Search
Close this search box.

eNCA/eNUUS: Vyf omvattende studiebeurse beskikbaar gestel

eNCA/eNUUS: Vyf omvattende studiebeurse beskikbaar gestel Gepubliseer op: 15 Oktober 2014 Die privaat hoër onderwysinstelling Akademia, in samewerking met eNuus, het vyf omvattende studiebeurse met ‘n gesamentlike waarde van meer as ‘n miljoen rand beskikbaar gestel. Matrieks van oor die land kan tot 20 November aansoek doen om een van die beurse.https://youtu.be/SgUqr3Kadv8

eNCAe/NUUS: Akademia beurs laat drome waar word

eNCAe/NUUS: Akademia beurs laat drome waar word Gepubliseer op: 14 Oktober 2014 Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer eNuus hande vat met die privaat hoër onderwysinstelling Akademia om vyf beurse aan verdienstelike matrieks toe te ken. eNuus het gaan uitvind hoe dit nou met een van die vorige beurswenners gaan.https://youtu.be/QmPJhZ1oGfw