Van toeka se bordkryt na klaskamer in die kuberruimte

Van toeka se bordkryt na klaskamer in die kuberruimte Gepubliseer op: 24 Mei 2024 Die Fakulteit Opvoedkunde het die afgelope week gestalte gegee aan Akademia se leuse ad futurum per fontes oftewel na die toekoms deur die bronne. Dr. Pierre Edwards het op 21 Mei tydens sy openbare lesing ʼn interessante en boeiende blik oor […]
Akademia-student toon sy staal in die skopbokskryt

Akademia-student toon sy staal in die skopbokskryt Gepubliseer op: 14 Mei 2024 Akademia-student, Connor Winter (19), koester twee gróót drome. Dié BEd (Intermediêre Fase-onderwys)-eerstejaarstudent van Moreletapark in Pretoria is passievol oor onderwys en wil graag as ʼn positiewe veranderingsagent vir jong kinders optree. As ʼn ervare skopbokser, wat reeds vanaf twaalfjarige ouderdom meeding, wil hy […]
Poolse akademikus inspireer Akademia-studente

Poolse akademikus inspireer Akademia-studente Gepubliseer op: 8 Mei 2024 Wat studente ook al studeer, hulle gebruik in hul studie taal/tale en gaan in hul toekomstige werk bewus kommunikeer. Met ander woorde, dit sou goed wees as hulle doelgerig met tale omgaan. Dit is die mening van prof. Jerzy Koch, bekende Poolse akademikus en letterkundige van […]
Akademia-prestigefunksie: Applous vir akademiese uitnemendheid en leierskap

Akademia-prestigefunksie: Applous vir akademiese uitnemendheid en leierskap Gepubliseer op: 12 April 2024 Akademia se jaarlikse prestigefunksie is op ʼn luisterryke wyse op 11 April by die AfriForum Teater in Pretoria aangebied. Tydens hierdie geleentheid het die instelling opnuut sy verbondenheid tot uitnemendheid gevier deur studente vir hul akademiese en leierskapsprestasies te vereer. Volgens prof. Danie […]
Akademia-kwalifikasieplegtigheid: ʼn Viering van groei en akademiese uitnemendheid

Akademia-kwalifikasieplegtigheid: ʼn Viering van groei en akademiese uitnemendheid Gepubliseer op: 11 April 2024 Akademia se kwalifikasieplegtigheid is in wese ʼn simboliese erkenning van ʼn nuwe geslag denkleiers, praktykkundiges, kunstenaars, wetenskaplikes en entrepreneurs. Kortom: ʼn geleentheid waar die doeners van more na vore tree om hul regmatige plek as rentmeesters van volhoubaarheid, innovasie en vooruitgang in […]
Opwindende nuus: Akademia eersdaags in die Wes-Kaap

Opwindende nuus: Akademia eersdaags in die Wes-Kaap Gepubliseer op: 8 April 2024 Akademia betree vanjaar ʼn nuwe groeifase. Die akademiese jaar het op ʼn hoë noot begin deur onder meer die ingebruikneming van ʼn bykomende voltydse kampus in Centurion asook die bekendstelling van twee splinternuwe koshuise. Hiermee saam is die instelling, wat vanjaar sy twaalfde […]
Akademia-kundiges geloof vir nuwe Afrikaanse handboek oor kurrikulumstudies

Akademia-kundiges geloof vir nuwe Afrikaanse handboek oor kurrikulumstudies Gepubliseer op: 2 April 2024 Twee Akademia-kundiges, dr. Chris-Mari Le Hanie (dosent in Opvoedkundestudies) en Suné Bester (ondersteuner: Aanlyn leer), het as mederedakteurs vroeër vandeesmaand tydens ʼn spoggeleentheid by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) ʼn nuwe handboek oor kurrikulumstudies bekendgestel. Dié handboek, ʼn Inleidende […]
Akademia-kampusopedag: Kom maak eerstehands kennis met jou toekoms

