*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Die veranderende nuusekosisteem bied rede vir optimisme en joernalistieke hoop

Die veranderende nuusekosisteem bied rede vir optimisme en joernalistieke hoop Gepubliseer op:  28 September 2026 Geskryf deur dr. André Gouws, senior dosent: Tale en Kultuurwetenskappe aan Akademia Onlangse mediaverslaggewing oor die toekoms van joernalistiek en die nuusmedia skets dalk ʼn sombere prentjie vir Suid-Afrika, maar alles is nie verlore nie – en daar is steeds […]

Voornemende Fontie, Hildegard Havenga: só word ons familiedroom ʼn volsirkeloomblik

Voornemende Fontie, Hildegard Havenga: só word ons familiedroom ʼn volsirkeloomblik Gepubliseer op:  21 September 2026 Vir Hildegard Havenga (17) verteenwoordig 2027 méér as net die begin van haar naskoolse studiereis. Dit sal ook die jaar wees waarin ʼn droom, wat sy van kleins af om die familietafel leer ken het, vir haar ʼn persoonlike werklikheid […]

Akademia-inligtingsessies: Ontdek hoe werk en studie hand aan hand kan loop

Akademia-inligtingsessies: Ontdek hoe werk en studie hand aan hand kan loop Gepubliseer op:  7 September 2026 Die keuse om ná skool of ná ʼn eerste kwalifikasie verder te studeer, hoef nie te beteken dat jy jou werk, inkomste of ander verantwoordelikhede moet prysgee nie. Met die regte onderrigleermodel kan studie en werk juis hand aan […]

Taalstudies as ʼn toekomsboublok: ʼn Taal lewe waar mense dit laat leef

Taalstudies as ʼn toekomsboublok: ʼn Taal lewe waar mense dit laat leef Gepubliseer op:  14 Augustus 2026 ʼn Taal het nie longe nie, tog haal dit asem. Dit het nie ʼn hartklop nie, tog bruis dit ononderbroke in die are van die sprekers daarvan. Gedagtig aan Afrikaanse Taaldag, 14 Augustus 2026, vier Akademia opnuut die […]

Akademia huldig pas verkose Pretoria-studenteraad vir 2026/2027 in

Akademia huldig pas verkose Pretoria-studenteraad vir 2026/2027 in Gepubliseer op:  13 Augustus 2026 Op Woensdag 12 Augustus is Akademia se Pretoria-kampus se pas verkose studenteraad (SR) vir die 2026/2027-termyn op ʼn luisterryke wyse ingehuldig. Tydens dié geleentheid is daar ook op ʼn gepaste wyse afskeid geneem van die uittredende SR-lede. Verder is daar erkenning gegee […]

Akademia se nuwe BCom (Ekonomie)-program rus studente toe vir die ekonomie van môre

Akademia se nuwe BCom (Ekonomie)-program rus studente toe vir die ekonomie van môre Gepubliseer op:  3 Augustus 2026 In ʼn wêreld waar ekonomiese besluite – van rentekoerse en inflasie tot werkloosheid en toekomstige groei – die daaglikse bestaan van elke Suid-Afrikaner raak, word die vraag na goed opgeleide ekonome en ekonomiese ontleders al hoe groter. […]

Fontie-Aidan: Akademia leer my hoe om krities te dink

Fontie-Aidan: Akademia leer my hoe om krities te dink Gepubliseer op:  3 Augustus 2026 Op die vraag waar Aidan van Heerden (21) – ʼn LLB-derdejaarstudent aan Akademia se Pretoria-kampus – sy skoolloopbaan voltooi het, antwoord hy met ʼn glimlag: “In die tweede kamer links, op die onderste verdieping, van ons huis in Bettiesbaai.” Dié antwoord […]

Erepenning van SAOU bevestig Akademia se verbintenis tot uitnemende onderwyseropleiding

