Search
Close this search box.

Akademia stel Fakulteit Regsgeleerdheid bekend tydens formele geleentheid

Akademia stel Fakulteit Regsgeleerdheid bekend tydens formele geleentheid Gepubliseer op: 11 Oktober 2022 Akademia se Fakulteit Regsgeleerdheid is op 5 Oktober bekendgestel by die instelling se Centurion-kampus. Vooraanstaande regslui sowel as vriende van Akademia het die aand bygewoon. Die formele bekendstelling volg nadat daar op 26 Julie aangekondig is dat prof. Hermie Coetzee, gesoute akademikus […]

Akademia vier tien jaar se sukses tydens prestigefunksie

Akademia vier tien jaar se sukses tydens prestigefunksie Gepubliseer op: 6 Oktober 2022 Akademia het op die tiende dag van die tiende maand (10 Oktober) tien jaar van klasgee gevier tydens ʼn glansfunksie wat by die Sol-Tech-kampus in Pretoria gehou is. Die aand is bygewoon deur die pioniers wat aan Akademia help bou het, hoofde […]

Internasionale Onderwysersdag: Om ʼn verskil in jou veld en gemeenskap te maak

Internasionale Onderwysersdag: Om ʼn verskil in jou veld en gemeenskap te maak Gepubliseer op: 5 Oktober 2022 Ter viering van Internasionale Onderwysersdag wat op 5 Oktober 2022 plaasvind, bedank Akademia al die onderwysers en studente-onderwysers wat ʼn verskil maak in ons land. Die tema van vanjaar se Internasionale Onderwysersdag is: “Die transformasie van opvoedkunde begin […]

Senior rekenmeester deel haar studente-ervaring by Akademia

Senior rekenmeester deel haar studente-ervaring by Akademia Gepubliseer op: 5 Oktober 2022 Hanri Grobler is een van Akademia se heel eerste studente wat in 2021 vir die Nagraadse Sertifikaat vir Senior Fase- en VOO-onderwys, ook bekend as NGOS, op die nauurse afstandsmodel ingeskryf het. Sy is ook ʼn voltydse senior rekenmeester van 57 jaar met […]

Akademia-dosent vuur en vlam vir nuwe rol as voorsitter van die Afrikaanse Taalraad

Akademia-dosent vuur en vlam vir nuwe rol as voorsitter van die Afrikaanse Taalraad Gepubliseer op: 5 Oktober 2022 Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het onlangs die nuus bekendgemaak dat dr. Annelise de Vries aangewys is as die voorsitter van die direksie van die ATR. De Vries is die jongste voorsitter nóg in die geskiedenis van die […]

Onderskei jouself met ʼn nagraadse diploma in Belasting of Bestuursrekeningkunde

Onderskei jouself met ʼn nagraadse diploma in Belasting of Bestuursrekeningkunde Gepubliseer op: 3 Oktober 2022 Het jy onlangs jou BCom-graad voltooi en ontdek dat jy ʼn passie vir bestuursrekeningkunde of belasting het? Akademia bied nagraadse diplomas in onderskeidelik Bestuursrekeningkunde en Belasting aan vir afgestudeerdes wat in een van hierdie twee rigtings verder wil spesialiseer. Die […]

Akademia-dosent deel ervaring van SAIBW-kongres

Akademia-dosent deel ervaring van SAIBW-kongres Gepubliseer op: 3 Oktober 2022 Salomien Boshoff, dosent in Ondernemingsbestuur by Akademia, het op 12 September ʼn voorlegging gelewer by die jaarlikse Suider-Afrikaanse Instituut vir Bestuurswetenskaplikes (SAIBW) se akademiese kongres. Die tema van haar voorlegging was: “Marketing graduates employer: ‘On my graduate competency potential wish list…’”. Van die hoofsprekers by […]

