Akademia Uitgewery gee ʼn nuwe Afrikaanse baadjie aan Die Odusseia

Akademia Uitgewery gee ʼn nuwe Afrikaanse baadjie aan Die Odusseia Gepubliseer op: 16 September 2026 Een van die oudste en invloedrykste verhale in die Westerse literatuur is nou in ʼn toeganklike, hedendaagse Afrikaanse weergawe beskikbaar. Akademia Uitgewery se nuwe uitgawe van Die Odusseia bring Homeros se klassieke verhaal van Odusseus se lang en uitdagende reis […]
Universiteite as méér as net nodes van opleiding

Universiteite as méér as net nodes van opleiding Gepubliseer op: 17 Augustus 2026 Geskryf deur Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia Vir die Afrikaanse gemeenskap is daar min instellings so belangrik soos dié waarin ons kinders en jongmense opgevoed en onderrig word – van die kleuterskool tot die universiteit. Daar word intuïtief verstaan dat hierdie […]
Fontie-Aidan: Akademia leer my hoe om krities te dink

Fontie-Aidan: Akademia leer my hoe om krities te dink Gepubliseer op: 3 Augustus 2026 Op die vraag waar Aidan van Heerden (21) – ʼn LLB-derdejaarstudent aan Akademia se Pretoria-kampus – sy skoolloopbaan voltooi het, antwoord hy met ʼn glimlag: “In die tweede kamer links, op die onderste verdieping, van ons huis in Bettiesbaai.” Dié antwoord […]
Nasionale Biblioteekweek: Wanneer kennis herleef, kry die toekoms vlerke

Nasionale Biblioteekweek: Wanneer kennis herleef, kry die toekoms vlerke Gepubliseer op: 16 Maart 2026 Nasionale Biblioteekweek word hierdie jaar van 16 tot 22 Maart gevier met die tema, “Herontdek kennis, en ontsluit die toekoms!”. Hierdie inisiatief is in 2001 deur die Biblioteek- en inligtingsvereniging van Suid-Afrika (LIASA) begin en dit word jaarliks aangebied met die […]
Akademia-hoogleraars verleen statuur en lewenskrag aan Afrikaanse universiteitswese

Akademia-hoogleraars verleen statuur en lewenskrag aan Afrikaanse universiteitswese Gepubliseer op: 9 Februarie 2026 Vir Akademia verteenwoordig die 2026-kalenderjaar ʼn grootse en geskiedkundige hoofstuk in dié onafhanklike hoëronderwysinstelling se vestigingsverhaal. Derhalwe doelgerigte groei, die aanvang van klasse by die Paarl-kampus in die Wes-Kaap asook die toevoeging van verskeie nuwe akademiese programme, het die instelling ook pas […]
Onderwys, taal en wetenskaplike denke: Die sleutels tot volhoubare oplossings vir die toekoms

Onderwys, taal en wetenskaplike denke: Die sleutels tot volhoubare oplossings vir die toekoms Gepubliseer op: 10 November 2025 Geskryf deur Moreen Coetzee, dosent: Professionele Studies aan Akademia, prof Rudi Pretorius, ereprofessor: Geografie aan UNISA en prof. Walter Meyer, professor: Fisika aan die Universiteit van Pretoria (UP). Internasionale Wetenskapsdag word jaarliks op 10 November gevier en […]
Academia’s Paarl campus: Another building block for the advancement of the Afrikaans university system

Academia’s Paarl campus: Another building block for the advancement of the Afrikaans university system Published on: 15 October 2025 With the official launch of Akademia‘s new campus in Paarl, this independent Afrikaans higher education institution not only unveiled a modern facility but also symbolically laid down another building block for advancing the Afrikaans university system. […]
Akademia se Paarl-kampus: Nóg ʼn bousteen ter bevordering van die Afrikaanse universiteitswese

Akademia se Paarl-kampus: Nóg ʼn bousteen ter bevordering van die Afrikaanse universiteitswese Gepubliseer op: 15 Oktober 2025 Met die amptelike bekendstelling van Akademia se nuwe kampus in die Paarl het dié onafhanklike Afrikaanse hoëronderwysinstelling nie net ʼn moderne kampusfasiliteit onthul nie, maar simbolies nóg ʼn bousteen ter bevordering van die Afrikaanse universiteitswese neergelê. Die Paarl-kampus* […]
Akademia – ʼn lewende erfenis binne hoër onderwys

Akademia – ʼn lewende erfenis binne hoër onderwys Gepubliseer op: 24 September 2025 Geskryf deur Henk Schalekamp, voorsitter: Akademia-direksie Die vroeë strewe na hoër onderwys Die strewe om ʼn hoër onderwysaanbod te vestig en uit te bou het reeds in die 19de eeu uit die Afrikaanse kultuurgemeenskap gestalte begin kry. Vanuit dié gemeenskap was daar […]
Die anatomie en fisiologie van ʼn goeie Lewenswetenskappe-onderwyser

Die anatomie en fisiologie van ʼn goeie Lewenswetenskappe-onderwyser Gepubliseer op: 1 September 2025 Geskryf deur Jhani Pottas, dosent: Opvoedkundestudies, en Lizanne de Villiers dosent: Professionele Studies, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Wanneer daar aan die woorde “anatomie” en “fisiologie” gedink word, is dit gewoonlik in die konteks van die menslike liggaam asook struktuur en funksie […]
Die aard van wetenskap: Só pols die hartklop van Lewenswetenskappe-onderrig

Die aard van wetenskap: Só pols die hartklop van Lewenswetenskappe-onderrig Gepubliseer op: 26 Augustus 2025 Geskryf deur Lizanne de Villiers, dosent: Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Het jy as onderwyser al vir jou graad 11-klas gevra wat wetenskap nou eintlik is? Indien wel, is die kans groot dat jy moontlik antwoorde gekry het […]
Van kennis tot wysheid: Internasionale denkgenoot skyn die soeklig op klassieke universiteitswese

Van kennis tot wysheid: Internasionale denkgenoot skyn die soeklig op klassieke universiteitswese Gepubliseer op: 21 Julie 2025 Kennis en wysheid mag dalk oënskynlik twee kante van dieselfde muntstuk verteenwoordig, maar binne die milieu van die Christelike en klassieke universiteitsidee staan dié twee aspekte in skrille kontras met mekaar. Hierdie onderskeid was vanaf 14 tot 16 […]
LinkedIn is méér as net ʼn aanlyn vertoonvenster – Akademia-kundige

LinkedIn is méér as net ʼn aanlyn vertoonvenster – Akademia-kundige Gepubliseer op: 9 Julie 2025 Die LinkedIn-platform is ʼn waardevolle en uiters strategiese aanlyn hulpbron en jong werkendes kan beslis baie baat by ʼn volledige en aktiewe profiel. Só noem Salomien Boshoff, dosent: Bestuurswetenskappe, aan Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Volgens Boshoff, ʼn bewese […]
NRO’s word sosialemediaslim met die hulp van Akademia-kundiges

NRO’s word fondswerwingslim met die hulp van Akademia-kundiges Gepubliseer op: 4 Julie 2025 Akademici vanuit die BA (Kommunikasie en Joernalistiek)-program by Akademia het onlangs ʼn dinamiese fondswerwingswerkswinkel vir verteenwoordigers van verskeie nieregeringsorganisasies (NRO’s) aangebied. Die doel van die Social Savvy-werkswinkel, wat op 26 Junie by die instelling se Moot-sentrum aangebied is, was om NRO’s se […]
Aristoteles, die apostel Paulus en NP van Wyk Louw: ʼn Besinning oor die “Oop gesprek”

Aristoteles, die apostel Paulus en NP van Wyk Louw: ʼn Besinning oor die “Oop gesprek” Gepubliseer op: 28 Maart 2025 Geskryf deur dr. Daniël Maritz: bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum en kapelaan by Akademia Die gedagte van die “Oop gesprek” word sonder twyfel in die Afrikaner-konteks onlosmaaklik aan die persoon van NP van Wyk Louw […]