*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Die veranderende nuusekosisteem bied rede vir optimisme en joernalistieke hoop

Die veranderende nuusekosisteem bied rede vir optimisme en joernalistieke hoop Gepubliseer op:  28 September 2026 Geskryf deur dr. André Gouws, senior dosent: Tale en Kultuurwetenskappe aan Akademia Onlangse mediaverslaggewing oor die toekoms van joernalistiek en die nuusmedia skets dalk ʼn sombere prentjie vir Suid-Afrika, maar alles is nie verlore nie – en daar is steeds […]

Hoogleraarsintreerede: ʼn Regsreis vanaf klassieke Rome tot en met die digitale era

Hoogleraarsintreerede: ʼn Regsreis vanaf klassieke Rome tot en met die digitale era Gepubliseer op:  23 September 2026 By Akademia is akademiese uitnemendheid méér as ʼn strewe na uitmuntende prestasie. Dit is ʼn volgehoue verbintenis tot diepgaande denke, betekenisvolle navorsing en die vorming van individue wat met kennis, oortuiging en diensbaarheid aan die toekoms gestalte gee. […]

Voornemende Fontie, Hildegard Havenga: só word ons familiedroom ʼn volsirkeloomblik

Voornemende Fontie, Hildegard Havenga: só word ons familiedroom ʼn volsirkeloomblik Gepubliseer op:  21 September 2026 Vir Hildegard Havenga (17) verteenwoordig 2027 méér as net die begin van haar naskoolse studiereis. Dit sal ook die jaar wees waarin ʼn droom, wat sy van kleins af om die familietafel leer ken het, vir haar ʼn persoonlike werklikheid […]

Munisipale verkiesing 2026: wanneer die plaaslike regering aan jou voordeur klop

Munisipale verkiesing 2026: wanneer die plaaslike regering aan jou voordeur klop Gepubliseer op:  21 September 2026 Vir talle jong werkendes mag politiek ver verwyderd van hul alledaagse lewens voel. In ʼn munisipale verkiesingsjaar kom klop gemeenskapspolitiek as’t ware egter aan elke landsburger se voordeur. Deelname aan dié demokratiese proses het ʼn rimpeleffek en speel ʼn […]

Testamentmaand: Gee vandag met die oog op môre en ontsluit só ewigheidswaarde

Testamentmaand: Gee vandag met die oog op môre en ontsluit só ewigheidswaarde Gepubliseer op:  15 September 2026 September is die maand waarin die natuur na ʼn nuwe seisoen draai, en Testamentmaand nooi ons om op ʼn soortgelyke wyse ons blik na die toekoms te rig. Dit is ʼn geleentheid om nie nét krities te besin […]

Werk én studeer in 2027? Só kan jy dit bekostig

Werk én studeer in 2027? Só kan jy dit bekostig Gepubliseer op:  2 September 2026 Om te studeer hoef nie noodwendig te beteken dat jy jou werk, inkomste óf ander belangstellings moet prysgee nie. Akademia se nauurse afstandsmodel bied aan werkende studente die geleentheid om nauurs én oor afstand te studeer terwyl hulle terselfdertyd waardevolle […]

Akademia-dosent se reis deur die wêreld van STEM

Akademia-dosent se reis deur die wêreld van STEM Gepubliseer op:  26 Augustus 2026 Vir Corlé Visser, dosent in Wiskundige Wetenskappe by Akademia, is wiskunde veel meer as syfers, formules en berekeninge. Dit is ʼn lens waardeur sy die wêreld probeer verstaan – ʼn manier om komplekse probleme te ontleed, nuwe oplossings te ontdek en moontlikhede […]

Sally as KI-klasmaat: Wie leer vir wie?

Sally as KI-klasmaat: Wie leer vir wie? Gepubliseer op:  17 Augustus 2026 Geskryf deur dr. Chris-Mari Le Hanie, senior dosent: Opvoedkundestudies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde ʼn Skooldistrik in New York het onlangs wêreldwyd vir opslae gesorg ná die bekendmaking van sy voorneme om ʼn halfmensrobot genaamd Sally in sy robotikaklasse te gebruik. Hoewel die […]

Universiteite as méér as net nodes van opleiding

Universiteite as méér as net nodes van opleiding Gepubliseer op:  17 Augustus 2026 Geskryf deur Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia Vir die Afrikaanse gemeenskap is daar min instellings so belangrik soos dié waarin ons kinders en jongmense opgevoed en onderrig word – van die kleuterskool tot die universiteit. Daar word intuïtief verstaan dat hierdie […]

Taalstudies as ʼn toekomsboublok: ʼn Taal lewe waar mense dit laat leef

Taalstudies as ʼn toekomsboublok: ʼn Taal lewe waar mense dit laat leef Gepubliseer op:  14 Augustus 2026 ʼn Taal het nie longe nie, tog haal dit asem. Dit het nie ʼn hartklop nie, tog bruis dit ononderbroke in die are van die sprekers daarvan. Gedagtig aan Afrikaanse Taaldag, 14 Augustus 2026, vier Akademia opnuut die […]

Akademia se nuwe BCom (Ekonomie)-program rus studente toe vir die ekonomie van môre

Akademia se nuwe BCom (Ekonomie)-program rus studente toe vir die ekonomie van môre Gepubliseer op:  3 Augustus 2026 In ʼn wêreld waar ekonomiese besluite – van rentekoerse en inflasie tot werkloosheid en toekomstige groei – die daaglikse bestaan van elke Suid-Afrikaner raak, word die vraag na goed opgeleide ekonome en ekonomiese ontleders al hoe groter. […]

Akademia-sakeplankompetisie: van sakeplan tot besigheidsukses

Akademia-sakeplankompetisie: van sakeplan tot besigheidsukses Gepubliseer op:  22 Julie 2026 Die volgende onderneming wat werk skep, ʼn gemeenskap versterk, ʼn nisbedryf aanvuur óf selfs ʼn besigheidsektor in geheel verander, het dalk vanjaar sy ontstaan te danke aan die Akademia-sakeplankompetisie*. Hierdie kompetisie, ʼn inisiatief vanuit die BCom (Ondernemingsbestuur)-program, bied vanaf 2018 aan entrepreneurs die geleentheid om […]

Van die wolke na die sterre: orbitale datasentrums neem wolkverwerking na nuwe hoogtes

Van die wolke na die sterre: orbitale datasentrums neem wolkverwerking na nuwe hoogtes Gepubliseer op:  16 Julie 2026 Geskryf deur Eugene Steyn, junior dosent: Rekenaarwetenskappe aan Akademia se Fakulteit Natuurwetenskappe Dataverwerking is ʼn gonswoord van ons tyd, veral gegewe die snelle pas waarteen tegnologie ontwikkel en verbeter. In ʼn vorige meningstuk het ons die soeklig […]

Hoogleraarintreerede: twee dekades in diens van waarheid en geregtigheid

Hoogleraarintreerede: twee dekades in diens van waarheid en geregtigheid Gepubliseer op:  13 Julie 2026 By Akademia is uitnemendheid en akademiese diepgang ʼn volgehoue ingesteldheid met beduidende ewigheidswaarde. Dit verteenwoordig ʼn bewuste keuse asook ʼn passievolle verbintenis om te vorm, diensbaar na vore te tree en met oortuiging gestalte te gee aan die dag van môre. […]