*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Hoogleraarsintreerede: ʼn Regsreis vanaf klassieke Rome tot en met die digitale era

Hoogleraarsintreerede: ʼn Regsreis vanaf klassieke Rome tot en met die digitale era Gepubliseer op:  23 September 2026 By Akademia is akademiese uitnemendheid méér as ʼn strewe na uitmuntende prestasie. Dit is ʼn volgehoue verbintenis tot diepgaande denke, betekenisvolle navorsing en die vorming van individue wat met kennis, oortuiging en diensbaarheid aan die toekoms gestalte gee. […]

Musiek as die onbesonge held in die taalklaskamer

Musiek as die onbesonge held in die taalklaskamer Gepubliseer op:  22 September 2026 Geskryf deur dr. Nic de Jager, senior dosent: Professionele Studies, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde Met my onlangse wandelinge deur die strate van Londen, het musiekonderrig seker op die verste grense van my gedagtes gelê. Tot my verbasing, nét toe my voete […]

Voornemende Fontie, Hildegard Havenga: só word ons familiedroom ʼn volsirkeloomblik

Voornemende Fontie, Hildegard Havenga: só word ons familiedroom ʼn volsirkeloomblik Gepubliseer op:  21 September 2026 Vir Hildegard Havenga (17) verteenwoordig 2027 méér as net die begin van haar naskoolse studiereis. Dit sal ook die jaar wees waarin ʼn droom, wat sy van kleins af om die familietafel leer ken het, vir haar ʼn persoonlike werklikheid […]

Munisipale verkiesing 2026: wanneer die plaaslike regering aan jou voordeur klop

Munisipale verkiesing 2026: wanneer die plaaslike regering aan jou voordeur klop Gepubliseer op:  21 September 2026 Vir talle jong werkendes mag politiek ver verwyderd van hul alledaagse lewens voel. In ʼn munisipale verkiesingsjaar kom klop gemeenskapspolitiek as’t ware egter aan elke landsburger se voordeur. Deelname aan dié demokratiese proses het ʼn rimpeleffek en speel ʼn […]

Fontie-Monique glo dat deelname tot groei en vorming bydra

Fontie-Monique glo dat deelname tot groei en vorming bydra Gepubliseer op:  18 September 2026 Vir Akademia-student, Monique Alberts (21) het haar studiereis aan Akademia met ʼn eenvoudige, dog kragtige indruk by die jaarlikse opedag in Pretoria begin: “Hier voel ek tuis!” Vandag, twee jaar later, is dié BCom (Ondernemingsbestuur)-student se identiteit nou verweef met die […]

Akademia Uitgewery gee ʼn nuwe Afrikaanse baadjie aan Die Odusseia

Akademia Uitgewery gee ʼn nuwe Afrikaanse baadjie aan Die Odusseia Gepubliseer op:  16 September 2026 Een van die oudste en invloedrykste verhale in die Westerse literatuur is nou in ʼn toeganklike, hedendaagse Afrikaanse weergawe beskikbaar. Akademia Uitgewery se nuwe uitgawe van Die Odusseia bring Homeros se klassieke verhaal van Odusseus se lang en uitdagende reis […]

Die Odusseia: ʼn Reis deur die klassieke verlede is nou binne almal se bereik

Die Odusseia: ’n Reis deur die klassieke verlede is nou binne almal se bereik Gepubliseer op:  16 September 2026 Die klassieke literatuur het ʼn besondere vermoë om eeue te oorbrug. Die groot werke van die verlede bly immers relevant omdat hulle vrae aan die orde stel waarmee die mens steeds vandag worstel: Wie is ek? […]

Testamentmaand: Gee vandag met die oog op môre en ontsluit só ewigheidswaarde

Testamentmaand: Gee vandag met die oog op môre en ontsluit só ewigheidswaarde Gepubliseer op:  15 September 2026 September is die maand waarin die natuur na ʼn nuwe seisoen draai, en Testamentmaand nooi ons om op ʼn soortgelyke wyse ons blik na die toekoms te rig. Dit is ʼn geleentheid om nie nét krities te besin […]

