Ek en jy as gemeenskapsboustene: só floreer, groei en streef gemeenskappe na die toekoms

Ek en jy as gemeenskapsboustene: só floreer, groei en streef gemeenskappe na die toekoms Gepubliseer op: 2 Oktober 2026 Geskryf deur dr. Jaco du Toit, waarnemende dekaan: Fakulteit Natuurwetenskappe aan Akademia Die konsep van gemeenskap lê diep in die hart en siel van Akademia opgesluit. Dit is immers ten nouste verweef met die instelling se […]
Daai kleindorpiegevoel: Fonties skitter as solokunstenaars in nuwe musiekvideo

Daai kleindorpiegevoel: Fonties skitter as solokunstenaars in nuwe musiekvideo Gepubliseer op: 2 Oktober 2026 Op die vooraand (2 Oktober 2026) van die eerste opvoering van Akademia se studentemusiekblyspel, Daai kleindorpiegevoel, sorg die bekendstelling van die musiekvideo van “Die verlang-liedjie” vir groot opgewondenheid. Hierdie opgewondenheid is nie beperk tot die instelling self nie, maar die ganse […]
Dit is aanhouer wen vir Akademia-alumnus Ruda Schoeman

Dit is aanhouer wen vir Akademia-alumnus Ruda Schoeman Gepubliseer op: 28 September 2026 Toe Akademia-alumnus, Ruda Schoeman, in haar laaste skooljare oor haar toekoms moes begin besluit, het sy glad nie geweet waarheen sy op pad was nie. Trouens, die keuse van ʼn studierigting het haar só oorweldig dat sy male sonder tal voor haar […]
Die veranderende nuusekosisteem bied rede vir optimisme en joernalistieke hoop

Die veranderende nuusekosisteem bied rede vir optimisme en joernalistieke hoop Gepubliseer op: 28 September 2026 Geskryf deur dr. André Gouws, senior dosent: Tale en Kultuurwetenskappe aan Akademia Onlangse mediaverslaggewing oor die toekoms van joernalistiek en die nuusmedia skets dalk ʼn sombere prentjie vir Suid-Afrika, maar alles is nie verlore nie – en daar is steeds […]
Hoogleraarsintreerede: ʼn Regsreis vanaf klassieke Rome tot en met die digitale era

Hoogleraarsintreerede: ʼn Regsreis vanaf klassieke Rome tot en met die digitale era Gepubliseer op: 23 September 2026 By Akademia is akademiese uitnemendheid méér as ʼn strewe na uitmuntende prestasie. Dit is ʼn volgehoue verbintenis tot diepgaande denke, betekenisvolle navorsing en die vorming van individue wat met kennis, oortuiging en diensbaarheid aan die toekoms gestalte gee. […]
Musiek as die onbesonge held in die taalklaskamer

Musiek as die onbesonge held in die taalklaskamer Gepubliseer op: 22 September 2026 Geskryf deur dr. Nic de Jager, senior dosent: Professionele Studies, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde Met my onlangse wandelinge deur die strate van Londen, het musiekonderrig seker op die verste grense van my gedagtes gelê. Tot my verbasing, nét toe my voete […]
Voornemende Fontie, Hildegard Havenga: só word ons familiedroom ʼn volsirkeloomblik

Voornemende Fontie, Hildegard Havenga: só word ons familiedroom ʼn volsirkeloomblik Gepubliseer op: 21 September 2026 Vir Hildegard Havenga (17) verteenwoordig 2027 méér as net die begin van haar naskoolse studiereis. Dit sal ook die jaar wees waarin ʼn droom, wat sy van kleins af om die familietafel leer ken het, vir haar ʼn persoonlike werklikheid […]
Munisipale verkiesing 2026: wanneer die plaaslike regering aan jou voordeur klop