Akademia-kampusopedag: Kom maak eerstehands kennis met jou toekoms Gepubliseer op: 28 Maart 2024 Akademia se jaarlikse kampusopedag is ʼn belewenis, vra maar vir enige Fontie wat hul studiereis met die bywoning van dié geleentheid begin het! As jy ʼn studiedroom vir 2025 koester, dan is die opedag, wat op Vrydag 10 en Saterdag 11 Mei […]
Nagraadse Onderwyssertifikaat die sleutel tot my beroepsvervulling – Akademia-student

Nagraadse Onderwyssertifikaat die sleutel tot my beroepsvervulling – Akademia-student Gepubliseer op: 5 Maart 2024 Die 2024-skooljaar is in volle swang en dwarsoor die land is onderwysers hard aan die werk. Een só ʼn onderwyser is Alessandro Casaleggio (31), wat 2023 op ʼn hoë noot afgesluit het deur ʼn Nagraadse Onderwyssertifikaat (Senior Fase- en Verdere Onderwys […]
Internasionale Onderwysdag – samewerkende leer is ʼn vredesroeping

Internasionale Onderwysdag – samewerkende leer is ʼn vredesroeping Gepubliseer op: 24 Januarie 2024 Geskryf deur dr. Maretha Steyn en Susan O’Reilly, beide verbonde aan die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Die hedendaagse samelewing word aan sy polêre aard geken. Aan die een kant word die enkeling en sy/haar behoeftes, voorkeure en belange benadruk, terwyl samehorigheid en […]
Praktiese onderwys – ʼn onmisbare skakel in die opleiding van voorgraadse studenteonderwysers

Praktiese onderwys – ʼn onmisbare skakel in die opleiding van voorgraadse studenteonderwysers Gepubliseer op: 15 Januarie 2024 Geskryf deur dr. Maretha Steyn en Susan O’Reilly, beide verbonde aan die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Die belangrikheid van praktiese onderwys kan nie genoeg benadruk word nie. Dit verteenwoordig ʼn waardevolle platform vanwaar studenteonderwysers met ʼn verskeidenheid skoolkontekste […]
Die 2024-skooljaar: Vasberade vorentoe!

Die 2024-skooljaar: Vasberade vorentoe! Gepubliseer op: 15 Januarie 2024 Geskryf deur Elana Kriel, ʼn dosent verbonde aan die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Die aanvang van die 2024-skooljaar is om die draai, en só ook jou geleentheid om met die beste gesindheid vir groei moontlik die jaar op ʼn hoë noot te begin. ʼn Nuwe jaar, […]
Só lyk jou pad na sukses in 2024 – Akademia-dosent

Só lyk jou pad na sukses in 2024 – Akademia-dosent Gepubliseer op: 1 Desember 2023 Geskryf deur Moreen Coetzee, ʼn dosent verbonde aan die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Die Latynse frase omnia nunc vix nostro grandescunt aucta labore lui in Afrikaans: alles groei nou met moeite, vermeerder deur ons harde werk. Vanuit Akademia se geledere, […]
Om te waag om te leer, is om te waag om te wen – Akademia-kundige

Om te waag om te leer, is om te waag om te wen – Akademia-kundige Gepubliseer op: 6 November 2023 Geskryf deur Moreen Coetzee, ʼn dosent verbonde aan die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Die Latynse frase discere aude stel dit prontuit: waag om te leer! Gedagtig hieraan, word die vraag dikwels gevra: Wat is die […]
Matrikulante: Kyk terug in die eksamentruspieël om sukses te behaal

Matrikulante: Kyk terug in die eksamentruspieël om sukses te behaal Gepubliseer op: 1 November 2023 Geskryf deur Jhani Pottas ʼn dosent verbonde aan die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Die matriekeindeksamen het aangebreek en meer as 723 000 kandidate sal vanjaar die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen aflê. Indien jy jouself in dié bootjie bevind, hou goeie moed. […]