Akademia-simposium fokus op Verbruikersbeskermingsreg

Akademia-simposium fokus op Verbruikersbeskermingsreg Gepubliseer op: 15 September 2023 Aktuele verwikkelinge in verskeie areas van Verbruikersbeskermingsreg was die onderwerp van bespreking tydens ʼn onlangse simposium vanuit Akademia se Fakulteit Regsgeleerdheid. Tydens dié simposium, wat op 8 September in Centurion aangebied is, het kundiges vanuit die akademie en die praktyk temas soos verbruikersveiligheid, produkaanspreeklikheid, verbruikersooreenkomste en […]
Kragopwekkers en geraas in woonbuurte, só eerbiedig jy burereg

Kragopwekkers en geraas in woonbuurte, só eerbiedig jy burereg Geskryf deur prof. Reghard Brits, ʼn deeltydse dosent in Sakereg by Akademia. Kragopwekkers is besig om ʼn alledaagse verskynsel in woonbuurte te word. Die redes hiervoor hoef skaars genoem te word. Alhoewel selfstandige kragopwekking ʼn handige manier is om die gevolge van beurtkrag te beperk, word […]