*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Aansoeke vir studies in 2019 nog oop

Aansoeke vir studies in 2019 nog oop Gepubliseer op: 8 Januarie 2019 Die Afrikaanse private hoëronderwysinstelling Akademia bied tot 19 Januarie ʼn laaste kans vir voornemende studente om vir studies in 2019 aansoek te doen. By dié instelling kan die volgende kwalifikasies voltooi word: BCom (Bestuursrekeningkunde) BCom (Ekonomie en Regte) BCom (Finansiële Beplanning) BCom (Ondernemingsbestuur) […]

Finalejaarstudente gereed vir studietoer in Europa

Finalejaarstudente gereed vir studietoer in Europa Gepubliseer op: 3 Desember 2018 Vyf finalejaarstudente van die Elitebeursprogram sluit hulle voorgraadse studies in BCom (Ondernemingsbestuur) vanaf 3 tot 17 Desember 2018 met ʼn studiereis na Europa af. Dié vyftal is Andrea Erasmus, Chimoné Kapp, Darcia Bensch, Jean-Pierre Erasmus en Rohan Pieterse. “Die doel van die internasionale toer […]

Akademia spog met akkreditasie by professionele rekeningkunde liggaam

Akademia spog met akkreditasie by professionele rekeningkunde liggaam Gepubliseer op: 28 November 2018 Akademia spog daarmee dat haar BCom (Bestuursrekeningkunde)-kwalifikasie geakkrediteer is deur CIMA (Chartered Institute of Management Accountants), die grootste vooraanstaande professionele liggaam vir bestuursrekenmeesters in die wêreld. “CIMA se internasionale erkenning beteken dat Akademia se huidige en afgestudeerde BCom (Bestuursrekeningkunde)-studente sekere vrystellings ontvang […]

Sakeplankompetisie kweek entrepreneurs

Sakeplankompetisie kweek entrepreneurs Gepubliseer op: 15 November 2018 Akademia se sakeplankompetisie vir 2018 het BCom (Ondernemingsbestuur)-studente die geleentheid gebied om hulle besigheidsidees ʼn werklikheid te maak. Na afloop van die finale rondte wat op 8 November 2018 plaasgevind het, is die sake-idee, TempStudent, as die wenner van die sakeplankompetisie aangewys. Die spanlede van hierdie sakeplaninskrywing […]

Studente begin groenteprojek by Pretoria-aftreeoord

Studente begin groenteprojek by Pretoria-aftreeoord Gepubliseer op: 9 November 2018 Vyf studente wat deel van Akademia se Elitebeursprogam is, het vroeër vanjaar ʼn gemeenskapsprojek, naamlik Groei-en-Geniet, by die Trans 50 Jakaranda-aftreeoord in Pretoria Noord begin. Hierdie groenteprojek het ontwikkel nadat dié groep Ondernemingsbestuurstudente uitgedaag is om ʼn volhoubare projek te begin en sodoende terug te […]

Akademia vier Internasionale Projekbestuurdag

Akademia vier Internasionale Projekbestuurdag Gepubliseer op: 1 November 2018 “Effektiewe beplanning lei tot doeltreffende projekbestuur” ~ Zhan Goosen Internasionale Projekbestuurdag word gevier ter waardering van die individue wat projekte in gemeenskappe en die werksplek effektief bestuur. Hierdie dag vind jaarliks op die eerste Donderdag in November plaas, wat vanjaar op 1 November val. Zhan Goosen, […]

Studies kan resessie teenwerk

Studies kan resessie teenwerk Gepubliseer op: 30 Oktober 2018 Alhoewel Suid-Afrika in ʼn tegniese resessie verkeer is dit nodig dat langtermynbesluite geneem word wat die ekonomiese skade so klein as moontlik maak. Met die werkloosheidssyfer wat in 2018 oor die 6 miljoen strek is dit belangrik om naskoolse studies te voltooi om ʼn beter kans […]

