Search
Close this search box.

Afri-tegnies – die moeite werd?

Afri-tegnies – die moeite werd? Gepubliseer op: 29 Julie 2020 Geskryf deur Riana Crafford, dosent in Bedryfsinligtingstelsels aan Akademia en Trots Afrikaans. In ʼn vorige artikel het ek tot dié slotsom gekom: Suid-Afrikaners is vindingryk en kom met interessante nuwe idees vorendag. Dis nog meer waar as dit kom by spitsvondige Afrikaanse nuutskeppings vir eietydse […]

Direkteursdinee 2021

Direkteursdinee 2021 LAAI DIE ALBUM AF REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE REGISTREER

Wenke hoe om skuld af te betaal

Wenke hoe om skuld af te betaal Geskryf deur Nicolene Steenkamp, programkoördineerder van BCom (Finansiële Beplanning) by Akademia Spaar is makliker gesê as gedaan. Waar moet ek begin spaar as ek soveel skuld het om af te betaal? Soos dr. Sandra Adendorff, dosent in Ekonomie en Internasionale Bestuur by Akademia, in ʼn vorige artikel vermeld […]

Bespaar ouditfooie só hierdie Spaarmaand

Bespaar ouditfooie só hierdie Spaarmaand Gepubliseer op: 7 Julie 2020 Geskryf deur Michelle Coetzee, dosent in Ouditkunde en Belasting by Akademia Die Suid-Afrikaanse Spaarinstituut (SASI) is ʼn onafhanklike organisasie sonder winsoogmerk wat toegespits is op die ontwikkeling van ʼn lewenskragtige besparingskultuur in Suid-Afrika. SASI loods jaarliks in Julie, wat bekend staan as ʼn Spaarmaand, ʼn […]

Lewensiklusse van welvaart, ekonomie-dosent vertel

Lewensiklusse van welvaart, ekonomie-dosent vertel Gepubliseer op: 3 Julie 2020 Deur dr. Sandra Adendorff, dosent in Ekonomie en Internasionale Bestuur by Akademia In Desember 2019 het die Covid-19-pandemie sy oorsprong in China gehad met ernstige gevolge vir ons plaaslike ekonomie. Benewens menslike en ontberings, het die pandemie ʼn algehele ekonomiese insinking ontketen. Tog is dit […]

’n Vrou is gebou om te hóú

’n Vrou is gebou om te hóú Gepubliseer op: 3 Julie 2020 Daniëlla du Preez is ʼn dosent in Bestuursrekeningkunde by Akademia. Maar sy is ook besig met haar meestersgraad, swanger én was alleen verantwoordelik vir hulle klein seuntjie terwyl haar man as gevolg van Covid-19-inperkingsmaatreëls in die buiteland vasgekeer was. “Kobus het vir die […]

Wiskundige Wetenskappe – ’n trotse nuwe dagbreek vir Akademia

Wiskundige Wetenskappe – ’n trotse nuwe dagbreek vir Akademia Gepubliseer op: 30 Junie 2020 Wiskunde is ʼn uitsonderlike vak omdat dit ʼn rol speel in baie uiteenlopende dissiplines, soos sosiale wetenskappe, ekonomiese kwessies en ingenieurswese. Só sê prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die nuutgestigte Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia. Hierdie fakulteit bied van 2021 af ʼn […]

Ontsluit jou toekoms in die media- of kommunikasiebedryf

Ontsluit jou toekoms in die media- of kommunikasiebedryf Gepubliseer op: 29 Junie 2020 In die snel veranderende wêreld waarin ons leef, speel goeie joernalistiek steeds – en toenemend – ʼn uiters belangrike rol. Só vertel dr. Alé Steyn, die programkoördineerder van Akademia se nuwe BA (Kommunikasie en Joernalistiek)-graad, tydens ʼn gemeenskapsgesprek wat op 23 Junie […]

Afrikaanse filosoof in “internasionale” gedenkbundel vereer

Afrikaanse filosoof in “internasionale” gedenkbundel vereer Gepubliseer op: 25 Junie 2020 Akademia het onlangse nóg ʼn eerste prestasie bereik in die publikasie van haar eerste oorspronklike boek, Knooppunte: Opstelle vir en oor Danie Goosen. Akademia Uitgewery het reeds in 2018 ʼn Afrikaanse weergawe (uit die Grieks vertaal deur dr. Piet Boshoff) van Plato se verdediging […]

Moot-student vertel hoe sy die inperking oorleef

Moot-student vertel hoe sy die inperking oorleef Gepubliseer op: 25 Junie 2020 Surina Meintjes, eerstejaarstudent, Hoër Sertifikaat in Rekeningkunde As ʼn werkende student is dit nie altyd maklik om alles in my lewe te balanseer nie. Ek hou nie altyd kop bo water nie, en sukkel om soms aan te pas by ʼn situasie as […]

Een van die korona-‘wolk’ se silwer randjies

Een van die korona-‘wolk’ se silwer randjies Gepubliseer op: 16 Junie 2020 Geskryf deur Riana Crafford, dosent in Bedryfsinligtingstelsels aan Akademia. Elke jaar skop ek my reeks lesings vir Bedryfsinligtingstelsels 101 af met ʼn aptytwekkertjie om die plek wat IT-stelsels in ons lewens het aan studente te illustreer. Ek gaan maak ʼn draai by die […]

Universiteite in krisis

Universiteite in krisis Gepubliseer op: 6 Junie 2020 Geskryf deur professor Danie Goosen, akademiese hoof van Akademia Universiteite is wêreldwyd in sowel ekonomiese as kulturele krisisse vasgevang. Die oorsprong daarvan gaan die koronavirus lank vooruit. Laasgenoemde het slegs die krisisse verdiep. 1. Ekonomiese krisisse Alhoewel die ekonomiese uitdagings waarvoor Suid-Afrikaanse staatsuniversiteite staan verskil van byvoorbeeld […]

Akademia bied nou ook voltydse studies op kampus

Akademia bied nou ook voltydse studies op kampus Gepubliseer op: 2 Junie 2020 Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia staan sedert 2012 bekend vir nauurse studies deur die gebruik van gevorderde tegnologie. Hierdie model is veral aantreklik vir werkendes wat verder wil studeer en hulle loopbaanmoontlikhede verbreed. Vanaf 2021 word ʼn bykomende voltydse model vir skoolverlaters in […]

Wat jy moet weet oor weknemersbelastingrekonsiliasie

Wat jy moet weet oor weknemersbelastingrekonsiliasie Gepubliseer op: 28 Mei 2020 Deur Nicolene Steenkamp Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het ʼn skrywe gerig dat die sperdatum vir die werknemersbelastingrekonsiliasie (EMP501-rekonsiliasie) vir die 2020-jaar van aanslag, ongeag die gevolge van Covid-19, steeds 31 Mei 2020 sal bly.   In Suid-Afrika strek die belastingjaar vir individue vanaf begin […]

Graad 12-wenke vir die derde kwartaal

Graad 12-wenke vir die derde kwartaal Gepubliseer op: 27 Mei 2020 Matriek is die hoogste piek van ʼn twaalfjaarskoolloopbaan. Terwyl daar baie onsekerheid en spanning onder matrikulante heers, is dit nou ook die tyd waar matrieks harder moet werk as ooit te vore. Goeie matriekuitslae skep beter geleenthede na skool en sorg vir ʼn goeie […]