Akademia bied ‘n kwaliteit leerervaring vir jonk én oud

Akademia bied ‘n kwaliteit leerervaring vir jonk én oud Gepubliseer op: 17 Maart 2017 ‘n Mens is nooit te oud of te jonk om te studeer nie. Dít is wat Akademia se oudste en jongste studente – met 54 jaar ouderdomsverskil tussen hulle – vas glo en ook uitleef. Oom Coenie Groenewald is nou 72 […]
Akademia hou opedag – kom doen aansoek vir 2018

Akademia hou opedag – kom doen aansoek vir 2018 Gepubliseer op: 15 Maart 2017 Akademia se aansoeke vir 2018 is nou oop. Voornemende studente kan aanlyn aansoek doen, of die opedag op 25 Maart 2017 bywoon om meer inligting oor ons kursusse te bekom en daar aansoek te doen. Akademia is ‘n gemeenskapsinstelling binne die […]
Hoe duur is universiteitstudies?

Hoe duur is universiteitstudies? Gepubliseer op: 13 Maart 2017 In die afgelope jaar het die koste om by openbare universiteite te studeer onder die soeklig gekom. Studente het op verskeie kampusse in opstand gekom teen hoë fooie. Einde 2015 het studente geëis dat klasgelde nie verhoog word nie, maar gedurende 2016 het die eise toegeneem […]
‘n Regstrategie vir behoud van Afrikaans op universiteite

‘n Regstrategie vir behoud van Afrikaans op universiteite Gepubliseer op: 28 Februarie 2017 Afrikaans as onderrigmedium op hoëronderwysvlak is verlede jaar ingrypend afgeskaal. AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit se regsaksies teen die universiteite van die Vrystaat, Pretoria en Unisa is net een van die maniere waarop die regte van Afrikaans beskerm kan word. Dit is […]
Nuwe studente georiënteer en gereed om te leer

Nuwe studente georiënteer en gereed om te leer Gepubliseer op: 15 Februarie 2017 Akademia het op 11 Februarie 2017 byna 500 nuwe en hoër sertifikaat-studente by studiesentrums landswyd verwelkom vir oriënteringsdag. By dié geleentheid het studente hul studiehandleidings en tabletrekenaars ontvang en ook gehoor wat hulle te wagte kan wees tydens hierdie akademiese jaar. Die […]
Van gemeenskapsuniversiteit tot staatsuniversiteit

Van gemeenskapsuniversiteit tot staatsuniversiteit Gepubliseer op: 10 Februarie 2017 In 2016 was daar ’n ongekende ervaring van verlies oor ons histories Afrikaanse universiteite. Daar hoef maar net vlugtig na die hofsake wat verloor is, die omstrede universiteitsrade, die ontwrigte universiteite en sake soos kwotas, verpligte nasiebouvakke en dekolonisasie verwys te word. En hoe weerklink die […]
Raad vir private hoër onderwys gestig

Raad vir private hoër onderwys gestig Gepubliseer op: 7 Februarie 2017 ’n Raad vir private hoëronderwysinstellings is verlede week gestig om dié sektor se gehalte en posisionering in die land te verbeter. Luidens ’n verklaring van SA Private Higher Education (SAPHE) wil die raad openbare bewustheid oor die private hoëronderwyssektor skep en hoër onderwys toegankliker […]
Eerstejaarstudente begin hul akademiese reis by Akademia

Eerstejaarstudente begin hul akademiese reis by Akademia Gepubliseer op: 7 Februarie 2017 Die akademiese jaar skop komende Saterdag 11 Februarie vir Akademia se nuwe eerstejaarstudente af, wanneer oriëntering plaasvind en die studenteraad bekendgestel word. Eerstejaars se kontaksessies begin op 13 Februarie. Tydens hierdie kontaksessies, wat deur middel van moderne videokonferensie-tegnologie plaasvind, word dosente en studente […]
Akademia praat prontuit oor hoër onderwys

Akademia praat prontuit oor hoër onderwys Gepubliseer op: 26 Januarie 2017 Private hoër onderwys en Afrikaans as onderrigtaal was die onderwerp van ‘n onlangse gesprek op KykNet se program Prontuit. Die regstreekse program, wat op 23 Januarie 2017 uitgesaai is, het kwelvrae rondom privaat hoër onderwys in Suid-Afrika aangespreek, met Piet le Roux, akademiese hoof […]
Akademia: Registrasie vir 2017 steeds oop te midde van rekordgetal aansoeke

Akademia: Registrasie vir 2017 steeds oop te midde van rekordgetal aansoeke Gepubliseer op: 17 Januarie 2017 Te midde van ʼn rekordgetal aansoeke, sal studente wat in 2017 nog by Akademia wil studeer vinnig moet spring. Meer as ʼn duisend aansoeke is reeds ontvang, en registrasie vir nuwe studente sluit op 27 Januarie. Terwyl die meeste […]
Amerikaanse studente besoek Akademia

Amerikaanse studente besoek Akademia Gepubliseer op: 12 Januarie 2017 ’n Groep studente van die Carthage College in Wisconsin, VSA, het Akademia op 11 Januarie 2017 as deel van ’n studiereis na Suid-Afrika besoek. Die studente het lesings bygewoon oor Suid-Afrika se grondwet en politieke stelsel, asook private en vrywillig georganiseerde burgerlike instellings se reaksie op […]
Akademia laat-registrasie en klerkskappe – ʼn uitkoms vir menige studente

Akademia laat-registrasie en klerkskappe – ʼn uitkoms vir menige studente Gepubliseer op: 1 Desember 2016 Akademia bied vanweë die groot aanvraag ’n verlengde registrasieperiode vir studente wat steeds in 2017wil studeer. Voornemende studente wat belangstel om hulself in een van die volgende rigtings te kwalifiseer, het dus nog tot 15 Januarie 2017 om hul droom […]
Die Fontiepos-redaksiespan se gunstelingtreffers
Die Fontiepos-redaksiespan se gunstelingtreffers 28 Februarie 2024 Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis Dit is nie aldag dat die Fontiepos-redaksiespan die geleentheid kry om hul gunstelingmusiek met hul mede-Fonties te deel nie, só hierdie trefferlys is baie spesiaal! Ons hoop dat dié speellys, wat getuig van die redaksiespan se uiteenlopende voorkeure, julle voete behoorlik sal […]
Elke goeie ding kom ongelukkig tot ʼn einde …
Elke goeie ding kom ongelukkig tot ʼn einde … 28 Februarie 2024 Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur En só kom die dienstermyn van die 2023-Fontiepos-redaksie tot ʼn einde. Ons groet julle met seer harte, maar koester elke geleentheid wat ons gehad het om aan julle verslag te doen. Ons sien saam met julle daarna uit […]
Melktertdag: Romerige tradisies en soete herinneringe
Melktertdag: Romerige tradisies en soete herinneringe 28 Februarie 2024 Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis Op 27 Februarie het Fonties die geleentheid gehad om nasionale Melktertdag te vier. Die melktert is ʼn tradisionele Suid-Afrikaanse gereg wat dikwels op ʼn Sondagmiddag, ná kerk, as nagereg voorgesit word. Die nederige melktert het ʼn interessante geskiedenis. Volgens oorlewering […]