Akademia besit die WAT se “universiteit”

Akademia besit die WAT se “universiteit” Gepubliseer op: 21 Augustus 2017 Akademia is die trotse eienaar van die woord “universiteit”, nadat die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) die woord eksklusief en permanent aan die instelling toegeskryf het. [one] universiteit s.nw.Inrigting vir gevorderde naskoolse studie en navorsing wat gemagtig is om akademiese grade in die kunste […]

Akademia-studente kuier saam in Augustus

Akademia-studente kuier saam in Augustus Gepubliseer op: 7 Augustus 2017 Akademia het in Julie en Augustus ʼn reeks studentekuiers gehou, waar studente en dosente gesellig saam verkeer en die akademiese bande ook op persoonlike vlak gesmee het. Volgens Runé James en Suné Samons, studenteraadslede vir Centurion en Lynnwood se studiesentrum onderskeidelik, was die eerste geleentheid […]

Doen nou aansoek vir rentevrye studielenings

Doen nou aansoek vir rentevrye studielenings Gepubliseer op: 2 Augustus 2017 Akademia bied aan sy studente rentevrye studielenings deur die Helpende Hand Studiefonds. Studente wat aansoek doen om by Akademia te studeer, en graag ook wil aansoek doen om ‘n rentevrye studielening (wat eers terugbetaalbaar is wanneer die student afgestudeer het), kan by die Solidariteit […]

Akademia hou opedag landwyd

Akademia hou opedag landwyd Gepubliseer op: 25 Julie 2017 Akademia het in Julie en Augustus opedae by die meeste van sy studiesentrums gehou, sodat voornemende studente landwyd meer inligting oor ons kursusse kon bekom en daar aansoek kon doen vir studies in 2018. Op 29 Julie het voornemende studente van die Pretoria-omgewing die opedae by […]

Honderd jaar sedert Lenin se Russiese Rewolusie

Honderd jaar sedert Lenin se Russiese Rewolusie Gepubliseer op: 10 Julie 2017 Akademia bied op 31 Julie 2017 ‘n gedenklesing aan by die eeuwording van die Russiese Rewolusie, waartydens Wladimir Lenin aan die mag gekom het en die grondslag vir die USSR gelê is. Die Russiese ekonoom en ekonomiese historikus, prof Yuri Maltsev, gaan as […]

Akademia-student vir oorsese reis gekies

Akademia-student vir oorsese reis gekies Gepubliseer op: 28 Junie 2017 Lauré de Jager, wat BCom Ondernemingsbestuur aan Akademia studeer, is een van slegs dertien studente van universiteite landwyd wat gekies is om die Jongerenprojek studiereis na Nederland en België van 28 Junie tot 19 Julie 2017 mee te maak. Die Jongerenprojek (JP) vind sedert 1976 […]

Resessies en die keuse van vryheid of manipulasie

Resessies en die keuse van vryheid of manipulasie Gepubliseer op: 21 Junie 2017 Ná die onlangse aankondiging dat die ekonomie weer eens in ’n resessie verval het, het die sondebokke oudergewoonte ander daarvoor beskuldig. Almal word blameer – van die globale ekonomie tot die Suid-Afrikaanse private sektor. Ná die onlangse aankondiging dat die ekonomie weer […]

Volledige registrasie amptelik aan Akademia toegeken

Volledige registrasie amptelik aan Akademia toegeken Gepubliseer op: 14 Junie 2017 Akademia is volledig as hoëronderwysinstansie deur die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHET) geregistreer, nadat daar oor ʼn tydperk van ses jaar alle voorwaardes nagekom is en aan alle vereistes voldoen is. Met Akademia se oprigting het die DHET voorwaardelike registrasie as hoëronderwys­instansie […]

Geen uitdaging te groot om gehalte onderrig vir dowe te verwesenlik

Geen uitdaging te groot om gehalte onderrig vir dowe te verwesenlik Gepubliseer op: 9 Junie 2017 Waar daar ʼn wil is, is daar ʼn weg. Akademia het ʼn weg gevind om dit vir ʼn gehoorgestremde student, Jean-Mari Cornelius, moontlik te maak om eersteklas hoër opleiding en opvoeding te ontvang, ten spyte van uitdagings. Jean-Mari het […]

Akademia gesels op die Groot Ontbyt

Akademia gesels op die Groot Ontbyt Gepubliseer op: 1 Junie 2017 GrootFM het op 1 Junie 2017 met Piet le Roux, Akademia se akademiese hoof, oor die jongste woelinge by Akademia gesels. Die onderhoud is op KykNet uitgesaai. https://youtu.be/Il9zi2lEjWc

Toppresteerders deel hul geheim

Toppresteerders deel hul geheim Gepubliseer op: 24 Mei 2017 Met goeie beplanning, selfdissipline en wonderlike ondersteuningstrukture het vyf van Akademia se studente as toppresteerders uit die stryd getree toe hulle hul kwalifikasies in April 2017 ontvang het. Ilze Bakker het die beste gevaar in die BCom Ondernemingsbestuur, terwyl Anell de Beer as toppresteerder van die […]

Bou aan ‘n toekoms op ‘n ryk kultuurerfenis

Bou aan ‘n toekoms op ‘n ryk kultuurerfenis Gepubliseer op: 15 Mei 2017 Akademia is ideaal geposisioneer om nuut oor universiteitswese te dink en op die ryk Westerse kultuurerfenis te bou in ‘n poging om hedendaagse uitdagings te oorbrug. Só het professor Danie Goosen op 3 Mei 2017 tydens ‘n lesing oor die Westerse kultuurerfenis […]

Akademia se studenteraad aangewys

Akademia se studenteraad aangewys Gepubliseer op: 11 Mei 2017 Vyf studente van Akademia is verkies om op die studenteraad (SR) te dien. Hulle is Riaan Zandberg, Rune James, Yolandi Scholtz, Ruan Beukes en Suné Samons. Riaan is as voorsitter verkies en sal die Vanderbijlpark, Somerset-Wes, Paarl en Bellville-sentrums dien. Hy is vir die BCom Bestuursrekeningkunde-graad […]

Akademia-studente voer debat

Akademia-studente voer debat Gepubliseer op: 11 Mei 2017 Vier studente van Akademia het op 14 en 15 April 2017 teen 12 debatspanne van 8 universiteite landswyd aan die Dink of Sink-universiteits-debatkompetisie deelgeneem. Die span wat Akademia teenwoordig het Ilze Nieuwoudt, Johan Nortje, Llewellynn Hemmens en Jacques Steyn het as span aan die debatkompetisie deelgeneem, wat […]

Die universiteitsidee herstel

Die universiteitsidee herstel Gepubliseer op: 8 Mei 2017 Piet le Roux, Akademiese Hoof van Akademia, het in sy bydrae tot die NP Van Wyk Louw-sentrum vir Gemeenskapstudies se verslag, getiteld ‘Argumente vir ’n eie Afrikaanse universiteit’, oor die universiteit en sy verband met Afrikaans besin. Soos 100 jaar gelede is die universiteit en sy verband […]