikaanse private hoëronderwysinstelling Akademia bied tot 19 Januarie ʼn laaste kans vir voornemende studente om vir studies in 2019 aansoek te doen. By dié instelling kan die volgende kwalifikasies voltooi word: BCom (Bestuursrekeningkunde) BCom (Ekonomie en Regte) BCom (Finansiële Beplanning) BCom (Ondernemingsbestuur) […]

Finalejaarstudente gereed vir studietoer in Europa

Finalejaarstudente gereed vir studietoer in Europa Gepubliseer op: 3 Desember 2018 Vyf finalejaarstudente van die Elitebeursprogram sluit hulle voorgraadse studies in BCom (Ondernemingsbestuur) vanaf 3 tot 17 Desember 2018 met ʼn studiereis na Europa af. Dié vyftal is Andrea Erasmus, Chimoné Kapp, Darcia Bensch, Jean-Pierre Erasmus en Rohan Pieterse. “Die doel van die internasionale toer […]

Akademia spog met akkreditasie by professionele rekeningkunde liggaam

Akademia spog met akkreditasie by professionele rekeningkunde liggaam Gepubliseer op: 28 November 2018 Akademia spog daarmee dat haar BCom (Bestuursrekeningkunde)-kwalifikasie geakkrediteer is deur CIMA (Chartered Institute of Management Accountants), die grootste vooraanstaande professionele liggaam vir bestuursrekenmeesters in die wêreld. “CIMA se internasionale erkenning beteken dat Akademia se huidige en afgestudeerde BCom (Bestuursrekeningkunde)-studente sekere vrystellings ontvang […]