*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Persvryheid – ook vir dié nuus waarvan jy dalk nie hou nie

Persvryheid – ook vir dié nuus waarvan jy dalk nie hou nie Gepubliseer op:  17 Mei 2023 Geskryf deur Yolandi GroenewaldAndré Gouws en Landi Slatter – dosente in Joernalistiek en Kommunikasie by Akademia. Meimaand staan bekend as Wêreldpersvryheidsmaand en vanjaar se tema is: Persvryheid as die drywer van alle menseregte. ʼn Eenvoudige definisie vir persvryheid […]

Kenners staan reg met raad by Akademia-vakkeuseaand vir graad 9’s

Kenners staan reg met raad by Akademia-vakkeuseaand vir graad 9’s Gepubliseer op:  16 Mei 2023 Indien jy of jou kind tans in graad 9 is, is julle moontlik tans besig om die groot besluit van vakkeuses te neem. Akademia bied weer vanjaar ʼn aanlyn vakkeuseaand op Donderdag 25 Mei vanaf 18:30-20:30 aan. Volgens Juanmarie Pretorius, […]

Die waarde van die tradisionele skoolbiblioteek in die 21ste eeu

Die waarde van die tradisionele skoolbiblioteek in die 21ste eeu Geskryf deur dr. Nic de Jager, dosent: Opvoedkunde by Akademia Daar is baie te sê oor die gevoel van ʼn boek in ʼn mens se hande. Vergeet van die clichés, dit is die gevoel van die papier, die reuk van die ink, die aksie van […]

Net een letter kan ʼn groot verskil maak

Net een letter kan ʼn groot verskil maak Gepubliseer op:  12 Mei 2023 Geskryf deur Karien Brits, Akademia se taalpraktisyn Sosiale media gons oor die Suid-Afrikaanse Reserwebank wat daarvan beskuldig is dat hulle ʼn “spelfout” op die R100-banknoot gemaak het. Die Tsonga vir Reserwebank het van Banginkulu na Bangikulu (sonder die n) verander en nou […]

Die impak van kunsmatige intelligensie op die onderwys

Die impak van kunsmatige intelligensie op die onderwys Gepubliseer op:  11 Mei 2023 Geskryf deur DJ Cloete, dosent: Afrikaans, Afrikaansonderwys en Afrikaans as Taal van Onderrig en Leer by Akademia Kunsmatige intelligensie (KI) het reeds ʼn groot verskeidenheid industrieë getransformeer en die onderwys is geen uitsondering nie. Met die vermoë om groot hoeveelhede data te […]

Eerste openbare lesing vanuit die NP van Wyk Louw-sentrum ʼn sukses

Eerste openbare lesing vanuit die NP van Wyk Louw-sentrum ʼn sukses Gepubliseer op:  11 Mei 2023 Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum by Akademia Ek het vir professor Reitze Rodseth saam met sy vrou, Miranda, en twee seuns, Joshua en Nathan in 2017 in Pietermaritzburg ontmoet toe ek en […]

Tuisskoolleerders vind aanklank by Akademia se nauurse afstandsmodel

Tuisskoolleerders vind aanklank by Akademia se nauurse afstandsmodel Gepubliseer op:  11 Mei 2023 Bianca Pretorius is ʼn eerstejaarstudent by Akademia wat besig is om haar LLB-kwalifikasie op die nauurse afstandsmodel te voltooi. Sy werk ook bedags voltyds as ʼn persoonlike assistent en ontvangsdame by ʼn gevestigde regsfirma in Centurion. Pretorius was vanaf graad 10 ʼn […]

Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling

Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling Gepubliseer op:  8 Mei 2023 Afrikaans is op 8 Mei 1925 as amptelike taal van Suid-Afrika erken en dit word sedertdien jaarliks as Afrikaansdag gevier. Vandag, 98 jaar later, staan hierdie taal steeds volwaardig sy plek binne die hutspot van ampstale vol. Akademia, as ʼn trotse privaat hoëronderwysinstelling […]

Geldwassery en die gryslys – Implikasies vir Suid-Afrika

Geldwassery en die gryslys – Implikasies vir Suid-Afrika Gepubliseer op:  21 April 2023 Geskryf deur dr. Sandra Adendorff, dosent in Ekonomie en Internasionale Handel by Akademia Suid-Afrika het ʼn gesofistikeerde finansiële stelsel – van die beste ter wêreld. Ten spyte daarvan dat die Reserwebank finansiële instellings onder streng toesighouding plaas, loop instellings steeds die gevaar […]

Akademia-boekrakke kreun onder ryke literêre skenking

Akademia-boekrakke kreun onder ryke literêre skenking Gepubliseer op:  24 April 2023 Die opbou en uitbreiding van Akademia se mediasentrum – en meer nog die sentrum se Africana-versameling – het onlangs ʼn groot hupstoot gekry ná ʼn uitsonderlike skenking deur die bekende Afrikaanstaalkenner en -liefhebber, dr. Natie van Vuuren. Dié skenking, wat uit meer as 2 […]

Boeiende boek oor Afrikaanse media verskyn by Akademia Uitgewery

Boeiende boek oor Afrikaanse media verskyn by Akademia Uitgewery Gepubliseer op:  21 April 2023 Die boek van die akademikus, prof. Johannes D. Froneman, Ter wille van oorlewing, ideologie en geld: Perspektiewe op die geskiedenis van die Afrikaanse media het onlangs by Akademia Uitgewery verskyn. Volgens Karien Brits van die Akademia Uitgewery is dit nie net […]

Akademia-student jaag Olimpiese Spele-droom na

Akademia-student jaag Olimpiese Spele-droom na Gepubliseer op:  20 April 2023 Yvonne Robson, BCom (Ondernemingsbestuur)-student by Akademia is ʼn kranige hoogspringatleet. Sy droom daarvan om Suid-Afrika by die Olimpiese Spele te verteenwoordig en as jy na haar mees onlangse prestasies op die atletiekbaan kyk, is dié Fontie goed op dreef om haar droom te verwesenlik. Tydens […]

Akademia stel Loopbaansentrum vir studente bekend

Akademia stel Loopbaansentrum vir studente bekend Gepubliseer op:  19 April 2023 Akademia het op 18 April tydens ʼn funksie in Centurion die Loopbaansentrum vir die instelling se studente bekendgestel. Lynette Beer, bekende motiveringspreker, het ook met die studente kom gesels oor temperamente in die werksomgewing en hoe om hul persoonlike en professionele drome te bewaarheid. […]

Akademia lewer 384 studente af by jaarlikse kwalifikasieplegtigheid

Akademia lewer 384 studente af by jaarlikse kwalifikasieplegtigheid Gepubliseer op:  25 April 2023 Akademia het vanjaar ʼn rekordgetal van 384 kwalifikasies oor elf programme toegeken by die jaarlikse kwalifikasieplegtigheid wat op 25 April by die Choose Life-kerk in Pretoria gehou is. Volgens Liana van Rooy, registrateur by Akademia, is die kwalifikasieplegtigheid ʼn belangrike hoogtepunt op […]

Akademia renders 384 students at annual qualification ceremony

Akademia renders 384 students at annual qualification ceremony Akademia awarded a record number of 384 qualifications this year resulting from eleven programmes at their annual qualification ceremony that took place at the Choose Life Church in Pretoria on 25 April. According to Liana van Rooy, registrar at Akademia, the qualification ceremony is an important highlight […]