*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Kwalifikasieplegtigheidsviering 2026: ʼn bergpiekervaring wat spreek tot nuwe perspektief en toekomssukses

Kwalifikasieplegtigheidsviering 2026: ʼn bergpiekervaring wat spreek tot nuwe perspektief en toekomssukses Gepubliseer op:  13 Mei 2026 Geskryf deur prof. Johnnie Hay, dekaan: Fakulteit Opvoedkunde aan Akademia. Terugskouend ná Akademia se jaarlikse kwalifikasieplegtigheid, wat op 7 Mei 2026 in Pretoria plaasgevind het, kom vier gedagtes by my op. Afgestudeerde studente koester hul talente Die gelykenis van […]

Akademia se Alumni-uitblinkerstoekenning: ʼn Getuienis van hoop, diensbaarheid en verbondenheid

Akademia se Alumni-uitblinkerstoekenning: ʼn Getuienis van hoop, diensbaarheid en verbondenheid Gepubliseer op:  8 Mei 2026 Met die aankondiging van Letitia Franck as die tweede ontvanger van Akademia se gesogte Alumni-uitblinkerstoekenning, word die kalklig opnuut geskyn op die instelling se alumni. Meer só hul verhale van hoop, diensbaarheid en gemeenskapsverbondenheid. Dié toekenning is op Woensdag 6 […]

Akademia lê nuwe boustene vir onderwys neer met eerste BEd-graduandi

Akademia lê nuwe boustene vir onderwys neer met eerste BEd-graduandi Gepubliseer op:  7 Mei 2026 Akademia se jaarlikse kwalifikasieplegtigheid is ʼn klassieke én seremoniële viering van prestasie en dien terselfdertyd as ʼn opwindende vooruitwysing na ʼn hoopvolle en vrye toekoms. Vanjaar se plegtigheid het op Donderdag 7 Mei 2026 by die Choose Life-kerk in Pretoria […]

Akademia-prestigefunksie: Só lê Fonties die boustene van uitnemendheid neer

Akademia-prestigefunksie: Só lê Fonties die boustene van uitnemendheid neer Gepubliseer op:  7 Mei 2026 Akademia het op Woensdag 6 Mei 2026 sy kenmerkende skemerblou tapyt uitgerol ter viering van die instelling se sewende akademiese prestigefunksie. Dié geleentheid is by die Fairtree Atterbury Teater in Pretoria aangebied en ouers, Fonties, personeel en alumni het van heinde […]

Die keuse van ʼn hoëronderwysinstelling berus op ʼn dinamiese bouproses

Die keuse van ʼn hoëronderwysinstelling berus op ʼn dinamiese bouproses Gepubliseer op:  4 Mei 2026 Geskryf deur Liana van Rooy, registrateur by Akademia. Die bou van ʼn instelling, die vorming van studente en die vestiging van ʼn toekoms vra geduld, visie en verantwoordelikheid. Dit wat blywende waarde het, kan nie haastig of oppervlakkig gebou word […]

Alumni-uitblinkerstoekenning: ʼn Trotse viering van vorming, toewyding en impak

Alumni-uitblinkerstoekenning: ʼn Trotse viering van vorming, toewyding en impak Gepubliseer op:  9 April 2026 Akademia se alumni-gemeenskap verteenwoordig méér as net ʼn dinamiese groep afgestudeerde Fonties*. As goed opgeleide beroepslui, gemeenskapsbouers en draers van hoop lewer hulle daagliks ʼn kragtige getuienis dat hul alma mater se vormingsimpak nie by die blote verwerwing van ʼn kwalifikasie […]

Van pionierstudent tot senior e-leerleier: alumnus-Nikita se Akademia-storie

Van pionierstudent tot senior e-leerleier: alumnus-Nikita se Akademia-storie Gepubliseer op:  25 Maart 2026 Wanneer ʼn mens vandag na Akademia se groei en uitgebreide impaksfeer kyk, is dit maklik om te vergeet van dié instelling se nederige beginjare. Vir Nikita van der Walt (37), een van Akademia se vroegste studente en een van die eerste Fonties* […]

Die NP van Wyk Louw-sentrum is ook ʼn intellektuele tuiste vir alumni

Die NP van Wyk Louw-sentrum is ook ʼn intellektuele tuiste vir alumni Gepubliseer op:  24 Maart 2026 As deel van die klassieke universiteittradisie waarin Akademia homself vestig, is die fokus om doelgerig studente op te voed deur hul denke én hart te vorm. Hierdie vorming is nie net van toepassing op ʼn uitnemende beroepslewe nie, maar ook op volwaardige burgerskap.  Sodoende streef Akademia daarna […]

Akademia se dinamiese alumni-netwerk verteenwoordig ʼn fundamentele toekomsboublok

Akademia se dinamiese alumni-netwerk verteenwoordig ʼn fundamentele toekomsboublok Gepubliseer op:  24 Maart 2026 Geskryf deur Monica Mynhardt, voorsitter van Akademia se alumni-komitee  Die bou van ʼn toekoms gekenmerk deur die ware, goeie en skone is nie ʼn toevallige proses nie, maar ʼn doelbewuste handeling wat berus op bepaalde fundamentele boustene. Soos Akademia se jaartema, Boustene […]

Jong werkende, laat só die nuwe belastingvoordele vir jou werk

Jong werkende, laat só die nuwe belastingvoordele vir jou werk Gepubliseer op:  23 Maart 2026 Geskryf deur Nikki Kennedy, dosent: Ekonomiese en Finansiële Wetenskappe en ervare belastingspesialis Die nasionale begrotingsrede wat op 25 Februarie 2026 ter tafel gelê is, bring goeie nuus vir belastingbetalers, meer nog vir jong werkendes wat reeds doelgerig vir hul toekoms […]

Akademia-alumni: Só ontwikkel jou alma mater vanuit die bronne met boustene na die toekoms

Akademia-alumni: Só ontwikkel jou alma mater vanuit die bronne met boustene na die toekoms Gepubliseer op:  4 Februarie 2026 Geskryf deur Monica Mynhardt, voorsitter van Akademia se alumnikomitee Akademia het die nuwe jaar op ʼn ongelooflike manier begin. Die konstruksiefase vir die nuwe Akademia-kampus op die Mooiplaats-terrein in die ooste van Pretoria het afgeskop ná […]

Academia’s Paarl campus: Another building block for the advancement of the Afrikaans university system

Academia’s Paarl campus: Another building block for the advancement of the Afrikaans university system Published on:  15 October 2025 With the official launch of Akademia‘s new campus in Paarl, this independent Afrikaans higher education institution not only unveiled a modern facility but also symbolically laid down another building block for advancing the Afrikaans university system. […]

Akademia se Paarl-kampus: Nóg ʼn bousteen ter bevordering van die Afrikaanse universiteitswese

Akademia se Paarl-kampus: Nóg ʼn bousteen ter bevordering van die Afrikaanse universiteitswese Gepubliseer op:  15 Oktober 2025 Met die amptelike bekendstelling van Akademia se nuwe kampus in die Paarl het dié onafhanklike Afrikaanse hoëronderwysinstelling nie net ʼn moderne kampusfasiliteit onthul nie, maar simbolies nóg ʼn bousteen ter bevordering van die Afrikaanse universiteitswese neergelê. Die Paarl-kampus* […]

Leiers van die toekoms lyk soos Akademia-alumni

Leiers van die toekoms lyk soos Akademia-alumni Gepubliseer op:  7 Oktober 2025 Geskryf deur dr. Rachel Maritz, dekaan: Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Daar is ʼn belangrike waarheid wat vasgelê moet word alvorens daar met Akademia se alumni-gemeenskap oor leierskap en meer nog, leierskap vir die toekoms, gepraat word. Dít is dat die instelling se afgestudeerde […]

Alumni-komitee kyk terug op hul eerste seisoen van diens

Alumni-komitee kyk terug op hul eerste seisoen van diens Gepubliseer op:  1 Oktober 2025 ʼn Jaar het verloop sedert Akademia sy eerste alumni-komitee in die lewe geroep het. Sedertdien het dié komitee van trotste oud-Fonties, onder die leiding van Monica Mynhardt, hul opgelegde taak (wat oor twee dienstermyne strek) soos pioniers van ouds aangepak en […]