*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Studie as die beste belegging in die huidige ekonomiese klimaat

Studie as die beste belegging in die huidige ekonomiese klimaat Gepubliseer op: 13 November 2023 Geskryf deur Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia Naskoolse studie word in vandag se tyd gesien as baie duur en dit neem ʼn geruime tyd om ʼn kwalifikasie agter jou naam te kry. In die VSA is studieskuld die grootste […]

Akademia bied ʼn sentrumopedag by die Moot-sentrum in Pretoria aan

Akademia bied ʼn sentrumopedag by die Moot-sentrum in Pretoria aan Gepubliseer op: 24 Oktober 2023 Akademia sluit sy opedaekalender vir die jaar af met ʼn sentrumopedag in die Moot, Pretoria, op Saterdag 11 November tussen 09:00 en 13:00. Dié opedag volg kort op die hakke van soortgelyke geleenthede in onderskeidelik Bloemfontein en George vroeër in […]

Akademia hou sentrumopedae in Bloemfontein en George

Akademia hou sentrumopedae in Bloemfontein en George Gepubliseer op: 3 Oktober 2023 Akademia skep deur die jaar verskeie geleenthede vir voornemende studente om meer inligting oor beskikbare studierigtings te bekom, om personeel te ontmoet, kwelvrae te opper én eerstehands te ervaar wat studentwees aan dié onafhanklike hoëronderwysinstelling behels. Gedurende Oktober neem dié geleentheid die vorm […]

Akademia-student jaag op 61 haar studiedrome na

Akademia-student jaag op 61 haar studiedrome na Gepubliseer op:  17 Mei 2023 Terwyl die gedagte om ouer te word vir baie mense dalk vreesaanjaend mag wees, meen Akademia-student, Eurita van der Merwe, dat dié lewensfase geensins ʼn verskoning is om nie uitdrukking aan jou drome te gee nie. Op 65 jaar is Van der Merwe […]

Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling

Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling Gepubliseer op:  8 Mei 2023 Afrikaans is op 8 Mei 1925 as amptelike taal van Suid-Afrika erken en dit word sedertdien jaarliks as Afrikaansdag gevier. Vandag, 98 jaar later, staan hierdie taal steeds volwaardig sy plek binne die hutspot van ampstale vol. Akademia, as ʼn trotse privaat hoëronderwysinstelling […]