Nuwe aanstellings en nuwe kampus vir Akademia

Nuwe aanstellings en nuwe kampus vir Akademia Gepubliseer op: 12 Januarie 2016 Wanneer Akademia in Februarie sy vyfde akademiese jaar begin, sal dit met ‘n nuwe akademiese hoof, verskeie nuwe dosente en ‘n splinternuwe kampus wees. Piet le Roux, voorheen hoof van die Solidariteit Navorsingsinstituut, het op 4 Januarie 2016 die stoel van Akademiese hoof […]

Afrikaanse universiteit is haalbaar

Afrikaanse universiteit is haalbaar Gepubliseer op: 15 Januarie 2015 Afrikaanse universiteit is haalbaar – onderhoud tussen Jean Oosthuizen van Litnet en Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging Die Solidariteit Beweging se planne om ’n volwaardige Afrikaanse universiteit op die been te bring, lok wye reaksie uit. Sommige beskou Akademia wat vernoem is na die eerste universiteit […]

eNCA/eNUUS: Vyf omvattende studiebeurse beskikbaar gestel

eNCA/eNUUS: Vyf omvattende studiebeurse beskikbaar gestel Gepubliseer op: 15 Oktober 2014 Die privaat hoër onderwysinstelling Akademia, in samewerking met eNuus, het vyf omvattende studiebeurse met ‘n gesamentlike waarde van meer as ‘n miljoen rand beskikbaar gestel. Matrieks van oor die land kan tot 20 November aansoek doen om een van die beurse.https://youtu.be/SgUqr3Kadv8

eNCAe/NUUS: Akademia beurs laat drome waar word

eNCAe/NUUS: Akademia beurs laat drome waar word Gepubliseer op: 14 Oktober 2014 Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer eNuus hande vat met die privaat hoër onderwysinstelling Akademia om vyf beurse aan verdienstelike matrieks toe te ken. eNuus het gaan uitvind hoe dit nou met een van die vorige beurswenners gaan.https://youtu.be/QmPJhZ1oGfw