Akademia-konferensie bespreek uitwerking van nuwe energiebelange op die Suid-Afrikaanse staat Die Departement Sosiale Wetenskappe by Akademia het op Woensdag 29
Gerekende SAIMS-konferensie vanjaar by Akademia aangebied Die Suider-Afrikaanse Instituut vir Bestuurswetenskaplikes (SAIBW; in Engels SAIMS) bied vanjaar vir die 34ste
Akademia stel ereleerstoel in veiligheidstudies bekend Gepubliseer op: 3 April 2023 Dr. Heinrich Matthee, bekende politieke en veiligheidsake-ontleder, is op
Akademia-dekaan aangestel as hoofredakteur van Natuurwetenskappe-vaktydskrif Prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia, is met ingang Maart
Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)
Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.
Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak.