*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Op die spoor van die klassieke Europese filosowe

Op die spoor van die klassieke Europese filosowe Gepubliseer op:  12 Junie 2023 Prof. Pieter Duvenage, dekaan van die Fakulteit Geesteswetenskappe by Akademia, het gedurende Meimaand besoek aan Europa afgelê. Hierdie besoek het aan hom die geleentheid gebied om as reisende filosoof in die voetspore van verskeie klassieke filosowe soos Fichte, Schelling, Hegel, Goethe en […]