Munisipale verkiesing 2026: wanneer die plaaslike regering aan jou voordeur klop Gepubliseer op: 21 September 2026 Vir talle jong werkendes mag politiek ver verwyderd van hul alledaagse lewens voel. In ʼn munisipale verkiesingsjaar kom klop gemeenskapspolitiek as’t ware egter aan elke landsburger se voordeur. Deelname aan dié demokratiese proses het ʼn rimpeleffek en speel ʼn […]
Fontie-Monique glo dat deelname tot groei en vorming bydra

Fontie-Monique glo dat deelname tot groei en vorming bydra Gepubliseer op: 18 September 2026 Vir Akademia-student, Monique Alberts (21) het haar studiereis aan Akademia met ʼn eenvoudige, dog kragtige indruk by die jaarlikse opedag in Pretoria begin: “Hier voel ek tuis!” Vandag, twee jaar later, is dié BCom (Ondernemingsbestuur)-student se identiteit nou verweef met die […]
Akademia Uitgewery gee ʼn nuwe Afrikaanse baadjie aan Die Odusseia

Akademia Uitgewery gee ʼn nuwe Afrikaanse baadjie aan Die Odusseia Gepubliseer op: 16 September 2026 Een van die oudste en invloedrykste verhale in die Westerse literatuur is nou in ʼn toeganklike, hedendaagse Afrikaanse weergawe beskikbaar. Akademia Uitgewery se nuwe uitgawe van Die Odusseia bring Homeros se klassieke verhaal van Odusseus se lang en uitdagende reis […]
Die Odusseia: ʼn Reis deur die klassieke verlede is nou binne almal se bereik

Die Odusseia: ’n Reis deur die klassieke verlede is nou binne almal se bereik Gepubliseer op: 16 September 2026 Die klassieke literatuur het ʼn besondere vermoë om eeue te oorbrug. Die groot werke van die verlede bly immers relevant omdat hulle vrae aan die orde stel waarmee die mens steeds vandag worstel: Wie is ek? […]
Testamentmaand: Gee vandag met die oog op môre en ontsluit só ewigheidswaarde

Testamentmaand: Gee vandag met die oog op môre en ontsluit só ewigheidswaarde Gepubliseer op: 15 September 2026 September is die maand waarin die natuur na ʼn nuwe seisoen draai, en Testamentmaand nooi ons om op ʼn soortgelyke wyse ons blik na die toekoms te rig. Dit is ʼn geleentheid om nie nét krities te besin […]
Akademia-inligtingsessies: Ontdek hoe werk en studie hand aan hand kan loop

Akademia-inligtingsessies: Ontdek hoe werk en studie hand aan hand kan loop Gepubliseer op: 7 September 2026 Die keuse om ná skool of ná ʼn eerste kwalifikasie verder te studeer, hoef nie te beteken dat jy jou werk, inkomste of ander verantwoordelikhede moet prysgee nie. Met die regte onderrigleermodel kan studie en werk juis hand aan […]
Werk én studeer in 2027? Só kan jy dit bekostig

Werk én studeer in 2027? Só kan jy dit bekostig Gepubliseer op: 2 September 2026 Om te studeer hoef nie noodwendig te beteken dat jy jou werk, inkomste óf ander belangstellings moet prysgee nie. Akademia se nauurse afstandsmodel bied aan werkende studente die geleentheid om nauurs én oor afstand te studeer terwyl hulle terselfdertyd waardevolle […]
Daai kleindorpiegevoel-verhoogproduksie: ontmoet die Fontie-talent

Daai kleindorpiegevoel-verhoogproduksie: ontmoet die Fontie-talent Gepubliseer op: 2 September 2026 By Akademia behels studentwees meer as net lesings, handboeke en eksamen skryf. Dié Afrikaanse studietuiste bied aan studente die geleentheid om lewenslange vriendskappe te smee, vlug te gee aan hul toekomsdrome én boonop in die proses uiting te gee aan hul talente op ʼn eiesoortige […]