Akademia belê verder in moedertaalonderrig met Afrikaanse handboekvertaling Die eerste Afrikaanse uitgawe van die boek, Help! Ek is ʼn studente-onderwyser,
Akademia-paneelgesprek reflekteer oor begrotingsrede Die begrotingsrede is op Woensdag 22 Februarie deur die minister van finansies, Enoch Godongwana, gelewer. In
Akademia vier die belangrikheid van moedertaalonderrig op Internasionale Moedertaaldag Akademia vier vanjaar op 21 Februarie Internasionale Moedertaaldag saam met die
Akademia stel ereleerstoel in onderwysleierskap bekend Die eerste bekleër van Akademia se ereleerstoel in onderwysleierskap is op Donderdag 16 Februarie
Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)
Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.
Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak.