2021-toppresteerder in finansiële beplanning vertel oor Akademia-studiereis Gepubliseer op: 12 Julie 2022 Akademia se 2021-toppresteerder in die BCom (Finansiële Beplanning)-kwalifikasie,
Nasionale Jeugdag: Wat maak Suid-Afrika se jeug besonders? Gepubliseer op: 14 Junie 2022 Geskryf deur Douard d’Assonville, studentesakekoördineerder by Akademia
Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)
Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.
Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak.