Akademia spog met akkreditasies vanaf verskeie professionele finansiële liggame
Akademia spog met akkreditasies vanaf verskeie professionele finansiële liggame Akademia het die nuus aangekondig dat die instelling akkreditasies by verskeie professionele finansiële liggame in Suid-Afrika ontvang het. Die instelling geniet tans erkenning by die Geoktrooieerde Instituut vir Bestuursrekenmeesters (CIMA), Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA), Finansiëlebeplanningsinstituut van Suider-Afrika [...]