Search
Close this search box.

Akademia praat prontuit oor hoër onderwys

Akademia praat prontuit oor hoër onderwys Gepubliseer op: 26 Januarie 2017 Private hoër onderwys en Afrikaans as onderrigtaal was die onderwerp van ‘n onlangse gesprek op KykNet se program Prontuit. Die regstreekse program, wat op 23 Januarie 2017 uitgesaai is, het kwelvrae rondom privaat hoër onderwys in Suid-Afrika aangespreek, met Piet le Roux, akademiese hoof […]

Akademia: Registrasie vir 2017 steeds oop te midde van rekordgetal aansoeke

Akademia: Registrasie vir 2017 steeds oop te midde van rekordgetal aansoeke Gepubliseer op: 17 Januarie 2017 Te midde van ʼn rekordgetal aansoeke, sal studente wat in 2017 nog by Akademia wil studeer vinnig moet spring. Meer as ʼn duisend aansoeke is reeds ontvang, en registrasie vir nuwe studente sluit op 27 Januarie. Terwyl die meeste […]

Amerikaanse studente besoek Akademia

Amerikaanse studente besoek Akademia Gepubliseer op: 12 Januarie 2017 ’n Groep studente van die Carthage College in Wisconsin, VSA, het Akademia op 11 Januarie 2017 as deel van ’n studiereis na Suid-Afrika besoek. Die studente het lesings bygewoon oor Suid-Afrika se grondwet en politieke stelsel, asook private en vrywillig georganiseerde burgerlike instellings se reaksie op […]

Akademia laat-registrasie en klerkskappe – ʼn uitkoms vir menige studente

Akademia laat-registrasie en klerkskappe – ʼn uitkoms vir menige studente Gepubliseer op: 1 Desember 2016 Akademia bied vanweë die groot aanvraag ’n verlengde registrasieperiode vir studente wat steeds in 2017wil studeer. Voornemende studente wat belangstel om hulself in een van die volgende rigtings te kwalifiseer, het dus nog tot 15 Januarie 2017 om hul droom […]

Die Fontiepos-redaksiespan se gunstelingtreffers

Die Fontiepos-redaksiespan se gunstelingtreffers 28 Februarie 2024 Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis Dit is nie aldag dat die Fontiepos-redaksiespan die geleentheid kry om hul gunstelingmusiek met hul mede-Fonties te deel nie, só hierdie trefferlys is baie spesiaal! Ons hoop dat dié speellys, wat getuig van die redaksiespan se uiteenlopende voorkeure, julle voete behoorlik sal […]

Elke goeie ding kom ongelukkig tot ʼn einde …

Elke goeie ding kom ongelukkig tot ʼn einde … 28 Februarie 2024 Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur En só kom die dienstermyn van die 2023-Fontiepos-redaksie tot ʼn einde. Ons groet julle met seer harte, maar koester elke geleentheid wat ons gehad het om aan julle verslag te doen. Ons sien saam met julle daarna uit […]

Melktertdag: Romerige tradisies en soete herinneringe

Melktertdag: Romerige tradisies en soete herinneringe 28 Februarie 2024 Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis Op 27 Februarie het Fonties die geleentheid gehad om nasionale Melktertdag te vier. Die melktert is ʼn tradisionele Suid-Afrikaanse gereg wat dikwels op ʼn Sondagmiddag, ná kerk, as nagereg voorgesit word. Die nederige melktert het ʼn interessante geskiedenis. Volgens oorlewering […]

Skrikkeljaar: Só verander ʼn ekstra dag die kalender

Skrikkeljaar: Só verander ʼn ekstra dag die kalender 28 Februarie 2024 Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis Ons het vanjaar ʼn ekstra dag! Vir diegene wat nie geweet het nie, 2024 is ʼn skrikkeljaar, so Februarie het 29 dae. ʼn Skrikkeljaar kom slegs een keer elke vier jaar voor. Die skrikkeljaar se geskiedenis dateer terug […]

Die rebelse gees van Sint Valentyn

Die rebelse gees van Sint Valentyn 28 Februarie 2024 Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur Valentynsdag word alom beskou as ʼn dag van liefde, blomme, en rooi harte. Dit is dan juis ook gepas dat dié dag se oorsprong gehul is in romanse. Volgens legende, dateer Valentynsdag uit die tyd van antieke Rome. Keiser Claudius II […]

Na watter radiostasies luister Fonties?

Na watter radiostasies luister Fonties? 28 Februarie 2024 Geskryf deur Megan Ferreira, Fontiepos-joernalis Gedagtig aan Wêreldradiodag wat op 13 Februarie gevier is, het ons hier by die Fontiepos gewonder of Fonties nog ooit na die radio luister? En indien wel, na watter stasies hulle luister? Uit die gesprekke wat ons gevoer het, blyk die volgende […]

Nog ʼn dag, nóg ʼn skoolbesoek vir Fonties se studenteonderwysers

Nog ʼn dag, nóg ʼn skoolbesoek vir Fonties se studenteonderwysers 28 Februarie 2024 Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur Dit is weer tyd vir Akademia se studenteonderwysers om praktiese ervaring by skole dwarsoor die land op te doen. My raad, as een van dié onderwysstudente, is tweeledig: Onthou om pret te hê terwyl jy ervaring opdoen, […]

Vyf vinnige feite van oor Akademia-personeel

Vyf vinnige feite van oor Akademia-personeel 28 Februarie 2024 Geskryf deur Leani Smith, Fontiepos-redakteur Vyf vinnige feite is ʼn gereelde insetsel wat my baie na aan die hart lê. Ek het dié toevoeging tot die Fontiepos-nuuslys in 2022 gemaak toe ek as nuusredakteur diens gedoen het. By wyse van vyf vinnige blitsfeite leer Fonties, op […]

Internasionale Moedertaalmaand: Só voel Fonties oor moedertaalonderrig

Internasionale Moedertaalmaand: Só voel Fonties oor moedertaalonderrig 28 Februarie 2024 Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis Óf jy nou via die voltydse kampusmodel óf die nauurse afstandsmodel studeer, Fonties van oraloor is dit eens: om in Afrikaans te kan studeer is ʼn gróót voorreg! Februarie staan bekend as Moedertaalmaand, en op 21 Februarie word Internasionale Moedertaaldag […]

Nauurse Fonties neem deel aan verskeidenheid aktiwiteite in Februarie

Nauurse Fonties neem deel aan verskeidenheid aktiwiteite in Februarie 28 Februarie 2024 Geskryf deur Megan Ferreira, Fontiepos-joernalis Die 2024- akademiese jaar is pas uit die wegspringblokke en dit beteken dat ʼn propvol aktiwiteitskalender vir nauurse Fonties beskikbaar is. Hierdie aktiwiteite en gebeurlikhede word deur die nauurse studenteraad (SR) aangebied en beloof om vir baie pret […]

Die polsslag van Akademia se koshuislewe is sterk en gesond

Die polsslag van Akademia se koshuislewe is sterk en gesond 28 Februarie 2024 Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis Doxa Deo Raslouw was ʼn miernes van bedrywighede op 9 Februarie, toe meer as 900 besoekers daar aangedoen het vir die jaarlikse eerstejaarskonsert. Vanjaar se konserttema was Fontie-kassie en die onderskeie sleepkoshuise het behoorlik geskitter met vlymskerp […]