Internasionale Projekbestuurdag 2020: Aanpasbare teenoor pasgemaakte projekte tydens ʼn pandemie

Internasionale Projekbestuurdag 2020: Aanpasbare teenoor pasgemaakte projekte tydens ʼn pandemie Gepubliseer op: 4 November 2020 Geskryf deur Jaun Kriel, programkoördineerder van die Gevorderde Diploma in Projekbestuur by Akademia Binne die snikke, hetsy dood of herlewing, van ʼn globale pandemie staan projekbestuur ferm in die middel van beplanning. Daar is niks soos ʼn krisis om innoverende […]

Dekaan verkies tot raad van SA Akademie vir Wetenskap en Kuns

Dekaan verkies tot raad van SA Akademie vir Wetenskap en Kuns Gepubliseer op: 28 Oktober 2020 Professor Pieter Duvenage, dekaan van die Fakulteit Geesteswetenskappe, is onlangs verkies tot die raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) vir 2020-2023. Lede van die SAAWK (ongeveer 950) kon persone nomineer in die afdelings natuurwetenskappe en […]

Akademia en die hedendaagse universiteitswese

Akademia en die hedendaagse universiteitswese Gepubliseer op: 28 Oktober 2020 Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof Om oor Akademia se rol in die hedendaagse universiteitswese na te dink, is dit nodig om ter inleiding kortliks na die hoofoogmerke van die klassieke universiteitswese te verwys. Akademia sluit wat haar oogmerke aanbetref by die sentrale doelstellings […]

Depressie? Daar is hoop

Depressie? Daar is hoop Gepubliseer op: 16 Oktober 2020 Deur Sunel Combrinck Ek lees weer ʼn artikel oor ʼn kind wat sy eie lewe geneem het en wonder hoekom hierdie dinge gebeur. Dan kry ons ʼn oproep dat iemand wat ons ken sy eie lewe geneem het. Een van die groot redes is die ekonomiese […]

Akademia hou beroepsvoorligtingkonferensie vir Graad 11’s en 12’s

Akademia hou beroepsvoorligtingkonferensie vir Graad 11’s en 12’s Gepubliseer op: 13 Oktober 2020 Op skool word jy dikwels oorweldig deur die reusebesluit oor wat jy na skool gaan doen. Leerders skryf psigometriese toetse en hoor van voorgestelde kwalifikasies wat hulle aanleg- en persoonlikheidsprofiele pas. Onsekerheid heers dikwels oor wat hierdie kwalifikasies behels en watter loopbaanroetes […]

Akademia Uitgewery

Akademia Uitgewery Gepubliseer op: 7 Oktober 2020 Deur Theunis van Staden, vryskutjoernalis vir die studentenuusbrief Vir die filosofiestudente behoort dit nie nuus te wees dat Akademia haar eie uitgewery het nie. Boeke soos die Verdediging van Sokrates deur Piet Boshoff en die tweevolume Middeleeuse Filosofie deur Johann Beukes is beslis ʼn aanwins vir enige studenteboekrak. […]

Gradeplegtigheid 2017

Gradeplegtigheid 2017 REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE REGISTREER

Aka-Afskeid 2017

Aka-Afskeid 2017 REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE REGISTREER

Opedag – 13 Januarie 2018

Opedag – 13 Januarie 2018 REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE REGISTREER

Akademia-studente is JOOLerig

Akademia-studente is JOOLerig REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE REGISTREER

Gradeplegtigheid 2018

Gradeplegtigheid 2018 REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE REGISTREER

Opedag – 21 April 2018

Opedag – 21 April 2018 REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE REGISTREER