Internasionale Koffiedag – Akademia stel Die Pionier bekend

Internasionale Koffiedag – Akademia stel Die Pionier bekend Gepubliseer op: 1 Oktober 2022 Akademia stel vanjaar Die Pionier, ʼn spesiale ontbytkoffiemengsel, bekend ter viering van ʼn dekade se pionierswerk. Die Pionier bestaan uit twee versnitte, ʼn dompelpotkoffieversnit asook ʼn vriesgedroogte versnit. Hierdie spesiale koffie word vanaf 1 Oktober, wat ook as Internasionale Koffiedag bekendstaan, op […]

Blou Bul-speler studeer Ondernemingsbestuur nauurs by Akademia

Blou Bul-speler studeer Ondernemingsbestuur nauurs by Akademia Gepubliseer op: 28 September 2022 Reinhardt Ludwig is ʼn eerstejaar-BCom (Ondernemingsbestuur)-student op Akademia se nauurse afstandsmodel. Hy is ook ʼn raakvat rugbyspeler wat vir die Blou Bul Rugbyunie uitdraf. Sy liefde vir sport kom al van jongs af. “Ek het van kleins af rugbyballe bo karretjies en blokkies […]

Huiskomitees vir 2022/23 aangewys om koshuislewe by Akademia te bevorder

Huiskomitees vir 2022/23 aangewys om koshuislewe by Akademia te bevorder Gepubliseer op: 27 September 2022 Akademia se huiskomitees (HK’s) vir die 2022/2023-termyn is tydens ʼn koshuisdinee op 17 September aangekondig. Die nuwe HK’s staan gereed om die koshuislewe vir Akademia-studente se drie koshuise: Huis Valorem (gemeng), Huis Hennops (mans) en Huis Strelitzia (dames), vir alle […]

Natuurwetenskappe begin spesiale groenvoetspoor-inisiatief tydens Boomplantmaand

Natuurwetenskappe begin spesiale groenvoetspoor-inisiatief tydens Boomplantmaand Gepubliseer op: 16 September 2022 Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe Met lente in die lug, en September as Boomplantmaand, het die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia besluit om ʼn spesiale groenvoetspoor-inisiatief van stapel te stuur. Hierdie inisiatief het ten doel om honderde inheemse boompies te […]

Sekretaressedag: Wenke oor hoe om op hoogte van nuwe tendense te bly

Sekretaressedag: Wenke oor hoe om op hoogte van nuwe tendense te bly Gepubliseer op: 7 September 2022 Om ʼn kantoorpraktisyn te wees, is ʼn werk met baie verantwoordelikheid en jy is dikwels die spil waarom ʼn besigheid draai! Dit is op 7 September Sekretaressedag en daarom vier Akademia elke kantoorpraktisyn en Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie-student […]

Nasionale Boekweek: ʼn Kort reis deur die biblioteek

Nasionale Boekweek: ʼn Kort reis deur die biblioteek Gepubliseer op: 5 September 2022 Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris by Akademia se mediasentrum Gedurende Nasionale Boekweek wat plaasvind vanaf 5 tot 11 September 2022 word die fokus gevestig op die uniekheid van boeke en hoe boeke eintlik ons beste vriende is. Ons besef voorts dat ons […]

Wenner van die 2022- BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie bekendgemaak

Wenner van die 2022- BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie bekendgemaak Gepubliseer op: 1 September 2022 Akademia het 1 September 2022, gedurende ʼn aandgeleentheid, die wenner van die BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie aangewys. Die wenner is Carami van der Vyver en haar besigheid, Heart of Courage. Die besigheid is ʼn leefstylbesigheid wat fisiese opvoedingsprogramme en kognitiewe, sielkundige sessies aanbied […]

Akademia hosts a Management Sciences Symposium in preparation for the fifth industrial revolution.

Akademia hosts a Management Sciences Symposium in preparation for the fifth industrial revolution. On 1 September Akademia’s, Department of Management Sciences within the Faculty of Economic Management Sciences presented a symposium with the theme: Society 5.0. This symposium was held at koshuis@Leriba and broadcast live for viewers.   The selected guests who attended the symposium […]