Akademia-inligtingsessies: Ontdek hoe werk en studie hand aan hand kan loop

Akademia-inligtingsessies: Ontdek hoe werk en studie hand aan hand kan loop Gepubliseer op:  7 September 2026 Die keuse om ná skool of ná ʼn eerste kwalifikasie verder te studeer, hoef nie te beteken dat jy jou werk, inkomste of ander verantwoordelikhede moet prysgee nie. Met die regte onderrigleermodel kan studie en werk juis hand aan […]

Werk én studeer in 2027? Só kan jy dit bekostig

Werk én studeer in 2027? Só kan jy dit bekostig Gepubliseer op:  2 September 2026 Om te studeer hoef nie noodwendig te beteken dat jy jou werk, inkomste óf ander belangstellings moet prysgee nie. Akademia se nauurse afstandsmodel bied aan werkende studente die geleentheid om nauurs én oor afstand te studeer terwyl hulle terselfdertyd waardevolle […]

Daai kleindorpiegevoel-verhoogproduksie: ontmoet die Fontie-talent

Daai kleindorpiegevoel-verhoogproduksie: ontmoet die Fontie-talent Gepubliseer op:  2 September 2026 By Akademia behels studentwees meer as net lesings, handboeke en eksamen skryf. Dié Afrikaanse studietuiste bied aan studente die geleentheid om lewenslange vriendskappe te smee, vlug te gee aan hul toekomsdrome én boonop in die proses uiting te gee aan hul talente op ʼn eiesoortige […]

Akademia-sakeplankompetisie: wenpreneurs beïndruk met hul passie en sakevernuf

Akademia-sakeplankompetisie: wenpreneurs beïndruk met hul passie en sakevernuf Gepubliseer op:  28 Augustus 2026 Akademia het op Donderdag 27 Augustus 2026 die wenners van sy gewilde jaarlikse sakeplankompetisie, ʼn opwindende inisiatief vanuit die instelling se BCom (Ondernemingsbestuur)-program, aangewys. Dié wenners is tydens ʼn galageleentheid by die instelling se Leriba-kampus aangekondig en die aand se applous het […]

Akademia-dosent se reis deur die wêreld van STEM

Akademia-dosent se reis deur die wêreld van STEM Gepubliseer op:  26 Augustus 2026 Vir Corlé Visser, dosent in Wiskundige Wetenskappe by Akademia, is wiskunde veel meer as syfers, formules en berekeninge. Dit is ʼn lens waardeur sy die wêreld probeer verstaan – ʼn manier om komplekse probleme te ontleed, nuwe oplossings te ontdek en moontlikhede […]

Jongerenprojek-deelnemers besoek Akademia se kampusse en versterk só taalbande

Jongerenprojek-deelnemers besoek Akademia se kampusse en versterk só taalbande Gepubliseer op:  21 Augustus 2026 Internasionale deelnemers aan die Jongerenprojek (JP) het in Julie voet aan wal gesit in Suid-Afrika en onder meer tyd by Akademia se kampusse in die Paarl en Pretoria spandeer. Dié gesogte uitruilprogram poog jaarliks om deelnemers ʼn beter begrip te gee […]

Van sang tot skryfkuns: Paarl-Fonties wys hul talent tydens eerste Fontasties

Van sang tot skryfkuns: Paarl-Fonties wys hul talent tydens eerste Fontasties Gepubliseer op:  20 Augustus 2026 Akademia se Paarl-kampus het op 19 Augustus 2026 sy heel eerste Fontasties-talentkompetisie aangebied. Tien verhoogitems – van sang en kitaarbegeleiding tot teaterkuns – is tydens hierdie geleentheid in die Bôrdienghuisteater in Wellington opgevoer. Die program is verder ingekleur met […]