Amerikaanse professor besoek Akademia

Amerikaanse professor besoek Akademia Gepubliseer op: 30 Oktober 2018 Die Amerikaanse professor, Ross Perkins, van die Departement Opvoedkundige Tegnologie by Boise State-Universiteit, het onlangs ʼn aanbieding aan Akademia se dosente en bestuur voorgelê. Hierdie aanbieding was van groot waarde vir Akademia, omdat dit deel van die instelling se strategie vorm om met buitelandse akademici bande […]

Akademia strewe na uitnemendheid

Akademia strewe na uitnemendheid Gepubliseer op: 4 Oktober 2018 Akademia se strewe na uitnemendheid is duidelik in al die take en verantwoordelikheide wat die instelling aanpak. ʼn Groot deel van die aanbied van gehalte hoër onderwys is om te voldoen aan die vereistes en riglyne wat bepaal word deur regulerende liggame soos die Raad op […]

Volhouer-student ’n inspirasie

Volhouer-student ’n inspirasie Gepubliseer op: 3 Oktober 2018 Akademia bied vanaf die begin van die jaar – met die opening van die instelling se eerste studiesentrum in die Oos-Kaap – die geleentheid aan voornemende studente in Port Elizabeth om te werk terwyl hulle in hul moedertaal studeer. Sanchia van der Merwe, een van die eerste […]

Wiechers se akademiese bydrae herdenk

Wiechers se akademiese bydrae herdenk Gepubliseer op: 12 September 2018 Akademia het met groot hartseer kennis geneem van die afsterwe van emeritus professor Marinus Wiechers. Prof Wiechers was vir jare lid van Akademia se Adviesraad, ʼn forum wat bestaan uit hoëronderwyskundiges – insluitende ʼn hele aantal voormalige rektore van voormalige Afrikaanse universiteite. Prof Wiechers se […]

Akademia betree die geesteswetenskappe

Akademia betree die geesteswetenskappe Gepubliseer op: 3 September 2018 Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia het op Vrydag, 31 Augustus 2018, ʼn eerste kwalifikasie in geesteswetenskappe bekendgestel tydens ʼn eksklusiewe byeenkoms in Centurion. Hierdie kwalifikasie – BSocSci (Politiek, Filosofie en Ekonomie) – sal vanaf 2019 by Akademia se dertien studiesentrums aangebied word. Die toetrede tot ʼn geesteswetenskaplike […]

Akademia-student jaag haar drome na

Akademia-student jaag haar drome na Gepubliseer op: 28 Augustus 2018 Die 29-jarige, Caro Storm – ʼn tweedejaar BCom Bestuursrekeningkunde-student by Akademia – se liefde vir motorsport het onverwags ontstaan toe sy die geleentheid kry om die renmotornavigator vir ʼn renmotorbestuurder te wees. Storm is tans ʼn lid Africa Regional Rally Organization (ARRO) en is gaande […]

Die Akademia-model ideaal vir die werkende student

Die Akademia-model ideaal vir die werkende student Gepubliseer op: 16 Augustus 2018 Dit is alombekend dat om te werk terwyl jy studeer uitdagend mag wees. Die nodige ondersteuningsraamwerk – soos ʼn betroubare en toeganklike hoëronderwysinstelling wat die nodige bystand bied – sal jou reistog na ʼn kwalifikasie vergemaklik. Akademia posisioneer haarself as ʼn akademiese instelling […]

Akademia-studente ontwikkel aanlyn werkportaal

Akademia-studente ontwikkel aanlyn werkportaal Gepubliseer op: 7 Augustus 2018 Studente in die Elitebeursprogram by Akademia het ʼn innoverende aanlynportaal, genaamd Tempstudent, ontwikkel waar medestudente kan registreer om kennisgewings vir deeltydse werksgeleenthede te ontvang. Die portaal word deur die Solidariteit Beweging se verskeie instellings gebruik sodra daar ʼn behoefte vir ekstra hande is om tydelik met […]