Erepenning van SAOU bevestig Akademia se verbintenis tot uitnemende onderwyseropleiding Gepubliseer op:  29 Junie 2026 Akademia se volgehoue belegging in die opleiding van gehalteonderwysers is op Woensdag 24 Junie 2026 op ʼn betekenisvolle wyse bekroon toe die instelling die Erepenning vir die Bevordering van Uitnemende Onderwysersopleiding vanaf die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) ontvang het. Hierdie toekenning […]

Studentelewe pols vir Fonties wat nauurs oor afstand studeer

Studentelewe pols vir Fonties wat nauurs oor afstand studeer Gepubliseer op:  26 Junie 2026 Vir Fonties* wat hul studie via Akademia se voltydse kampusmodel in die Paarl óf in Pretoria aanpak, begin hul daaglikse belewenis van die instelling se bruisende studentelewe reeds met die eerste hanekraai. Jy misgis jouself egter as jy dink dat studente […]

Fontie-Marghereet: Jukskei is méér as ʼn sport, dit is ʼn lewensles

Fontie-Marghereet: Jukskei is méér as ʼn sport, dit is ʼn lewensles Gepubliseer op:  25 Mei 2026 Vir Marghereet Visser-Botha (19), ʼn trotse eerstejaar-Fontie* op die Pretoria-kampus, is sport – en meer spesifiek jukskei – nie nét nog ʼn buitemuurse aktiwiteit nie. Dié LLB-student wat via Akademia se voltydse kampusmodel studeer, meen jukskei is ʼn lewensles […]

Akademia-merietebeurse: Matrikulant, bou vandag reeds die grondslag vir jou môre

Akademia-merietebeurse: Matrikulant, bou vandag reeds die grondslag vir jou môre Gepubliseer op:  14 Mei 2026 Vir die matriekklas van 2026 het die bouwerk aan hul naskoolse toekoms reeds in alle erns begin, en bevind dié leerders hulself nou in die pylvak van hul laaste skooljaar. Met studieaansoeke vir Akademia se 2027- akademiese jaar wat op […]

Top- presterende Fonties met eerste Solidariteit Praestantia-toekenning vereer

Top- presterende Fonties met eerste Solidariteit Praestantia-toekenning vereer Gepubliseer op:  11 Mei 2026 Geskiedenis is gemaak tydens Akademia se jaarlikse prestigefunksie op 6 Mei 2026 toe die heel eerste Solidariteit Praestantia-toekenning* aan agttien top- presterende Fonties oorhandig is. Praestantia, wat “uitnemendheid” beteken, verteenwoordig ʼn gesogte merieteprogram wat akademiese prestasie en leierskap onder studente erken en […]

Akademia lê nuwe boustene vir onderwys neer met eerste BEd-graduandi

Akademia lê nuwe boustene vir onderwys neer met eerste BEd-graduandi Gepubliseer op:  7 Mei 2026 Akademia se jaarlikse kwalifikasieplegtigheid is ʼn klassieke én seremoniële viering van prestasie en dien terselfdertyd as ʼn opwindende vooruitwysing na ʼn hoopvolle en vrye toekoms. Vanjaar se plegtigheid het op Donderdag 7 Mei 2026 by die Choose Life-kerk in Pretoria […]

Akademia-prestigefunksie: Só lê Fonties die boustene van uitnemendheid neer

Akademia-prestigefunksie: Só lê Fonties die boustene van uitnemendheid neer Gepubliseer op:  7 Mei 2026 Akademia het op Woensdag 6 Mei 2026 sy kenmerkende skemerblou tapyt uitgerol ter viering van die instelling se sewende akademiese prestigefunksie. Dié geleentheid is by die Fairtree Atterbury Teater in Pretoria aangebied en ouers, Fonties, personeel en alumni het van heinde […]

Naskoolse studie maak stééds sin – al voel die toekoms finansieel onseker

Naskoolse studie maak stééds sin – al voel die toekoms finansieel onseker Gepubliseer op:  5 Mei 2026 Die koste verbonde aan naskoolse studie, saam met toenemende ekonomiese druk en onsekerheid in die arbeidsmark, laat talle voornemende studente en hul ouers verstaanbaar met vrae oor die toekoms. Tog wys ervaring dat dit juis in tye soos […]